Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arcadia Luxury Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Arcadia Luxury Guesthouse bied luukse en gerieflike verblyf in mooi en suite-slaapkamers in Kroonstad. Die gastehuis is die ideale oornagplek vir veral sakereisigers tussen Johannesburg en Bloemfontein, aangesien dit so te sê in die middel van die 2 geleë is.

Daar is 24 mooi versierde en suite-slaapkamers, elkeen met plafonwaaiers en paneelverwarmers, koffie- en teemaakgeriewe, 'n privaat ingang met 'n stoep en parkeerplek. DStv-kanale is ook in al die kamers beskikbaar.

Die unieke restaurant bied 'n geselekteerde spyskaart en is oop van Maandag tot Donderdag. Dit is Vrydag tot Sondag gesluit. Kamerdiens is soms beskikbaar. Gaste moet hulle maaltye bestel wanneer hulle bespreek, om sodoende die wagtydperk te beperk.

Die eiendom is veilig met 'n toegangbeheerhek wat om 20:30 sluit. Konferensiegeriewe bied sitplek vir tot 60 afgevaardigdes, en is volledig toegerus met blaaiborde, skerms en 'n klankstelsel. Gratis WiFi is ook in gemeenskaplike areas beskikbaar. Dit is ideaal vir besighede wat konferensies, personeelvergaderings of ander geleenthede wil aanbied.

Kroonstad is 'n lieflike dorp op die oewer van die Valsrivier, 'n vertakking van die Vaalrivier, en sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Rina V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne. Ons het baie lekker gebly. Ons was aangenaam verras met die oulike plek. Mooi, netjies en rustig.
Sep 2024
Rina V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, aangenaam en mooi. Arcadia was 'n aangename verrassing vir ons. Ruim, netjies en skoon. Ons sal weer daar gaan bly.
Sep 2024
Dalene A
Besigheidsreis
5.0
Het heerlik gebly. Het heerlik gebly - Baie dankie.
Jan 2024
Clara E
Saam met lewensmaat
5.0
So mooi onder bome. 'n oase! Fantasties! Hoogs aan te beveel.
Nov 2023
Ria K
Saam met vriende
5.0
Oornag oppad Suid-Kaap toe. Dit was baie netjies en gerieflik met 'n restaurant op die perseel met heerlike kos.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • Gaste dink Arcadia Luxury Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kraalkop 38, Kroonstad, 9500, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fe06750b16ae8521be4c5f7a9b4ae555e3cccd5e35337485985517bd7a4d1c0d86c1e455b067f96ff40b80a375473583797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 38 Kraalkop Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.66296688186 27.259259532338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang