Arbeidsgenot 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stewart Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Trevor M - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Petri J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Jansie K - Nov 2022
Algehele gradering
Die feit dat die huis op die see geleë is, is fantasties. Baie netjies en lekker ruim.
Lees meerSarita M - Jul 2022
Algehele gradering
'n Juweel van 'n plekkie, skoon en stylvol toegerus met alles wat 'n gesin nodig het om tuis te gaan op die strand!
Lees meerArbeidsgenot 3 se terugvoer
Dit was vir ons n groot plesier, Sarita. Jul veiligheid en gemoedsrus sal altyd eerste kom vir ons. Baie hartlik dankie vir die uitstekende terugvoer. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om julle weer te verwelkom by Arbeidsgenot 3!
Yvette L - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, lieflike ligging.
Arbeidsgenot 3 se terugvoer
Baie hartlik dankie vir die terugvoer, Yvette. Ons waardeer dit opreg.
Tanya B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Arbeidsgenot 3 se terugvoer
Baie hartlik dankie, Tanya. Ons sien uit daarna om julle weer eendag te verwelkom.
Johan E - Sep 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike vakansie in Arbeidsgenot 3.
Arbeidsgenot 3 se terugvoer
Baie hartlik dankie vir die fantastiese resensie, Johan. Ons sien uit daarna om julle gou weer te verwelkom. Tot dan!
Mariska F - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Arbeidsgenot 3 se terugvoer
Baie hartlik dankie vir die fantastiese terugvoer, Mariska. Ons span werk baie hard om die eiendom op wêreldklas standaard te hou, so dit is super om sulke terugvoer te kry. Ons sien geweldig daarna uit om julle weer eendag welkom te heet.
Elaine P - Sep 2021
Algehele gradering
Arbeidsgenot is 'n pragtige plek, baie netjies en het alle geriewe! Uitstekende ligging en vriendelike eienaar.
Arbeidsgenot 3 se terugvoer
Baie hartlik dankie vir die uitstekende terugvoer, Elaine. Kom kuier gerus weer.
Theresa D - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige, moderne eenheid, perfek geleë, sal beslis weer bespreek!
Arbeidsgenot 3 se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jul goeie terugvoer, Theresa.
Ons werk onverpoos om seker te maak ons gaste geniet hul verblyf terdee, so ons waardeer goeie resensies opreg, en sien uit daarna om julle weer by Arbeidsgenot 3 te verwelkom.
Lize-mari N - Des 2020
Algehele gradering
Heroldsbaai het my verwagting oortref, insluitend die akkommodasie wat ons bespreek het! Uit die boonste rakke!
Lees meerArbeidsgenot 3 se terugvoer
Baie hartlik dankie vir die uitstekende terugvoer, Lize-Mari. Ons is voortdurend besig om te kyk waar en hoe ons die eiendom en gaste ervaring kan verbeter en neem dus jou voorstelle ter harte.
Baie dankie ook vir jul besoek, ons hoop ons sien julle gou weer.
Wilhelmina N - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met uitstekende ligging.
Arbeidsgenot 3 se terugvoer
Baie hartlik dankie vir jou uitstekende terugvoer, Rina, waardeer dit opreg, en sien uit daarna om julle weer eendag by Arbeidsgenot 3 te verwelkom.
Bronwyn G - Sep 2020
Algehele gradering
Goed gelee en gerieflik
Arbeidsgenot 3 se terugvoer
Baie hartlik dankie Bronwyn, vir jul goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Ons het 1.5 jaar gelede begin om die plek geheel en al oor te doen van binne, en ons span het vir 'n jaar lank baie-baie hard gewerk om die plek op 'n wereldklas standaard te kry. Die span wat die skoonmaakwerk en onderhoud doen, hou noudat die veranderinge klaar is, die plek in 'n tip-top kondisie. So jul positiewe terugvoer beteken vir ons almal geweldig baie.
Julle was fantastiese gaste en ons sien daarna uit om julle weer hartlik te verwelkom.
Tot dan.
Groete
Stewart Watson
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandstrandstraat, Arbeidsgenot 3, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang