Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arch Cabins Self-catering

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 63, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Arch Cabins Self-catering is onafhanklike selfsorghouthuisies in Stormsrivier op die Tuinroete. Ervaar ruim leefruimtes en 'n fyn mengsel van oud en nuut. Die gesinsvriendelike houthuisies bied vermaak aan oud en jonk.

Elke houthuisie bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer is op 'n tussenvloerverdieping, en is 'n solderstylkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die tweede en derde slaapkamers is op die onderste verdiepings. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het afstandbeheerde waaiers. Gaste in die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n stapelbed in die leefarea, onder die trappe, wat ideaal is vir 2 kinders.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, potte en panne, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 en stoele. Die sitarea het 'n afstandbeheerde waaier, gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler met 'n keuse van DVD's, asook 'n speletjiesstelsel. 'n Radio of LP-speler en WiFi is beskikbaar. Bord- en kaartspeletjies word voorsien.

Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met piekniekbankies, braaigeriewe en hangmatte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf het ook sonkrag en 'n omsetter om kragonderbrekings te bekamp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Arch Cabins Self-catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Formosastraat 63, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Arch Cabins Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 63, Stormsrivier, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d57f5f3b79a7dc6ec065289c5af9b9621585fffcabf6218f25a9d4deb372ec02929472038c8e506bd1edf9d62548f8f656?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 63 Formosa Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.969483203057 23.880641835937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang