Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquizi Ranch

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 94 resensies vir Aquizi Ranch
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Sheryl P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl P

Will definitely refer my family and friends.

We had a very pleasant stay.

Petra A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra A

Eenhede was skoon en netjies.

Eenhede was skoon en netjies. Die personeel het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so gerieflik en aangenaam te maak as moontlik. Omdat ons 'n baba gehad het, het hulle ons na 'n ander eenhede geskuif wat selfs voorsiening maak van 'n camping kot. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Ons het heerlik gekuier by die akkommodasie.

Adeline C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline C

Relaxing.

I really enjoyed the stay, would go again.

Aletia O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletia O

Rus en vrede op sy beste!

Ons het ons kort naweek by Aquizi baie geniet. Die eenhede is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Ons is mal oor hulle idee van "off-the-grid" met steeds die nodigste soos yskassie, warm water en gasstofie. Die eenhede was skoon en netjies, en die personeel vriendelik en behulpsaam. Ons sal met graagte weer daar kuier.

Adeline V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline V

Stil, vrede en gemaklik.

Het baie lekker gebly.

Tinus E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus E

Skoon en rustig en aangenaam.

As jy kan saamlewe met net sonkrag en 'n donkie warmwatertoestel sonder gewone 240 volt elektriese krag, en jy net wil rus, sal jy die plek geniet. Daar was geen televisie nie die hele naweek nie, maar gelukkig het ons dit nie gemis nie. Die chalet is baie landelik (rustic in Engels), maar baie netjies en skoon en goed toegerus, met gastoerusting vir kook en verkoeling. 'n Bietjie aandag aan die lae waterdruk in die krane en die roes by tye in die warmwaterstelsel kan sake nog verder verbeter. Gedurende ons verblyf is verdere nagligte op die terrein rondom die chalets aangebring, wat ook 'n groot verbetering is.

Leonora V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora V

Rustic, quiet, nice little chalets.

The place is quite rustic, and you need to be prepared to live with solar, gas, and 'donkey' power! The lapa that we used for our family reunion had all the equipment we needed, and we thoroughly enjoyed ourselves. If you are looking for a family holiday venue, please enquire beforehand if the swimming pool, etc. is actually usable before you book!

Faith M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Faith M

Just okay.

It was not good or bad, but it was just in between because we could not even get hold of the people who worked there, and they didn't even check in on us to see if we were comfortable or anything.

Shadi M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shadi M

The staff is friendly and helpful.

Nice place is nice and quite we had a pleasant retreat and church conference we will surely visit again.

Barbara V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V

Heerlik gekuier.

Vriendelike ontvangs, sal beslis weer kom kuier.

Zune L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zune L

Rustige naweek.

Ons was bederf met 'n ekstra cabin en Neil se diens is verskriklik goed. Hy was konstant beskikbaar indien ons enige vrae of hulp nodig gehad het. Hy het my sussie se seuntjie laat perdry en alles. Die cabins is oulik en groot genoeg vir twee volwasse mense, met 'n kind. Ons het uitgesien dat elke cabin 'n privaat splash pool het, hulle was ongelukkig leeg gewees (maar, dit maak sin en het ons nie veel gepla nie aangesien dit bitter koel was). Daar is solar krag, wat baie help, alhoewel die USB plugs waarmee jy jou selfoon laai, ongelukkig nie heeltemal gewerk het nie. Anders as dit, was dit 'n baie lekker naweek en ons vra om verskoning dat ons die Saterdagaand so bietjie lawaai het. Ons sal definitief weer gaan!

Bonita B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita B

Heerlik. Sal beslis weer gaan.

Baie vriendelike diens.

Jolene C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C

Baie dankie, was die rustigheid wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Petrus V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Lovely getaway not too far from home.

Aquizi is far enough from Joburg to feel like you have gone somewhere without travelling for ages. Our accommodation was a tidy spot somewhere between camping and glamping, ie. We had a bed and our own bathroom, but cooked our meals on a fire under the stars in the company of horses. Friendly hosts and great company make a world of difference.

Mark K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K

Secluded off-grid getaway weekend.

If you suffer from FOMO, this isn't for you. If you are after a secluded off-grid nature experience, go for it. Solar lights, wood fire water heater (works way better than I expected) at the back, heard of horses running past your door every so often. Neil and the team are friendly, helpful, and smiling and make you feel welcome. Restaurant pricing is very reasonable, portions are large. The atmosphere is great, with antique furniture and items in the restaurant area. The main hangup for me, at no fault of the lodge, was, I could hear the road passing the property. It did get busy at times. But that's just me looking for absolute silence.

Hannah S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hannah S

Neil was amazing! Hy is vriendelik en hulpvaardig!

Ekstra beligting is 'n moet. Saans sukkel mens om etes voor te berei. Gasgeysers sal beter werk as die donkies wat ook roes binne. Warm water on demand is 'n moet. Bed was awesome en splashpool ook. Dit was heerlik rustig.

Jana D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana D

Waarde vir geld.

Baie vriendelik en behulpsaam. Mooi huisie, sal weer kom.

Hanlie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Rustig en ontspannend.

Plaasatmosfeer met dieregeluide en braaivleisvure wat brand terwyl kinders fietsry in die grondpaaie om die tente, karavaan en chalets.

Monique V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Rustig.

Lekker plek vir 'n wegbreek. Stil en rustig. Huisies binne is baie mooi en daar is alles wat jy nodig het.

Hannelie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Absolute vriendelike diens.

Wonderlike, bekostigbare wegbreek vanaf die stad.

Zua J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zua J

Quiet and relaxing.

A very cosy stay with plenty of birds around to calm the spirit. Only downfall is the busy road you hear.

Willemien N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willemien N

Lekker en rustig.

Lekker gekuier. Vriendelike personeel. Like dat dit bosveld is. Lekker gerus. Sal beslis weer gaan.

Clive V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Clive V

Was 'n rustige wegbreek en die eienaars is baie vriendelik.

Het lekker gaan stap, is winter so kan nie te veel doen nie, maar dit was die moeite werd.

Monique S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Heel rustige atmosfeer.

Rustige en private plekkies, binne is die plekkies is netjies en skoon.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alex V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V

Uitstekend vir funksies.

Vriendelike mense wat graag help met wat jy nodig het. Funksie was baie goed hanteer en teen billike pryse.

Nobekezelo N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nobekezelo N

Ok.

Swimming pool was not clean, WiFi not working. No lights.

Yolandi P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi P

Rustigheid so naby aan die stad.

Die gasheer was baie behulpsaam. Die gasheer het baie hard gewerk om ons te akkommodeer vir die naweek. Die huisies is privaat en die gronde is netjies.

Anne B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anne B

Although there were issues, it was a break away that was needed.

We were the only guests there. We were "upgraded" to the Owls Nest - Barn Owl. The USB chargers were not working, and when we enquired about the fridge, we were told that it was tripping the solar, therefore it will not work. The photos on the website are in no way a reflection of how the Lodge/Ranch looks. The room was clean and tidy, and the workers were friendly.

Glenn K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Glenn K

Onplesierig.

Swembad vol paddas en ontbinde insekte, nie bruikbaar, lae waterdruk. Oortollige vlieë. Perde bollie orals by eenhede.

Yolanda N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda N

Dis baie stil en rustig.

As jy wil gaan kamp, vat jou eie water en baie hout en solar/generator saam. Met ons aankoms het die werkers ons ontvang. Hulle was baie vriendelik, maar het nie regtig geweet wat aangaan nie. Daar was 'n groot groep mense wat vreeslik geraas het en wat baie gedrink het. Een dame het in die donker verdwaal omdat die ligte nie gewerk het nie. Vreemde mense kan enige tyd by die hek binnekom. Die hek word nie gereeld gesluit nie en ook nie gemonitor nie. Ons het regtig nie veilig gevoel nie. Daar was nie water nie. My man moes 3 keer vra dat hulle die pomp moet aansit, wat nie gebeur het nie. Daar was kere toe ons self hout moes kry vir die donkie en self die vuur ook moes maak. Die werkers het gereeld hout gekry en die vuur gemaak. Ek moet ook net noem dat Neil baie vriendelik is. Ons kinders kon perd ry, maar dit was ook die laaste keer wat ons hulle gesien het.

Elmie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie B

Baie lekker en rustig gekuier.

'n Warm en vriendelike plek met stilte om te kom rus. Alles was ver bo ons verwagting en behoefte. Baie dankie. Julle sal ons weer sien.

Rufina S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rufina S

Great.

Lekker rustig. Skoon en pragtig.

Lin R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin R

Loved it, just what we needed.

Was awesome, peaceful and relaxing.

Funzi M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Funzi M

That place was very peaceful.

I loved that they had small animals for you to pet or view. That place provided for both self-catering or food could be provided. My partner and I enjoyed that place and it was what we needed, and would come again.

Reuben B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reuben B

This place was amazing! Breathtaking! They experienced a storm and a few things we're broken, but the staff stepped in and gave us a next level experience!

We spent our honeymoon there. Definitely going again.

Andries P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Was heerlik saam met ons kleinkinders.

Ons is nie kampeerders nie en ons kleinkinders wou voel hoe 'n karavaan voel. Dit was heerlik gemaklik om in 'n permanente karavaan te ontspan. Alles was reg en gerieflik. Ons almal het dit baie geniet. Eienaars is baie gasvry en behulpsaam en doen baie moeite.

Motladile Tsholofelo M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motladile Tsholofelo M

Perfect.

WiFi was not working, had difficulties with network.

James P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P

Uitstekende gasvryheid.

Kampterrein het nie krag nie maar dit word so beskryf. Vermaak gedurende ons tyd van verblyf was 10/10. Die lodge is nog in sy beginfase so mens kyk verby die klein goedjies. Ook in ag neem die pryse teenoor foutjies kan mens nie eintlik kla nie. Maar welgedaan aan die eienaars. Hoop die lodge bereik eendag alles wat hom toe kom.

Alex V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V

Vriendelik, gasvry.

Ons gehelp met hout, perde opgesaal as iemand wil ry, gaskunstenaar.

William V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William V

Rustig en veilig.

Alles was mooi en skoon. Behalwe van 'n yskas wat nie goed koud gehou het nie en USB punte wat nie ons fone wou herlaai het nie en die solar ligte binne karavaan wat laaste aand nie wou werk nie en buitekraan wat erg gelek het, was ons alternatiewe yskas en geriewe in chalet oorkant van karavaan aangebied. Neil was vinnig met hulp en baie vriendelik. Baie dankie.

Belinda M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Baie gawe diens.

Mense was vriendelik en baie behulpsaam.

Jolene M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene M

Awesome.

Electricity wasn't exactly reliable. Gate seemed to be always open, so didn't feel 110% safe. Extremely nice room and outside for price.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Elektrisiteit was nie heeltemal betroubaar nie. Hek het geblyk altyd oop te wees, so het nie 110% veilig gevoel nie. Baie lekker kamer en buitekant vir die prys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rickert M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rickert M

'n Heerlike wegbreek en 'n lekker kamp.

Ons het 'n heerlike wegbreek geniet by Aquizi Lodge. Ons het lekker gekamp, maar die perde was vir die kinders 'n hoogtepunt! Neil-hulle was besonders behulpsaam en vriendelik. Ons het dit baie waardeer en dit is hoekom ons weer soontoe sal gaan.

Mandy N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy N

Peaceful getaway.

Great place to get away from the city.

Louise D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Soos kuier by Ouma op die plaas.

Ons het 4 nagte by Aquizi deurgebring en regtig lekker uitgerus. Die eenheid was skoon, netjies en goed toegerus. Naby genoeg aan Pretoria indien jy iets benodig, maar vêr genoeg van die stad se gewoel. Daar is geen elektrisiteit nie, maar genoeg USB-punte om jou foon te laai. Ligte en yskas werk met solar en eenplaatgasstofie is voorsien vir kosmaak. Warm water voorsien d.m.v 'n donkie waarin oggend en aand vuur gemaak word. Joyce en Joseph het baie mooi na ons gekyk en was altyd baie vriendelik en behulpsaam. Ek kan aanbeveel dat die eienaars gaas by die kamervensters of 'n muskietnet in die kamer aanbring aangesien die muskiete die enigste faktor was wat ons verblyf bederf het.

Annelize V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize V

Rustig.

Was baie lekker rustig, met 'n lekker atmosfeer.

Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan D

Dit is baie basies.

Goeie mense. Sonder elektrisiteit moeilik om waarde vir geld te kry. Kombuis op die stoep is vol stof. Net bietjie hoër as backpacking. As jy iets meer gerieflik soek vermy.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anke S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke S

Ons het baie lekker gekuier.

Ons het dit vreeslik geniet. Dis naby aan alles. Ek sal voorstel dat hulle dalk net 'n klein winkeltjie het wat ys en water en hout verkoop.

Oliver B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver B

Relaxing, beautiful scenery, allowed noise, good place to have a good good time.

I felt very happy with how we were treated and we were made to feel like we were at home. Awesome pool and braai area and have a very nice animal farm.

Stefan B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Gemaklik, vriendelik, waarde vir geld, rustig.

Ons het baie lekker gekuier, kamer was netjies en die beddegoed skoon. Alles was daar wat mens nodig het. Sal defnitief weer by Aquizi Lodge 'n draai maak.

Ria K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Vriendelik. Hulpvaardig. Wonderlik

Heerlike rustige kuier. Pragtige chalets. Vriendelike ontvangs.

Suretha R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha R

Wonderlik, goed toegerus, gekuier, geëet, baie mooi.

Was groep van nege, alles baie gerieflik, diens uitstekend. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Neil D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil D

Peaceful, quiet and very pleasant.

Ideally situated on a beautiful farm with great customer service and personal attention. Tastefully decorated rooms with all the rustic touches of being in the bush. Thank you.

Annie J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie J

Dit regtig baie geniet.

Was 'n lekker wegbreek, net wat 'n mens nodig het.

Celeste P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P

Wat n wonderlike ervaring, die mense was so so vriendelik!

Daar is n heerlike atmosfeer. Plaasdiere waarna die kinders kan gaan kyk, 'n parkie vir hulle om in te speel. Chalets is heerlik en daar word met 'n donkie warm water gemaak! Kinders het vir seker iets nuut geleer! Dit is ook nie te ver van Dinokeng Natuurreservaat nie, so ons het heerlik daar gaan kuier vir die dag ook!

Nadine K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine K

It was a good stay.

I was so thrilled to be invited for Mother's Day breakfast at the lapa. We were treated like kings and queens. Thank you so much.

Delete D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delete D

Was 'n onvergeetlike lekker naweek.

Dis lekker om net te ontspan maar stel definitief paar aktiwiteite voor veral as gesinne met kinders gaan.

Danielle W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle W

Relaxing getaway.

Niel gave us great tips on where to cycle and to see some wildlife. Was a nice, quiet and relaxing weekend getaway.

Marlene O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene O

Ons het vrek lekker gebly! Vriendelike personeel wat uit hul pad uit gaan om mens tuis te laat voel. Die chalets is baie netjies.

Lekker rustig as jy wil wegbreek van die stad se geraas. Amper als werk op sonkrag en in die oggende 7 uur word jou warm water met 'n donkie gestook, en weer 4 uur in die middag. Sou jy 'n haardroër wil gebruik is die personeel maar te gewillig om die generator nader te bring vir jou gerief. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Drienie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V

Verskriklik lekker gekuier, sal enige tyd weer soon toe gaan.

Mal oor die idee om dit groen te hou. Mens wil soms weg breek van die gewone.

John A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Fantasties.

Mooi plek, pragtige eenhied wat nog meer bied as geadverteer. Vriendelike staff, net lekker!

Linah M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linah M

The best.

Definitely coming back.

Raynard V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard V

Rustig.

Rustige plek om net weg te kom van die stad.

Marli E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marli E

Heerlike naweek

Ons was vir die tweede keer by hierdie wonderlike lodge. Aquizi Lodge is naby aan Pretoria geleë wat dit baie maklik maak vir 'n vinnige wegbreek. Die ontvangs is altyd vriendelik en hulle sal uit hul pad gaan om akkommoderend te wees. Die verblyf is gemaklik en netjies. Volop hout word voorsien. Ons sal weer en weer teruggaan hierheen.

Joe B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe B

Rustic and in the bush.

What a welcome we had. Since we arrived until we left we only experienced great service. All the staff members that we came in contact with were friendly and helpful. It is a rustic venue that has all the basics, clean and well maintained. Keep up the good work and service.

Jadene F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jadene F

'n Lekker plaaskuier en stilte vir 3 stadsjapies.

Die plaaslewe van diere kosgee, hardloop en speel was heerlik vir ons 8-jarige seuntjie. Ook 'n goeie wegbreek van 'die normale': krag, televisie, selfone.

Samantha S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S

Awesome! Vet pret!

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike diens en perfekte beligging. Kon nie vir beter vra nie.

Rhode B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhode B

Ons het dit geniet.

Ons het uitgerus en my kinders het dit baie geniet.

Anietha L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anietha L

Rustig, privaat en gemaklik.

Die kinders het dit so geniet. Ons kon lekker terug sit en hul het die gronde platgery op hul fietse.

Carisja V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisja V

Puik kliëntediens.

Fantastiese mense, puik kliëntediens. Ons het 'n baie lekker tyd gehad en die kinders het dit net so baie geniet. Oulike diertjies op die eiendom en die vriendelikste woefie wat sommer heelwat tyd by ons spandeer het. Sal hierdie verblyf enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie Johan en Aquizi.

Donald S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald S

Lekker gekuier en geslaap. Ontspanne atmosfeer.

Was ingeboek in 'n selfsorgplek vir 4. Neil het uit sy pad gegaan om ons te help. Regte plaasatmosfeer. Ons het lekker gebly.

Carin L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin L

Friendly, accommodating owners who are doing a good job.

Owners are making a great effort with the lodge. Some attention needs to be directed to existing chalets as bed linen was torn and curtains were stained/marked.

Steve R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve R

Had a wonderful time.

Not the place for you if you want luxury. If willing to "rough it" and have a "camp out", with surprising extras, little conveniences, then the lodge comes highly recommended.

Sindie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sindie J

Amazing.

We had one awesome experience at Aquizi Lodge.

Jennifer N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer N

It was very refreshing, the staff was very friendly.

I enjoyed my stay, the people were friendly and welcoming. They advised me of adventures I could do nearby and they always checked if me and my partner were OK.

Veaux D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veaux D

Heerlik en rustig

Ons was vir die naweek daar om weg te breek van die stad en het die rustigheid en natuurskoon geniet.

Letsie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letsie S

Ons het lekker ontspan.

Ons het lekker ontspan weg van die stad se gejaag. Ons verblyf in die 3 Fisheagle chalets was baie aangenaam. Baie netjies. Genoeg lig gewees en warm water gehad vir storte. Hulle was so gaaf om vir ons 'n gasyskas beskikbaar te maak vir een van die chalets en die kragopwekker was baie handig elektrisiteit vir die dames om hare droog te blaas.

Marie H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marie H

Dit was heerlik rustig en bied 'n unieke ervaring.

Die eienaars kan dalk oorweeg om 'n klein toonbankie aan die oorkant van die wasbak buite te installeer sodat mens 'n bietjie spasie het om etes voor te berei.

Adri V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V

Baie dankie aan julle almal.

Baie lekker gekuier en absoluut mense wat vir jou agteroor sal buig. Ons sê vir julle baie dankie!

Martie W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie W

Lekker gekuier met my gesin, maar oord het tekortkominge. Ten spyte van yskas wat nie werk nie, was karavaan goed toegerus.

Yskas in karavaan werk nie. Ons is 'n werkende yskas beloof, wat nooit gebring is nie. Moes gebruik maak van 'n yskas in 'n chalet wat deur ander gaste gebruik is. Warm water was 'n probleem. As ek geweet het daar is primitiewe warm water sou ek dalk my bespreking daar heroorweeg het. Geen skoon warm water in wasbakke, bruin en onbruikbaar. Stort en kouekraan wel skoon. Oord "oversell" hulleself. Ons was onder die indruk daar is 'n restaurant en kroeg volgens wat ons op fotos gesien het.

B L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
B L

Very peaceful.

Great place to rest in the bush.

Talitha K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha K

Dit was 'n wonderlike belewenis om so in die bos te kon wees.

Ek sal definitief Aquizi lodge enige tyd aanbeveel, die ligging is ideaal, dit was maar 30 miniute se ry van ons af. Die eienaars was absoluut fantasties.

Tiaan R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R

Awesome. Impressive. Great customer service.

Great venue. Really impressed.

Janet V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V

Dit is so lekker in die bos en mens rus regtig lekker en voel veilig.

Ons sal definitief weer daar gaan bly en het klaar vir ons vriende van hulle vertel.

Tanja D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D

Lekker rustig.

Ons was vir ‘n baie kort tydjie by die lodge maar ons het baie lekker gekuier. Die Kersete was heerlik.

Carol T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol T

Die kuiertjie was absoluut amazing en die vriendelikheid met staf was oorweldigend.

Daar was genoeg beligting deur die nag, genoeg warm water was beskikbaar (selfs al was daar geen elektrisiteitpunte in die eenheid nie. Dit was definitief 'n wegbreek wat ek kan aanbeveel vir enigiemand. Die veiligheid van jou eie besittings en motor was voortreflik en die netheid gee ek definitief 'n 10 uit 10.

Brenda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

Rustig, relaxing.

Aquizi is net wat ons nodig gehad het, om te reload en relax. Susan en Sophia is baie vriendelik aangename dames hulle het ons dadelik tuis laat voel. Ons wens hulle alle sukses vir die toekoms toe. Ons sal beslis weer by Aquizi Lodge gaan kuier.

Nonceba M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonceba M

It was very peaceful and lovely space.

We had a great stay. The staff made us feel welcome and went out of their way to make us comfortable.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Esmé D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé D

Onvoorbereid en ongerieflik.

Ons het nie 'n werkende yskas of gasstofie gehad nie, drinkwater was questionable. Dronk persoon het amper 'n ongeluk gemaak en kon maklik toegang tot die lodge kry en rondloop op die perseel. Geen sleutels vir chalets nie.

Juanmarie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanmarie M

Peaceful, quiet and relaxing weekend away.

We wanted to get away and love the camp fire and stars effect with little to non influences from outside.

Melanie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie B

Diens was awesome.

Was baie lekker. Mense was baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak.

Vanaf R125
R125 R100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R125
R125 R100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 114 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4DJmyGpOI9ogR6861xxmGB3THV4KkSl734wBMxh3sm8R0yu4lR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R125 nouVanaf R100 per nag (plek vir 4) 94 5 1 5 P207 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.552087466582 28.524278998375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang