Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arbeidsrus

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townlandsplaas 411, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Arbeidsrus is 'n knus rondawel in Viljoenskroon en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na oornagverblyf.

Die rondawel het 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en toegang tot 'n gemeenskaplike speelgrond vir kinders is beskikbaar.

Gaste sal die geleentheid kry om verskillende diere te sien, soos ganse, hase, dwergbokke, eende, springbokke, swartwitpense, blesbokke en rooibokke.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Wynand B
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n aanbeveling. Dit is 'n baie netjiese, praktiese en skoon rondawel. Nogal mooi met die wilde bokke in aangrensde kamp. Vriendelike diens van ...
Sien meer
Jun 2024
Marina V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker geslaap by Arbeidsrus. Netjiese en skoon akkommodasie, het niks meer nodig gehad nie. Was vanaf die eerste oproep baie vriendelik en behul...
Sien meer
Mei 2024
Yolandi V
Besigheidsreis
5.0
Net wat mens nodig het, baie netjies en super skoon. Vreeslik lekker gebly, alles was skoon en netjies en net wat mens nodig het.
Mei 2024
Ruan L
Saam met lewensmaat
4.6
Baie aangenaam en lekker vir 'n vinnige oornag. Hulle het ons baie goed verwelkom. Ons het nie eens nodig gehad om te soek vir aandete nie. Hulle take...
Sien meer
Okt 2023
Yolande D
Saam met lewensmaat
4.4
Was heerlik en sal weer enigetyd daar aanbly. Ons het vreeslik baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal dit regtig aan...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lienkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Townlandsplaas 411, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Arbeidsrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townlandsplaas 411, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce71d59b58124c9d399e15863875f3f5dd058c00d061737a255260395ccaac7c31c145dc6041c9d2f2ef6d2db6f2bc06274a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 411 of Farm Townlands Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.216371238443 26.945941120348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang