Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aquizi Ranch

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 114 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Vanaf R125 R100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Aquizi Ranch is noord van Pretoria in Boekenhoutskloofdrift geleë, slegs 'n uur se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Hierdie oornagverblyf is naby verskeie besienswaardighede en aktiwiteite.

Verblyf is beskikbaar in 12 eenhede, elk met 'n privaat ingang. Daar is ook 'n karavaanpark met 6 staanplekke en 3 karavane. Die karavaanpark bied toegang tot ablusiegeriewe en 'n braai-area.

Booted Eagle en Spotted Eagle het elk 2 slaapareas met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Fish Eagle is geskik vir 18 gaste en beskik oor 3 eenhede met privaat badkamers. Die eenheid het slaapplek vir 18 gaste in 5 verskillende kamers, daar is in 3 van die kamers 'n kombuisstasie. Hierdie eenhede is vir selfsorg toegerus en bied toegang tot braaigeriewe en 'n buite-opwasarea vir skottelgoed.

Owls Nest het 6 houtkothuise, waarvan 4 'n privaat badkamer het. Die ander 2 eenhede maak van gedeelde ablusiegeriewe gebruik.

Falcon Haven is karavane in die karavaanpark. Dit het 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n gedeelde ablusiegerief met warmwaterstorte. Buite is 'n braai en 'n wasbak.

Let daar nie 220V elektrisitiet is nie, maar voorsiening is vir ligte gemaak in al die fasiliteite.

Let asb. dat daar nie 220V-krag in die eenhede is nie, maar slegs 12V-krag vir ligte en USB-koppelpunte om USB-toestelle te herlaai.

Daar is veilige parkeerplek by elke eenheid.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 94 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Sheryl P
Gesin met klein kinders
5.0
Will definitely refer my family and friends. We had a very pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Petra A
Gesin met tieners
5.0
Eenhede was skoon en netjies. Eenhede was skoon en netjies. Die personeel het uit hulle pad gegaan om dit vir ons so gerieflik en aangenaam te maak as...
Sien meer
Jul 2024
Adeline C
Gesin met tieners
5.0
Relaxing. I really enjoyed the stay, would go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Aletia O
Gesin met tieners
5.0
Rus en vrede op sy beste! Ons het ons kort naweek by Aquizi baie geniet. Die eenhede is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Ons is mal oor hulle ...
Sien meer
Mrt 2024
Shadi M
5.0
The staff is friendly and helpful. Nice place is nice and quite we had a pleasant retreat and church conference we will surely visit a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 94

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Aquizi Ranch het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R125
R125 R100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R125
R125 R100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 114 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P207, Boekenhoutskloofdrift, Pretoria, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4DJmyGpOI9ogR6861xxmGB3THV4KkSl734wBMxh3sm8R0yu4lR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R125 nouVanaf R100 per nag (plek vir 4) 94 5 1 5 P207 Boekenhoutskloofdrift 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.552087466582 28.524278998375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang