Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquila

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Aquila
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Corne M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Lieflike huis wat uitstekend toegerus is.

Ons was 'n groot gesin van 8 wat die woonstel en die huis gebruik het. Daar is oorgenoeg ruimte vir almal en die stoep met sy uitsig van die see was ’n gunsteling kuierplek!

Aquila se terugvoer

Baie dankie Corne. Bly julle het dit geniet. Groete en veilig wees.

Aquila
George K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
George K

Mooi skoon en netjiese huis maar te min slaapplek (beddens).

Dit is 'n baie netjiese huis maar die slaapplekke geboek en die beddens is te min in die huis, net beddens vir 8 mense.

Aquila se terugvoer

Dankie vir die resensie. Die huis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 8 persone. Een koninginbed en 6 enkelbeddens. In die woonstel kan 4 persone slaap op 'n koninginbed en 'n dubbel slaapbank. 'n Totaal van 12 persone. Dit is presies hoe die huis beskryf word op die webtuiste.

Aquila
Carien V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Dit was ongelooflik lekker, die huis is baie ruim en veilig en volledig toegerus en baie skoon.

Die huis is volledig toerus vir alles wat jy nodig het, dis baie ruim en netjies. Ek sal enige tyd weer soontoe gaan!

Aquila se terugvoer

Dankie Carien, ek is bly dat alles voldoende was en dat julle lekker gekuier het.

Irene

Aquila
Helette P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette P

Baie netjiese huis, maar net nie loopafstand vir kinders nie.

Ek was baie tevrede met die agent wat die huis voorberei het, Lynn, baie oulike vrou. Ons het egter nare ondervinding gehad dat die eienaar (Irene) my beskuldig het dat ek jok oor die finale betaling wat ek gedoen het en basies gesê het dat ek skelm is. Ek verwag eintlik dat sy my om verskoning vra.

Aquila se terugvoer

Dit is die beleid dat huurders die volle bedrag betaal, wat in die bank rekening moet wys, voordat hulle die huis beset. Helette se betaling het eers in die bank rekening gewys twee dae nadat hulle ingetrek het. Gelukkig het alles goed afgeloop. Ek is bly hulle het lekker gebly.

Aquila
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowriestraat 29, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyMGQ2OGIxLWMxN2UtNGU2Yi1hYzA2LWY4ODU2MWMzZTUzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 29 Cowrie Street Tergniet 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.067198504035 22.188859311864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang