Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arcadia Luxury Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 118 resensies vir Arcadia Luxury Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Dalene A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene A

Het heerlik gebly.

Het heerlik gebly - Baie dankie.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Dalene. Kom gerus weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Clara E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara E

So mooi onder bome. 'n oase!

Fantasties! Hoogs aan te beveel.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Clara. Ons hoop om jou vinnig weer te verwelkom.

Arcadia Luxury Guesthouse
Ria K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Oornag oppad Suid-Kaap toe.

Dit was baie netjies en gerieflik met 'n restaurant op die perseel met heerlike kos.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Ria, vir jou terugvoer. Ons hoop om jou vinnig weer te verwelkom by Arcadia.

Arcadia Luxury Guesthouse
Elmarie P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Netjies en gerieflike oornag in Kroonstad.

Baie gerieflike oornag.

Vanessa S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa S

Rustig oornag.

Die kamer was baie mooi en die dekor pragtig. Die badkamers kort 'n revamp. Die water was 'n probleem.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Vanessa
Dankie vir jou terugvoer. Was die water wat jy noem 'n probleem was, koud of was daar 'n water tekort? Ons sal graag die probleem wil aanspreek en daarom wil ons die nodige inligting ontvang vanaf jou.
Groete
Arcadia

Arcadia Luxury Guesthouse
Tim C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim C

Goeie gemaklike oornag verblyf.

Die ontbyt is baie goeie waarde vir geld, kamers is skoon en netjies. Die ontvangs was nie uitstekend nie, laggende personeel wat kinders pap voer terwyl ons probeer inligting bekom.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dear Tim. Thank you for your kind words. The staff issue you are referring to was really a crisis, a one-off. Our staff had a nanny crisis with her child, and we agreed that she could bring the child with her. We could have managed it differently, apologies about that.

Arcadia Luxury Guesthouse
Louise V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Lieflike plek, rustig uit di dorp uit.

Ons het lekker gekuier, linne is spierwit skoon en nuut. Een aand by die restaurant, heerlik.

Elmarie P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Snoesig warm geslaap met luukse skoon beddegoed en elektriese kombers.

Gerieflik en skoon oornag in Kroonstad. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by die gastehuis oorbly.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons sien jou gou weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Trevor K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor K

Most enjoyable. Will use them again.

Staff are very helpful and friendly. Dinner was outstanding.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you Trevor! We appreciate the feedback!

Arcadia Luxury Guesthouse
Lindsay V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindsay V

Lovely.

We had a fantastic time, the units were lovely and clean. However, the hairdryer wasn't working and the hot water pressure was terrible, so showering and bathing was an awful experience, especially when it's cold and you want to warm up before bed.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Lindsay, thank you for your reply. We immediately fixed the hairdryer the following day. As for the water pressure situation, we do apologise. However, this is caused by our poor municipal services. We trust you will understand this. Thank you for visiting Arcadia.

Arcadia Luxury Guesthouse
Donuil S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Donuil S

Ordinary.

Arcadia has potential but lack of owner or manager presence was very evident. The two ladies at the front desk were trying their best to man the desk, run the restaurant, serve in the bar, and sort out the rooms. My room had a chemical smell when we arrived, and it seemed as if our linen had come out of storage with moth balls. We could not breathe, our eyes were watering, no way we could sleep in that bed. We eventually had to throw the duvet and sheets out of the room and slept on the mattress protector with a sheet. I asked for my linen to be changed, and when I got back at the end of the day, the room and bed still had the same smell. I then had to ask for another room and we moved. We spent the whole time there trying to keep the four cats out of the room. The lights in the restaurant, bar, and veranda were off at 5.50 pm until I asked for them to be turned on. I had to call someone to open the bar so we could get a drink. No dinner was available on Friday night and no breakfast on Saturday. I had to pay a balance, and when I went to reception on Saturday morning at 7.30, no one was there, so I left.

Dave D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D

Pleasantly surprised.

Well organised and good food.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you Dave!

Arcadia Luxury Guesthouse
Chantel K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K

Baie lekker gebly baie skoon en netjies.

Net hartseer dat die restuarant nie meer oop is nie.

Sabelo D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabelo D

Relaxed atmosphere.

If you are looking for a weekend away, home away from home relaxing time, look no further - Arcadia Luxury Guesthouse is the place to be.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you for your reply Sabelo. We hope to see you again soon.

Arcadia Luxury Guesthouse
Yvonne P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne P

Ons het ons verblyf baie geniet.

Alles was keurig. Kamer was skoon en pragtig.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Yvonne. Ons is bly jy het dit geniet.

Arcadia Luxury Guesthouse
Charlotte Y - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte Y

A pleasant stay.

Highly recommended for a stay over in Kroonstad.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you Charlotte. Please visit us again.

Arcadia Luxury Guesthouse
Lizette M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Had a lovely, comfortable stay.

Beautiful accommodation with friendly staff.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you Lizette. Hope to see you again soon!

Arcadia Luxury Guesthouse
Willie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Baie netjies en skoon. Pragtige omgewing.

Die kort grondpad is net in 'n slegte toestand, maar wel rybaar.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Ons hoop ons verwelkom jou vinnig weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Janri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janri S

Fantasties.

Blyplek is amazing!

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Janri.

Arcadia Luxury Guesthouse
Francois N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Skoon, netjies, vriendelik en behulpsaam.

My verblyf was werklik fantasties en al wat mens nodig het op reis, die staf is vriendelik en behulpsaam, die blyeenheid perfek. Dis kos is ook smaaklik.

Willie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E

Netjiese plek, vriendelike diens.

Goeie diens en vriendelike personeel.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Claude J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude J

Geen probleem.

Alles in orde. Geen probleem.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Claude. Ons hoop om jou vinnig weer by Arcadia te ontvang.

Arcadia Luxury Guesthouse
Jayson O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jayson O

Comfortable chalet but in need of a decent desk.

As someone who travels for work, I always require a desk to work at. The concrete desk in my chalet was very high, and even though I am quite tall and sat on two pillows, I could not work comfortably on it. Eventually, I resorted to sitting on the bed with my laptop. However, everything else at Arcadia Luxury Guesthouse was fantastic. The bed was lovely, the linen was nice, and the shower was great. Perhaps they could be a little more generous and provide more than one teabag per day though.

Carri L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carri L

Heerlik.

Pragtige stil area. Pad daarheen kort aandag.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Carri vir jou terugvoer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Phillie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillie V

Gerieflike en veilige oorslaap akkommodasie.

Ons was in kamer 2. Duvet is al bietjie op en baie dun. Lig wat van buite deur kamervenster skyn is nogal steurend.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Hi, ons kyk dadelik na duvets en maak 'n plan met gordyne.

Arcadia Luxury Guesthouse
Karen B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B

Rustig.

Skoon en netjies! Onduidelikheid oor ontbyt, maak net seker vooraf.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Karen.

Arcadia Luxury Guesthouse
Chanah R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanah R

Uitmuntend.

Smaakvol, netjies, skoon, veilig en vriendelike mense!

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Goeie nuus.

Arcadia Luxury Guesthouse
Anton A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton A

Lekker verblyf. EKKER VERBLYF.

Goeie diens en geriewe.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anton, vir jou terugvoer. Ons sien uit om jou weer te ontvang.

Arcadia Luxury Guesthouse
Marlyn L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn L

Oornagverblyf.

Gerieflike, skoon akkommodasie. Vriendelike personeel. Uitstekende aandete.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Marlyn. Kom gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Willie K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Snoesig, skoon en lekker.

Alles was met die intrapslag gereed en goed georganiseerd.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Willie, vir jou terugvoer. Kom gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Johan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Rustige atmosfeer.

Netjiese verblyf langs die Valsrivier. Baie lekker verblyf. Ons het selfs elektriese komberse gehad.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Johan. Ons hoop om jou weer te sien.

Arcadia Luxury Guesthouse
Mj V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mj V

Uitstekend! Die beste gastehuis waar ons al gebly het - ons reis gereeld.

Kamers het soveel detail! Pragtig en uitstekend ingerig. Ontbyt was uitstekend. Omgewing is pragtig. Enigste nadeel is die klein deeltjie grondpad wat jy moet ry om by die pragtige plek uit te kom. Dankie ook vir hul uitstekende diens.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.
Ons waardeer dit opreg.

Arcadia Luxury Guesthouse
Maida K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maida K

Waarde vir geld.

Baie lekker kos in die restaurant. Generator vir loadshedding.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Kom gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Melisa D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa D

Dit was ongelooflik lekker.

Kos is baie lekker. Diens is baie goed. Kamer is netjies. Ek sal weer by hulle oorbly.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Melisa, vir jou terugvoer. Ons hoop om jou weer te ontvang.

Arcadia Luxury Guesthouse
Christine W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine W

Unieke en baie spesiale plek.

Dit is 'n baie skoon plek met baie lekker en ordentlike kos. Die dienste was nog beter.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Christine. Kom gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Magdalena J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena J

Absolutely stunning.

Beautiful venue, very friendly and helpful staff. Would highly recommend.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review Magdalena. It goes a long way. Hope to see your again soon.

Arcadia Luxury Guesthouse
Petrus S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Lekker oorslaapplek.

Arcadia Luxury Guesthouse is 'n netjiese en goed toegeruste gastehuis. Baie stil en rustig.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Janine D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Pleasant and lovely room.

Recommendation for future is that after painting the rooms, allow rooms to air sufficiently - very strong paint smell in the room I stayed in. Check batteries on gate remotes. I stood outside for about 15 minutes, in the dark, trying to get someone to answer the phone to come and open the gate for me.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you for feedback. Sorry about this.

Arcadia Luxury Guesthouse
Francois J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Aangename kuier met vriendelike diens.

Kamer was uitstekend, goeie diens en baie lekker etes. Sal verseker weer gebruik.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie Francois.

Kom gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Koos O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos O

Baie aangenaam.

Dit is baie netjies en stil. Ons het heerlik in die restaurant gekuier.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie Koos! Ons is bly jy het jou besoek geniet. Hoop ons sien jou gou weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Willem Abraham J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Abraham J

Hulle kan dalk net die plek skoner maak, spinnekopneste orals.

WiFi was baie swak (opvangs).

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons neem dit ernstig op.

Arcadia Luxury Guesthouse
Joey M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey M

Dis pragtig, rustig en het baie goeie dienslewering.

Die eerste indruk wat ek gekry het is dat alles mooi netjies en skoon is. Die ontvangs is vriendelik en baie hulpvaardig. Die gastekamers is in uitstekende versorging, alles op hul plek, skoon, netjies en baie mooi. Die ontbytpersoneel is baie vriendelik en baie hulpvaardig en die kos is uitstekend. Ek sal vir almal aanbeveel om daar oor te slaap.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Joey vir jou terugvoer! Ons waardeer dit opreg!
Groete,
Arcadia

Arcadia Luxury Guesthouse
Gerda C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Baie goeie diens, skoon en netjies, lekker kos en vriendelike personeel.

Ek was soos royalty behandel. Die personeel het ekstra moeite gedoen en was baie vriendelik. Die kos was lekker en die koffie meer! Ek sal beslis almal aanraai om hier te kom oorbly. Dankie julle!

Edna K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna K

Puik diens, silwerskoon en netjies, gerieflik, heerlike etes.

Op ons roete terug van die Oos-Kaap was Arcadia Gastehuis die heel beste keuse vir verblyf. Silwerskoon, en gerieflike kamers, netjiese, snoesige linne, puik diens en Jean was uiters hulpvaardig. Die etes wat sy voorsien het was van uitstaande gehalte en ons sou nie by enige ander restaurant smaakliker kon eet nie. Ek sal nie by enige ander gastehuis oorbly op toekomstige reise nie, slegs Arcadia Gastehuis.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Joseph vir hierdie terugvoer. Dit is baie goeie nuus. Ons sien uit om jou weer te ontvang.

Arcadia Luxury Guesthouse
Leilani V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani V

Pragtig, netjies en baie gerieflik.

Een van ons lekkerste ervarings tot dusver. Ons het baie goeie diens van al die personeel ontvang en ons kamer was pragtig met die mooiste uitsig oor 'n lieflike tuin. Ontbyt was goed voorberei en smaaklik. Personeel is goed opgelei en was ten volle voorberei vir beurtkrag. Ons beveel Arcadia beslis aan, ons was meer as tevrede.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Leilani vir jou pragtige terugvoer. Ons opregte dank. Hoop ons sien jou gou weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Rolf M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf M

Very pleasant stay, reception was good.

A bit of a disappointment that there was no restaurant service on Sunday evening.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback, Rolf.
See you again soon.

Arcadia Luxury Guesthouse
Theunispotgieter D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunispotgieter D

Uiters netjies en goed ingerig.

Alhoewel die stukkie pad na die gastehuis baie sleg is, was ons beïndruk met die setup, en vriendelik ontvang, en baie tevrede met die kamer. Die ontbyt was ook uitstekend!

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Wonderlike nuus! Baie dankie vir jou terugvoer Theuns!

Arcadia Luxury Guesthouse
Stephan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

Vinnig oorgebly vir die nag, goeie nagrus gehad met 'n lieflike ontbyt.

Sien sterre.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Stephan! Hoop ons sien jou vinnig weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Thomas B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas B

Baie netjies en skoon, oulike plek. Hulle het ons baie goed akkommodeer om vroeër toegang tot die kamer te kry.

Lugversorging het nie gewerk nie, seep was ook klaar gewees in die houertjies van die stort en die bad.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Jammer oor die seep, dit is aangespreek.

Arcadia Luxury Guesthouse
Marius P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P

Sien sterre.

Sien sterre.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review Marius.

Arcadia Luxury Guesthouse
Caroline D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline D

Very quaint and cosy!

Excellent staff and gorgeous buildings and bedrooms. I wasn't aware of the gravel road but perhaps I didn't read all the correspondence thoroughly.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you Caroline. We hope to see you again soon.

Arcadia Luxury Guesthouse
Jan H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Heel aangenaam.

Pad na die gastehuis onbegaanbaar. Uiters baie slaggate.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons stem saam, die grondpad is baie sleg. Dit word egter nie onderhou nie, en ons rig verskeie versoeke aan die munisipaliteit. Nie te min, ons hoop om jou weer te sien.

Arcadia Luxury Guesthouse
Chenelle J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chenelle J

Gemaklik.

Sit asb. inligting bv Wi-Fi password etc. in kamer. Ek wag nog vir 'n invoice van my aand se verblyf.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Ons is bly om dit te hoor!

Arcadia Luxury Guesthouse
Liza B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B

Lekker rustig.

Die kamer is gerieflik en baie netjies.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Liza
Ons hoop om jou gou weer te ontvang by Arcadia.

Arcadia Luxury Guesthouse
Anita C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Perfekte oornag verblyf op pad Kaap toe.

Netjiese verblyf. Baie vriendelike personeel, lekker oornag verblyf oppad na kaap. Baie veilig en ruim parkering vir sleepwa of karavaan. Heerlike aandete.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie Anita.
Ons hoop om jou gou weer te ontvang by Arcadia.

Arcadia Luxury Guesthouse
Benita J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J

Regtig aangenaam

Die is verseker weer 'n plekkie waarheen ek met geen twyfel sal kom. Die gasvryheid en bereidwilligheid van die personeel om my teen die crazyste tye van die nag te akkomodeer was wat mens na so lang dag op die pad nodig het. Hulle het self vir ons vas gebakte broodjies aangebied oor alles alreeds toe was teen die tyd wat ons daar aangekom het. Baie baie dankie dat julle ons met soveeel gerief hanteer het en 'n verwelkomende en profesionele geslesie laat welkom voel het. Sien julle verseker weer :)

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Liewe Jana! Baie dankie vir jou jou boodskap en terugvoer! Dit gee ons nuwe motivering! Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Arcadia Luxury Guesthouse
Hendrik P - Jun 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Ongelooflik.

Ons verwagting was nie baie nie. Het 'n moeilike reis gehad met 'n motor wat gebreek het, maar was teen 21:30 die aand deur die vriendelikste gasheer by die hek ontmoet waarop hy dit sy persoonlike missie gemaak het om seker te maak dat ons kamer in -4 grade weer warm is, dat kos na ons kamer toe gebring is en dat daar net genoeg van alles was. Dit het die 5 ure langs die pad staan en vir 'n ander motor wag die moeite werd gemaak. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ook 'n groot ster vir Liberty wat seker gemaak het alles is in orde.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Arcadia Luxury Guesthouse
Willem B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Oorslaap op pad na Nelspruit.

Alles was netjies en skoon. Baie hulpvaardige en vriendelike personeel. Heerlik geëet in die restaurant. Definitief die besoek en geld werd en dit alles op 1 perseel. Sal beslis weer daar oorslaap!

Koos O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos O

Baie rustig en mooi.

Alles was baie netjies en skoon. Kamers is heerlik ruim en met dakwaaiers sowel as lugversorging toegerus. Daar was egter nie toiletsproei in die badkamer nie. Met verwysing daarna het die persoon by ontvangs ons meegedeel dat dit in geen kamers voorkom nie.

Dirk F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk F

Baie lekker, dankie,

Baie lekker en dis baie mooi.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Dirk! Altyd lekker om goeie terugvoer te kry. Kom gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Chantelle B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle B

Geen hulp by ontvangs.

Staff onbehulpsaam en traag. Geen hulp by ontvangsarea nie. Met aankoms en vertrek. Moes skakel vir 'n personeellid voor 2 die middag om in te klok en moes rondloop om iemand te kry wat kon help uitklok.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Ons is jammer vir die ongerief Chantelle! Dankie dat jy ons Gastehuis besoek het.

Arcadia Luxury Guesthouse
Mimi V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mimi V

Was uiters teleurstellend na tien ure op die pad!

Die webwerf is misleidend. Ons het juis daar geboek na aanleiding van die restaurant en kroeg op die perseel. Met ons aankoms is ons meegedeel dat die staf nie opgedaag het nie, en dat daar geen aandete of ontbyt beskikbaar is nie. Ons moes inry dorp toe na al die ure op die pad, om iets te gaan eet. Die kamer was netjies, maar die warm water was nie aangesit nie, en ons moes wag om te stort. Daar was ook net 'n 500 ml waterbotteltjie in die kamer. Die plek lyk verwaarloos en asof dit nie meer vreeslik in gebruik is nie. Die dekor is mooi, maar dateer uit etlike jare terug. Sal hulle beslis nie aanbeveel nie!

Mark G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G

Uitstekende restaurant en gastehuis.

Ons verblyf was baie lekker. Sal definitief weer daar oornag.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Arcadia Luxury Guesthouse
Chantell V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell V

Baie tevrede.

Ons het baie lekker gebly, waarde vir geld.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie kom besoek ons gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Mariechen G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariechen G

'n Oase! Ons kom vir seker weer!

Dankie vir heerlike kos en 'n pragtige plek met die mooiste tuine waar mens regtig kan ontspan. Ek beveel julle vir enige reisiger aan. Ons was verras met die ruim vertrekke in die chalets. Waarde vir geld! Ek sal weer kom!

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Arcadia Luxury Guesthouse
Hermien V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Heerlike verblyf!

Baie mooi gastehuis, tuine en eetsaal. Pragtige dekor en baie vriendelike mense. Heerlike kos!

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Arcadia Luxury Guesthouse
Magda T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda T

Lief die katte!

Ek het lekker gebly, baie dankie. In die stilte kon ek al my papierwerk klaarkry. Baie dankie dat Arcadia so mooi na die katte op die perseel kyk! Hulle is absoluut pragtig en ek sal weer kom kuier, spesiaal vir die katte!

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie Magda, ons geniet ook die katte! Kom gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Colette F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette F

Pragtig!

Beeldskoon, ongelukkig was ons net een aand daar. Ook in die winter gewees, seker dit is nog mooier in die somer.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie kom besoek ons gerus weer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Andre D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Aangename atmosfeer.

Ondanks die feit dat die toegangspad nie goed is nie het ons die rustige verblyf geniet. Die badkamer het oorstroom as gevolg van 'n probleem by die stortkop die bestuur het onmiddellik reageer en ook die klere wat nat geword het drooggemaak en netjies gestryk teruggebring.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Fred L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred L

'n Puik gastehuis.

Vir ons is hierdie gastehuis 'n gunsteling oornag plek om ons reise na en van die Oos-Kaap te onderbreek.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie. Enige tyd weer welkom!

Arcadia Luxury Guesthouse
Van V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van V

Fantasties, alles was in plek.

Was laat eers daar, het hulle geskakel om alles te bevestig, het die restaurant laat oop bly tot ons arriveer het, ongelooflik vriendelik en ja, sal dit sterk aanbeveel. Definitief weer my stop op pad suide toe.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie. Enige tyd weer welkom!

Arcadia Luxury Guesthouse
Zelda T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T

Skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt.

Op die randjie van die dorp. Stil en veilig. Eenheid was silwerskoon met goeie gehalte-beddegoed. Heerlike buffet-ontbyt ingesluit. Beslis waarde vir geld en aanbeveelbaar.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie, kom bly gerus weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Marius V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Goeie ligging, goeie restaurant, ruim kamer.

Het die verblyf geniet.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie, kom bly gerus weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Johan S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Heerlik!

Rustige omgewing. Ons huisie was ruim, skoon en netjies en die restaurant op die perseel is 'n reuse plus. Kos was heerlik en atmosfeer aangenaam.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie, kom bly gerus weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Nicola S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S

Uitstekend.

Was baie beïndruk met Arcadia Guesthouse & Restaurant. Baie vriendelike en professionele personeel, uitstekende geriewe, netjies, goed versorg en veilig. Etes was heerlik. Lekker atmosfeer met plaaslike inwoners wat ook by die restaurant kom eet. Sal beslis sterk aanbeveel.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Gert V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Fantastiese veblyf en restaurant.

Die diens is uiters professioneel, die kamers uiters netjies en skoon en het die aand heerlik in die restaurant geeët. Ons kon nie bly vir ontbyt nie, maar hulle het vir ons 4 heerlike kospakkies voorberei voor ons vertrek die volgende oggend net na 6:00. Baie dankie Arcadia personeel. Dit is ons 2de verblyf daar en sal dit te enige tyd aanbeveel.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie lekker om u te kon huisves.

Arcadia Luxury Guesthouse
Retha R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha R

Fantasties.

Baie oulike, netjies plekkie met vriendelike personeel.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie, kom bly gerus weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Francois D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Heel oulik.

Heel oulik. Ongelukkig was ons bespreking vir 'n Sondag, met die restaurant en kroegie albei toe, nogal 'n probleem in Kroonstad, met uiters beperkte ander alternatiewe, net 'n Spur, met heerlike kos, maar trae diens!

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek maak werk van die Sondag situasie, sodat ons vir gaste op aanvraag drinkgoed in kamer kan bied as daar dan nou nie 'n ete is nie.

Groete

Thys

Arcadia Luxury Guesthouse
Ditjhabe M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ditjhabe M

A wonderful place and safe to stay,nice trees around the place.

Awesome place to stay at.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying over!

Arcadia Luxury Guesthouse
Elize M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Dit was verrassend bo ons verwagting gewees.

Die kamers het elkeen sy eie karakter gehad en die binne-versiering was besonders. Die aandete was regtig baie goedkoop en daarom was ons verras oor die gehalte daarvan. Ons almal was dit eens dat ons bederf gevoel het om in so 'n mooi gastehuis tuis te gaan.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie, kom bly gerus weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Anelia B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelia B

Rustige oorslaap.

Arcadia Guesthouse was ‘n ideale plek om oor te slaap. Die kamers is ruim en gerieflik. Ontbyt was smaaik en dis besonder gerieflik om na ’n lang reis die restaurant op die terrein te gebruik.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie, kom bly gerus weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Telanie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Telanie V

Baie netjiese verblyf met 'n heerlike ontbyt!

Kan Arcadia Gastehuis gerus aanbeveel. Ons kon al 10:30 inboek. Baie skoon en netjies met baie vriendelike personeel.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Ons hoop om u gou weer te sien.

Arcadia Luxury Guesthouse
Danie H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie H

Stil.

Lekker rustig en stil, goeie verblyf.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie, kom bly gerus weer!

Arcadia Luxury Guesthouse
Estelle B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle B

Ons het lekker gebly.

Die plek het pragtige oudhede en die kamers en eetsaal is pragtig toegerus. Die werf is effens verwaarloos, maar pragtig.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Dankie, kom bly gerus weer! Ons maak werk van die werf.

Arcadia Luxury Guesthouse
Tinus E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus E

Baie goeie oornagverblyf.

Hierdie gastehuis bied goeie verblyf in `n rustige landelike omgewing teenaan die dorp Kroonstad.

Soemaryn M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soemaryn M

Lieflik!

Baie lekker ervaring. Pragtige plek en baie lekker atmosfeer! Amazing ontbyt buffet.

Morne B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B

Pragtige kamers en vriendelike diens.

Perseel en kamers mooi, netjies skoon en ruim. Vriendelike en behulpsame personeel en restaurant op perseel 'n groot plus.

Yolande T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande T

Pragtige gastehuis met goeie restaurant.

Al wat gepla het, is dat die lugversorger asook die bedlampies nie gewerk het nie. Moet ook noem dat die gastehuis se personeel nie te vriendelik is nie. Die restaurant se personeel is baie vriendelik.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Hi Yolande,

Baie dankie vir u terugvoer Ek waardeer dit opreg en dit is aangespreek. Dit blyk dat die bedlampe en lugreelaar nie by muurprop ingeprop was nie, jammer daaroor dis onaanvaarbaar. Hoop om u weer te ontvang.

Arcadia Luxury Guesthouse
Jopie C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jopie C

Die restaurant was gesluit ten spyte van advertensie dat dit beskikbaar is.

Met plek het bevestig dat die restaurant oop is vir aandetes. Derhalwe het ons Arcadia gekies om te oornag met ons terugreis van die Kruger Wildtuin en Mosselbaai. Oornag- en eetplek op een perseel is ideaal. Ongelukkig was dit nie die geval nie. Ten spyte dat die gastehuis bykans volbespreek was, is die reataurant gesluit. Die personeel was nors en nie behulpsaam om alternatiewe eetplekke voor te stel nie. Die son was besig om te sak en waar kry twee pensionarisse aandete op 'n onbekende plek ná 'n 700 km lange rit op die dag? Ek voel mislei en uitgebuit.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Mnr Jopie,

Dit spyt ons opreg om hierdie terugvoering van u te lees - ons is 100% seker dat daar wel op Travelground se webtuiste aangebring is dat ons restaurant wel gesluit is op Openbare Vakansie dae en Sondae - ons dit ook an u gade genoem - en genoemde kennisgewing uitgedruk sodat u kon sien - maar u het dit nie kom afhaal by ontvangs nie. Dan die bewering dat die personeel nors was en nie aan u aanwysings wou verskaf na ander plekke vir aandete nie is ook hoogs onwaarskynlik - ons beskik ongelukkig nie oor 'n groot verskeidenheid eetplekke nie, maar u is wel verwys na die Spur Restaurant asook na die wegneem plekke baie naby aan Arcadia - u is ook telkemale om verskoning gevra vir die feit dat ons restaurant wel gesluit was vir die aand en hierdie besluit van die sluiting van die restaurant was ook nie die besluit van die personeel wat u daardie aand ontvang nie en was heeltemal buite hulle beheer.

Arcadia Luxury Guesthouse
Meryl D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl D

'n Ideale oorblyplek vir die moeë reisiger.

Rustig en gemaklik met smaaklike etes by die restaurant. Die bestuur was vriendelik end behulpsaam.

Daan S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S

Twee nagte oornag vir privaat sportgeleentheid.

Uitstekende waarde vir geld. Het ons op kort kennisgewing gehelp. Die restaurant is sekerlik die beste in Kroonstad. Ontbyt baie lekker.

Penelope W - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope W

Absolutely loved it!

We absolutely loved our stay.friendly and def a home away from home.will def be back for sure!

Annalie C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie C

Sal voortaan elke jaar daar bespreek.

Professionele en vriendelike diens, kamers baie mooi en uiters skoon en netjies. Die ontbyt is heerlik. Dié plek om te bly in Kroonstad.

Piet B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B

Baie skoon en 'n baie vriendelike diens!

Ek het baie lekker gebly en sal dit defnitief aanbeveel vir enige iemand wat verblyf nodig het in Kroonstad.

Daan S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S

Lekkerste verblyf met die beste restaurant in Kroonstad.

Kamers is gerieflik en skoon. Uitstekende dekor. Die restaurant is definitief die beste in Kroonstad. Kan Arcadia met 'n geruste hart aanbeveel vir enige persoon wat wil oornag of vir 'n paar dae wil oorbly in Kroonstad. Net een problem is dat die ontvangs eers vanaf 16:00 op Sondae oop is. Ek moes vroeer in Kroonstad wees en die gewag was uiters ongerieflik. Arcadia behoort hiermee plan te maak aangesien dit nie by die res van die ervaring inpas nie.

Schalk D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk D

Ek sal Arcadia Gastehuis enige tyd aanbeveel.

Baie vriendelike mense en 'n huislike atmosfeer.

At V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At V

In die middel van Suid-Afrika. Lekker geleë, veilig en stil.

Arcadia is in 'n lekker stil gebied met ongelooflike groot kamers en baie netjies en skoon. Die personeel was nie baie vriendelik nie, maar verblyf lekker.

Arcadia Luxury Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer ek spreek dit aan.
Arcadia groete.

Arcadia Luxury Guesthouse
Erna S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna S

Baie goeie verblyf!

Rustige en veilige verblyf.

Herby R - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herby R

Baie aagenaam, skoon en netjies - styvolle aanbieding.

Die ontvangs was baie goed en ons kon nog by die restaurant gaan eet wat 21h00 toegemaak het. Ons sal definitief weer by Arcadia oorslaap.

Deon D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D

Baie netjiese en deftige plek om oor te slaap.

Ons was baie beïndruk met die netheid en die eenhede is baie deftig. Tuine is baie mooi en rustig. Die ontbyt was heerlik.

Len H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Len H

Die restaurant is baie goed en die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Dis die tweede keer dat ek daar bly. Ongelukkig het ek nie WiFi opvangs in my kamer gehad nie, ek was redelik ver van die kantoor. Andersins is dit 'n baie oulike plek. Die paaie in Kroonstad is vervalle en die pad na Arcadia is skokkend sleg, maar dis natuurlik nie hulle skuld nie.

Amanda J D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda J D

Ons het die eerste keer in 24 jaar van getroude lewe geslaap tot 08:30 in die oggend!

Die atmosfeer en omgewing is rustig!

Gail C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail C

Een van die beste oornag plekke nog.

Ongelooflike vriendelike staf en ontvangs, die kamer was ruim en netjies, die tuine en kuierhoekies was die hoogtepunt van ons verblyf. Die restaurant en disse was ongelooflik, kan nie wag om weer daar oor te bly nie.

Schalk V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V

Fantastiese aandete!

Baie vriendelike ontvangs en netjiese kamer. Pragtige bome wat 'n spesiale atmosfeer skep. Die aandete was 'n eerste prys.

Samuel H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel H

Mooi uitleg en gasvry. Nie baie kruk-vriendelik op sommige plekke nie. Ons het baie lekker gebly.

Ontvangs was goed en vriendelik. Sou graag wou sien dat iemand ons help met ons bagasie synde ek op krukke was en my vrou maar alles moes dra. Die stort se roosklep moet vervang word - die straaltjie maak jou skaars nat en daar was nie warm water in die stort nie - my vrou wou nie die kraan te lank laat loop a.g.v. waterbeperkings nie - dus het ek nie gestort nie. Andersins was die kamer, gasvryheid en restaurant uitstekend.

Mary K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary K

Goeie diens, pragtige plek.

Sal vir Arcadia Gastehuis aanbeveel.

Hannes S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes S

Netjies en skoon, vriendelike diens.

Die uitleg van die kompleks is smaakvol gedoen, en dieselfde geld vir die kamers. Die diens was baie flink en vriendelik. Die enigste probleem wat ons ondervind het is die laaste stukkie grondpad wat bietjie stamperig was. Wat dit vir ons erger gemaak het is dat ons na donker daar aangekom het na 'n baie spanningsvolle rit vanaf Port Elizabeth. Onder normale omstandighede sou dit nie so 'n groot probleem gewees het nie.

Nico B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Lekker rustige omgewing!

Die gastehuis is gelee in 'n baie rustige omgewing en wat lekker is daar is 'n restaurant en hoef jy nie terug te ry dorp toe vir iets om te eet nie. Kamers is skoon en netjies.

Nelia M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M

Pragtige plek! Hulle kos in die restaurant is beslis 5-ster!

Ek was ongelooflik dankbaar dat ek my 2 Yorkies kon saamneem. Baie netjies en alle staf baie vriendelik en behulpsaam. Ek sou net graag in die kamer 'n klein yskassie waardeer het.

Chris P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

The lady serving breakfast was very friendly.

See the stars.

Johan C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Baie lekker!

Die verblyf daar by Arcadia is baie rustig en lekker.

Rouane H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouane H

Great!

Die kamers is ruim, gerieflik en baie netjies. Die ontbyt is genoegsaam en die personeel baie vriendelik.

Gunter B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gunter B

A good choice.

Accommodation was clean. Secure. Good location. Staff very friendly and helpful. Breakfast one of the best we had.

Chrisna A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna A

Een aand oornag.

Die restaurant was gesluit op 'n Saterdagaand. Die televisie in Kamer 1 is substandaard vir 'n 4-ster-kamer.

Gavin G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin G

Verblyf en personeel tops!

Sien die sterre hieronder.

Daan V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan V

Aangename en bekostigbare verblyf wat voldoen aan basiese behoeftes!

Ons gaan op ons terugreis weer daar oornag.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe06750b16ae8521be4c5f7a9b4ae555e3cccd5e35337485985517bd7a4d1c0d86c1e455b067f96ff40b80a375473583797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 38 Kraalkop Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66296688186 27.259259532338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang