ArchRock Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Vania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 53
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Renier S - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing stay with unforgettable views.
ArchRock Resort se terugvoer
Thanks so much, we feel privileged to facilitate your experience.
Wouter S - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklike akkommodasie met asemrowende uitsig.
ArchRock Resort se terugvoer
Dankie julle, lekker rus/slaap is so belangrik. Ons probeer ons beste om dit moontlik te maak.
Erwin G - Jul 2024
Algehele gradering
Definitely booking again.
ArchRock Resort se terugvoer
Thank you Erwin and family, it was an absolute pleasure to have you here.
Esmeralda G - Jan 2024
Algehele gradering
Arch rock het ons verwagtinge oortref, pragtige uitsig van ons chalet.
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie, Esmeralda. Dit was ons plesier om julle te huisves.
Tineke E - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek!
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie, Tineke. Hoop ons sien julle gou weer.
Rohan S - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Lynette C - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
ArchRock Resort se terugvoer
So lekker om te hoor van 'n gereelde gas.
Kevin H - Des 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
ArchRock Resort se terugvoer
Thank you Kevin, hope to see you again.
Annamarie E - Jun 2023
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi.
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie, hoop julle kan weer kom kuier in die paradys.
Sanmari S - Jun 2023
Algehele gradering
Incredible experience.
ArchRock Resort se terugvoer
Jammer om te hoor, ons kon dit so reel as ons vooraf geweet het.
Jacqueline V - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful venue with clear instructions to collect keys, etc., easy access to the beach. Had a wonderful time!
ArchRock Resort se terugvoer
Thank you for your lovely review and valuable feedback, we appreciate your suggestion. The wifi signal is a challenge, but we are working on it.
Doreen N - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie Doreen, hoop om jou gou weer welkom te heet.
Marius W - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n rustige atmosfeer met die totaal kampers wat daar was.
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie Marius, ons is dankbaar vir die ideale ligging en probeer ons beste om dit so gemaklik moontlik te maak vir ons gaste.
Lynette C - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
ArchRock Resort se terugvoer
So bly julle het ons stukkie paradys geniet.
Andre W - Sep 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Niek G - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing; in woonwapark tuisgegaan.
ArchRock Resort se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons park is klein, 15 staanplekke, en ja die bome is baie spesiaal. Ons was seker vol bespreek ander sou ons julle kon skuif na 'n groter staanplek. Beligting intussen opgeknap. Ons word ongelukkig eers bewus van 'n probleem wanneer iemand dit noem, al ons ligte is op sensors.
Zane O - Apr 2023
Algehele gradering
Ablusiegeriewe was onnet.
ArchRock Resort se terugvoer
Plot 17 het wel 'n kragpunt, ons sou dit gou-gou kon uitsorteer as ons geweet het daarvan.
Jammer oor die stort geriewe, dit lyk of julle hier was oor n langnaweek. Ons het 'n daaglikse skoonmaak diens wat duidelik nie voldoende is wanneer hier baie kinders is.
Charles C - Nov 2022
Algehele gradering
Absolute gem.
Lees meerArchRock Resort se terugvoer
Thank you so much Charles, we try our best. Happy to hear you enjoyed our piece of paradise.
Justin F - Okt 2022
Algehele gradering
Special place!
ArchRock Resort se terugvoer
Thank you Justin. It is always good to hear our guests appreciate this piece of paradise as much as we do.
Ms J - Mrt 2022
Algehele gradering
Very nice place to stay.
Ben G - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflik rustig en ontspannend.
Wilmarie G - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
ArchRock Resort se terugvoer
Ons is bly julle het die vakansie geniet, ons sien uit om julle weer te welkom.
Ian & Analda D - Okt 2021
Algehele gradering
Idilliese ligging met direkte uitsig oor die see.
ArchRock Resort se terugvoer
Ons waardeer julle positieve terugvoering
Lize D - Mei 2021
Algehele gradering
Location, amazing unit.
ArchRock Resort se terugvoer
Dear Lize,
Thank you for taking the time to do the great review, we are happy that you enjoyed your stay. We hope to welcome you to ArchRock Resort again soon.
Justin U - Apr 2021
Algehele gradering
Great.
ArchRock Resort se terugvoer
Dear Justin
We are so happy that you enjoyed your stay with us, thank you for taking the time for the review. We look forward to welcoming you at ArchRock Resort again.
Roger F - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
ArchRock Resort se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Ons verwelkom julle graag terug.
Anja L - Feb 2021
Algehele gradering
Die uitsig is ongelooflik mooi!
ArchRock Resort se terugvoer
Dankie Anja, dit was ons plesier om julle hier te he.
Jaco M - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek met die mooiste see-uitsig.
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie Jaco!
Ons verwelkom julle graag terug.
Desmond S - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige naweek met uitstekende uitsig.
ArchRock Resort se terugvoer
Dankie Desmond.
Ons is omtrent bevoorreg met hierdie ligging.
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflik! Sal vir seker weer gaan. Arch Rock het 'n puik ligging!
Lees meerArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie vir die omvattende terugvoering. Waar moontlik sal ons die verbeteringe aanbring.
Jammer oor die laat handdoek omruiling, human error.
Marcel K - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerus, net bietjie koud daar.
Dinky V - Nov 2021
Algehele gradering
Die Luxury-eenheid is nie wat op die internetfoto's wys nie. Maar die chalets is fantasties.
Elize B - Sep 2021
Algehele gradering
Ligging onverbeterlik.
Tinus S - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker op die see.
Annemarie S - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging en fantastiese oord, maar o wee, probleme!
Lees meerMarilize S - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Hannes B - Aug 2019
Algehele gradering
Nader aan die water en dit spat jou nat.
Lees meerAlison A - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige plek.
Ons het net 3 nagte gebly, maar dit moes langer gewees het. Die eenhede is nuut en klaar reg op die strand. Ek stel 'n langer verblyf voor omdat dit 'n wonderlike plek is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
ArchRock Resort se terugvoer
Thank you for the lovely feedback. We are definitely with you on the recommendation to future guests to book for longer. This is the one thing our guests repeat: 'I wish we could stay a few more days...'
Thanks again, and we hope to see you again soon. Marica
Crystelle E - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike ervaring.
ArchRock Resort se terugvoer
Ons is trots om deel te wees van jou ervaring Crystelle, sal jou graag weer verwelkom.
Alles van die beste.
Vania
Richard S - Aug 2019
Algehele gradering
Magnificent views and ambiance.
ArchRock Resort se terugvoer
Thank you Richard. We are glad that you enjoyed the stay here at ArchRock Resort. Please come again.
Liani B - Aug 2019
Algehele gradering
Nader aan die branders kan jy nie bly nie!
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie dat julle by ArchRock Resort gebly het, Liani. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Angus A - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustige kampplek met 'n pragtige uitsig oor die see.
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Angus. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Baie groete,
Marica
William P - Feb 2019
Algehele gradering
Great location, awesome view.
ArchRock Resort se terugvoer
Dear William,
It is true that you can't beat the location or the view. We are looking forward to your next visit.
Kind regards,
Marica
Hein W - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing secluded camping in beautiful area.
Lees meerArchRock Resort se terugvoer
Thank you for taking the time to give such a great review, Hein. We are glad to hear you enjoyed your stay. We will look into the power points, thank you for bringing it to our attention.
Hope to see you back soon!
Nico L - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was asemrowend mooi.
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie Nico, ons waardeer altyd terugvoer vanaf ons gaste. Ons hoop om julle gou weer terug te ontvang.
Beste wense,
Marica
Jan B - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik.
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie Jan, ons sien julle gou weer!
Collette B - Okt 2017
Algehele gradering
Breathtaking!
Sakkie V - Sep 2017
Algehele gradering
Beter verblyf met natuur en uitsig op see sal jy nie sommer elders beter kan ervaar nie.
Lees meerTheunis V - Aug 2017
Algehele gradering
Flat Carol was excellent, nice and tidy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Flat Carol was uitstekend, nice en netjies.
Ons het baie lekker gebly by ArchRock, vir die walvisse gekyk, dit was great.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
ArchRock Resort se terugvoer
Thanks so much for the kind words, it is heartwarming to hear. We hope to see you back soon.
Rachel B - Apr 2017
Algehele gradering
Perfek.
Tobie F - Mrt 2017
Algehele gradering
Asemrowend! Baie lekker plek met een van die beste "views" wat ek al gesien het.
ArchRock Resort se terugvoer
Dear Tobie,
Glad to hear you had such a great time here and hopefully we see you again soon!
Thanks for such the kind words!
Tehan D - Apr 2017
Algehele gradering
Hopeloos te kort.
ArchRock Resort se terugvoer
Baie dankie, ons het waardering vir die gawe woorde Tehan.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer
Vriendelike groete
Vania
Elna C - Sep 2017
Algehele gradering
Die beste ligging wat jou hart kan begeer.
Lees meer- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang