Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arbeidsrus

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lienkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Arbeidsrus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wynand B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Beslis 'n aanbeveling.

Dit is 'n baie netjiese, praktiese en skoon rondawel. Nogal mooi met die wilde bokke in aangrensde kamp. Vriendelike diens van eienares en voorman ontvang.

Arbeidsrus se terugvoer

Ons hoop om julle weer te sien. Groetenis

Arbeidsrus
Marina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Baie lekker geslaap by Arbeidsrus.

Netjiese en skoon akkommodasie, het niks meer nodig gehad nie. Was vanaf die eerste oproep baie vriendelik en behulpsaam.

Arbeidsrus se terugvoer

Baie dankie, Tannie. Ons hoop om u DV weer te kan akkommodeer.
Groetenis

Arbeidsrus
Yolandi V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Net wat mens nodig het, baie netjies en super skoon.

Vreeslik lekker gebly, alles was skoon en netjies en net wat mens nodig het.

Arbeidsrus se terugvoer

Baie dankie, Yolandi Van Dyk, groot waardering. Ons hoop om julle in die toekoms weer te ontvang. Groetenis.

Arbeidsrus
Yolande D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande D

Was heerlik en sal weer enigetyd daar aanbly.

Ons het vreeslik baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal dit regtig aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

Arbeidsrus se terugvoer

Dankie Yolande, ons hoop om jul weer te verwelkom. Groetenis.

Arbeidsrus
Ruan L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan L

Baie aangenaam en lekker vir 'n vinnige oornag.

Hulle het ons baie goed verwelkom. Ons het nie eens nodig gehad om te soek vir aandete nie. Hulle takeaway het vir ons heerlike pizza besorg.

Arbeidsrus se terugvoer

Baie Dankie Ruan,
Ons hoop om julle DV in toekoms weer te sien.
Groetenis

Arbeidsrus
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townlandsplaas 411, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce71d59b58124c9d399e15863875f3f5dd058c00d061737a255260395ccaac7c31c145dc6041c9d2f2ef6d2db6f2bc06274a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 411 of Farm Townlands Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.216371238443 26.945941120348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang