Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Arbour1 Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbour-weg 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Arbour1 Guesthouse is sentraal in Heatherlands, George, en bied bekoorlike B&B-verblyf wat perfek is vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf of 'n ontspanne wegbreek. Die gastehuis is ideaal vir diegene wat die area besoek.

Die gastehuis bied verblyf in 5 stylvolle kamers met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe. Gaste kan moderne geriewe, soos 'n TV met DStv-kanale, 'n alarmstelsel en WiFi geniet. Daar is 4 kamers met lieflike uitsigte oor 'n voëltuin, asook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Gaste kan in die sitareas op die gedeelde balkon en stoep ontspan, en die ontspanne atmosfeer geniet. Die vyfde kamer bied ekstra privaatheid met sy eie tuin en braai-area, wat 'n meer afgesonderde ervaring bied. Veilige parkeerplek agter 'n geëlektrifiseerde, afstandbeheerde hek is beskikbaar.

Die verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante. Besoekers kan maklik George se toeriste-aantreklikhede verken en verskeie aktiwiteite, soos voetslaan, fietsry en gholf geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Ligging

  • Arbour-weg 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbour-weg 1, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77c691a84db0232ba70493ab67a45626e3f8e99c079914107b3c6502e0842ee2617fd4a7eae21cdbc100f7747db2235cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 1 Arbour Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9517943 22.4538744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456