Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arabelle Guesthouse

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-singel 41, Uitbreiding 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arabelle Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Delmas, net 74 km vanaf Johannesburg.

Verblyf is beskikbaar in 2 en suite-gastekamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, asook 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met volledige DStv.

Die gastehuis bied elke oggend 'n volledige ontbyt, asook braaigeriewe, 'n swembad, onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Gerhard C
Saam met lewensmaat
5.0
Was absoluut heerlik! Baie veilig. Baie netjies, skoon en gerieflik. Die gasvrou het geen moeite ontsien om dit vir ons so aangenaam as moontlik te ma...
Sien meer
Mei 2024
Jayde Melissa B
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable, clean and value for money. I wouldn't stay anywhere else! The host is wonderful, the accommodation is clean, comfortable a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Irene J
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, skoon, netjies en 'n baie vriendelike gasvrou, well done! Ons het baie lekker gebly en sal vir seker die gerief weer gebruik.
Mrt 2024
Elene D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, sal verseker die gastehuis aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier. Die verblyf is pragtig, skoon en veilig. Annette het uit haar pad gegaan...
Sien meer
Mrt 2024
Corne E
Besigheidsreis
5.0
Baie vriendelike ontvang en tuis gevoel. Het baie lekker gebly. Daar was 'n yskoue koeldrank wat my ingewag het. Gaan uit hulle pad om te help. Ongelo...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mimosa-singel 41, Uitbreiding 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
  • Gaste dink Arabelle Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Delmas Mpumalanga
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-singel 41, Uitbreiding 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1d6cb2cbca611d82b4c8f29d7a5fb3fd2b4271d373fbfb9bf2fb2c69c1831de138da978ff80b4327a43c148c70c6c3888a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 41 Mimosa Crescent Extension 4 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.138652492099 28.676858857672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang