Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquizi Ranch

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Sheryl P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Will definitely refer my family and friends. We had a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Eenhede was skoon en netjies. Eenhede was skoon en netjies. Die personeel het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so gerieflik en aangenaam te maak as moontlik. Omdat ons 'n baba gehad het, het hulle ons na 'n ander eenhede geskuif wat selfs voorsiening maak van 'n camping kot. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Ons het heerlik gekuier by die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeline C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Relaxing. I really enjoyed the stay, would go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletia O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rus en vrede op sy beste! Ons het ons kort naweek by Aquizi baie geniet. Die eenhede is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Ons is mal oor hulle idee van "off-the-grid" met steeds die nodigste soos yskassie, warm water en gasstofie. Die eenhede was skoon en netjies, en die personeel vriendelik en behulpsaam. Ons sal met graagte weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Stil, vrede en gemaklik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Skoon en rustig en aangenaam. As jy kan saamlewe met net sonkrag en 'n donkie warmwatertoestel sonder gewone 240 volt elektriese krag, en jy net wil rus, sal jy die plek geniet. Daar was geen televisie nie die hele naweek nie, maar gelukkig het ons dit nie gemis nie. Die chalet is baie landelik (rustic in Engels), maar baie netjies en skoon en goed toegerus, met gastoerusting vir kook en verkoeling. 'n Bietjie aandag aan die lae waterdruk in die krane en die roes by tye in die warmwaterstelsel kan sake nog verder verbeter. Gedurende ons verblyf is verdere nagligte op die terrein rondom die chalets aangebring, wat ook 'n groot verbetering is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonora V
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

Rustic, quiet, nice little chalets. The place is quite rustic, and you need to be prepared to live with solar, gas, and 'donkey' power! The lapa that we used for our family reunion had all the equipment we needed, and we thoroughly enjoyed ourselves. If you are looking for a family holiday venue, please enquire beforehand if the swimming pool, etc. is actually usable before you book!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Faith M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jul 2024

Just okay. It was not good or bad, but it was just in between because we could not even get hold of the people who worked there, and they didn't even check in on us to see if we were comfortable or anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Shadi M
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

The staff is friendly and helpful. Nice place is nice and quite we had a pleasant retreat and church conference we will surely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Heerlik gekuier. Vriendelike ontvangs, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R125
R125 R100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R125
R125 R100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 114 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4DJmyGpOI9ogR6861xxmGB3THV4KkSl734wBMxh3sm8R0yu4lR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R125 nouVanaf R100 per nag (plek vir 4) 94 5 1 5 P207 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.552087466582 28.524278998375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang