Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arbeidsgenot 3

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandstrandstraat, Arbeidsgenot 3, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Arbeidsgenot 3 is 'n moderne gemeubileerde selfsorg-eenheid op straatvlak wat oorkant Heroldsbaai-strand geleë is.

Dié drieverdieping-eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n wonderlike uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser en wasdroër kombinasie. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike dekarea met braaigeriewe. Die patio bied ononderbroke uitsigte oor die strand en die see.

'n Toesluitmotorhuis en addisionele parkeerplek voor die motorhuis word voorsien.

Heroldsbaai word omring deur fynbos, en gaste kan gaan stap en voëlkyk of gholf speel by die Oubaai-, Fancourt-, Kingswood- of George-gholfbaan. Ander doendinge in Tuinroete sluit stap, visvang, swem, branderplankry, bergfietsry, en nog baie meer in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stewart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sandstrandstraat, Arbeidsgenot 3, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arbeidsgenot 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 17:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandstrandstraat, Arbeidsgenot 3, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff19a893ab25a9203cf350c02f04254ac36b350d3947050a4530202331ecf33cf2d6323507639a8baefdff9b54da47262df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Sandstrand Street 3 Arbeidsgenot 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-20:00 10:00 -34.053632 22.391883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang