Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arbez Home Lodge

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Jaconel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het 'n jaar eindfunksie gehad en het daar akkommodasie vir die aand. Dit was 'n aangename plek om te bly. Die man by ontvangs was baie vriendelik en die ontbyt was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte N
1 nag
5.0
Okt 2023

Gemaklike stil verblyf. Arbez se personeel is vriendelik en behulpsaam. Kamers is skoon en netjies. Kos is heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Arbez Home Lodge
Goeiedag Riette, So lekker om jou boodskap te lees. Baie dankie daarvoor! Kom kuier gerus gou weer by Arbez:) Mooi bly, Arbez Home Lodge

Maria K
1 nag
4.4
Jul 2023

Goeie en vriendelike ontvangs. Ek het heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Teresa
Arbez Home Lodge
Baie dankie, Maria. Ons hoop om jou gou weer te ontvang.

Wasfie S
1 nag
4.0
Mrt 2023

Great Stays Was a great stay and good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Teresa
Arbez Home Lodge
Thank you so much for the good review. It is much appreciated. Hope to see you again soon. Arbez-greetings

Mandie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Verblyf is veilig, netjies met vriendelike, hulpvaardige mense. Mens is altyd bekommerd om ver te reis en te gaan bly waar jy nie te vore was nie, Arbez was soos 'n huis weg van my huis dit verskaf als wat jy benodig, ontbyt vars en heerlik gemaak deur David, stiptelik en onvergeetlik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Arbez Home Lodge
Mandie, Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was `n voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Ek is baie bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ek sal ook vir David die boodskap gee. Kom kuier gerus weer.

Steven F
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Heerlike ontbyt en vriendelike bestuur. Baie dankie aan Bertus vir sy vriendelikheid en oggend geselsies. Sal beslis weer daar inboek sodra ek weer vir die kinders kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Teresa
Arbez Home Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was `n voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Alta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Mrt 2018

Glad nie driester gastehuis nie. By ontvangs moes ons vir 10min wag voordat iemand die hek oopgemaak het vir ons. Die man by ontvangs het nie mooi verduidelik watse papiere ons moes invul nie. Die kamer waarin ons was, was vol vlieë en die beddegoed het vuil gelyk. Die teels is ook gechip en die plek lyk glad nie na 'n driester gastehuis nie. Ons sal niemand aanraai om daar te gaan bly nie. Ons het 'n ongemaklike gevoel gekry die oomblik wat ons ingestap het in die kamer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacqueline-straat 58, The Reeds, Centurion, 0154, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15fa5b255bca790a7396980dc34be12edf9bda92b728abe99152aa32eb02396ee9eb0cae2c80344e2b1228c2616e960a7989?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 58 Jacqueline Street The Reeds 0154 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.901616666667 28.134883333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang