Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arch Cabins Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Drikus K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing experience. Amazing place, with a lot of space. Perfect for groups.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morwa Rakgodu M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We had a wonderful stay. I had a wonderful time at this accommodation. The host was very friendly and not intrusive; we only saw him during check-in, and he respected our privacy. The house is beautifully decorated inside, with a variety of games for entertainment, especially for kids. They also ensure that you stay warm with heaters and extra blankets. The area is peaceful and safe. We had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie D
1 nag
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Arch Cabins Self-catering was amazing. Daar was alles om almal besig te hou, van jonk tot oud. Baie dankie vir die wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Lekker blyplek vir die gesin. Hier kan jy rustig kom slaap en die kinders gaan dit sommer baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harshdeep P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Pleasant stay and worth it on the price point it is offered. If you are planning to go to Tsitsikamma or in surrounding areas then this place is worth staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean G
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Heerlike rustige omgewing. Arch Cabins bied nie net interessante verblyf nie, maar die omgewing en village self is wonderlik toegerus om te ontspan en jouself te geniet. Baie lekker oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eric M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2023

Nie goeie waarde vir geld nie. Het meer verwag. Nie so lekker nie. Goeie ligging, vriendelike eienaar en groot spasie, maar die plek is afgeleef. Die potte en panne was vuil en aangebrand, die matras is deurgeloop, die wit beddegoed was gevlek, die wasmasjien het geroes, seepbakke in die stort hang aan genade, slegs een van die opwasbak proppe sluit dig, die badkamer- en kamerskuifdeure is vuil met handmerke, en privaatheid word ingeboek omdat die agterkant van die cabin gebruik word deur skoonmakers om wasgoed te was.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Carina H
1 nag
5.0
Okt 2022

Fantastiese wegbreek. Ons was 6 volwassenes en 2 kinders wat saam my man/pa/oupa se verjaarsdag gevier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Unique and Spacious. Arch Cabins is unique and very spacious. Great place for a family or group of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 63, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d57f5f3b79a7dc6ec065289c5af9b9621585fffcabf6218f25a9d4deb372ec02929472038c8e506bd1edf9d62548f8f656?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 63 Formosa Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.969483203057 23.880641835937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang