Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arbeidsrus

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beslis 'n aanbeveling. Dit is 'n baie netjiese, praktiese en skoon rondawel. Nogal mooi met die wilde bokke in aangrensde kamp. Vriendelike diens van eienares en voorman ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienkie
Arbeidsrus
Ons hoop om julle weer te sien. Groetenis

Marina V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekker geslaap by Arbeidsrus. Netjiese en skoon akkommodasie, het niks meer nodig gehad nie. Was vanaf die eerste oproep baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienkie
Arbeidsrus
Baie dankie, Tannie. Ons hoop om u DV weer te kan akkommodeer. Groetenis

Yolandi V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Net wat mens nodig het, baie netjies en super skoon. Vreeslik lekker gebly, alles was skoon en netjies en net wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lienkie
Arbeidsrus
Baie dankie, Yolandi Van Dyk, groot waardering. Ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang. Groetenis.

Yolande D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Was heerlik en sal weer enigetyd daar aanbly. Ons het vreeslik baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal dit regtig aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lienkie
Arbeidsrus
Dankie Yolande, ons hoop om jul weer te verwelkom. Groetenis.

Ruan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Baie aangenaam en lekker vir 'n vinnige oornag. Hulle het ons baie goed verwelkom. Ons het nie eens nodig gehad om te soek vir aandete nie. Hulle takeaway het vir ons heerlike pizza besorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lienkie
Arbeidsrus
Baie Dankie Ruan, Ons hoop om julle DV in toekoms weer te sien. Groetenis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lienkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townlandsplaas 411, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce71d59b58124c9d399e15863875f3f5dd058c00d061737a255260395ccaac7c31c145dc6041c9d2f2ef6d2db6f2bc06274a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 411 of Farm Townlands Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.216371238443 26.945941120348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang