Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arago House

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rona V
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Super heerlik! Die huis is ten volle toegerus met alles wat jy benodig. Dit is stylvol, netjies en baie skoon. Daar is heelwat meer spasie as wat die foto's wys. Die braai/kuier stoep 'n heerlike kuierarea. Dit is stapafstand van die strand en 2 restaurante. Die swemstrand is 'n entjie weg en dis beter om te ry as jy 'n groot pakkaas (sambreel, stoele, swemborde, ens.) saamneem. Ons het graag gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Groot huis met baie spasie. Heerlike braai- en kuiergeriewe. Huis is in 'n stil area geleë, baie veilig. Lekker braai en kuier-area. Groot vertrekke en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n naweekwegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 130
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 130
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Arago-weg 7, Cape St. Francis, 6313, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c58e3c7c8334b07c67254909269eb707fc7901381918232f642689269d664becd2980614631cd8929e74d0e728e8c07f984?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 130 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 7 Arago Road Cape Saint Francis 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 15:00 -34.196875683337 24.834199284634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang