Aquila
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Corne M - Jan 2021
Algehele gradering
Lieflike huis wat uitstekend toegerus is.
Aquila se terugvoer
Baie dankie Corne. Bly julle het dit geniet. Groete en veilig wees.
George K - Mei 2018
Algehele gradering
Mooi skoon en netjiese huis maar te min slaapplek (beddens).
Aquila se terugvoer
Dankie vir die resensie. Die huis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 8 persone. Een koninginbed en 6 enkelbeddens. In die woonstel kan 4 persone slaap op 'n koninginbed en 'n dubbel slaapbank. 'n Totaal van 12 persone. Dit is presies hoe die huis beskryf word op die webtuiste.
Carien V - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker, die huis is baie ruim en veilig en volledig toegerus en baie skoon.
Aquila se terugvoer
Dankie Carien, ek is bly dat alles voldoende was en dat julle lekker gekuier het.
Irene
Helette P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjiese huis, maar net nie loopafstand vir kinders nie.
Aquila se terugvoer
Dit is die beleid dat huurders die volle bedrag betaal, wat in die bank rekening moet wys, voordat hulle die huis beset. Helette se betaling het eers in die bank rekening gewys twee dae nadat hulle ingetrek het. Gelukkig het alles goed afgeloop. Ek is bly hulle het lekker gebly.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cowriestraat 29, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang