Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ArchRock Resort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Renier S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Amazing stay with unforgettable views. The stay was amazing, the chalet is right on the beach with amazing views. There is a lot of wildlife to be seen right from your deck; we saw otters, dolphins and whales.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vania
ArchRock Resort
Thanks so much, we feel privileged to facilitate your experience.

Wouter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklike akkommodasie met asemrowende uitsig. Was wonderlik. Uitsig is asemrowend. Ons het die goeie matrasse waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vania
ArchRock Resort
Dankie julle, lekker rus/slaap is so belangrik. Ons probeer ons beste om dit moontlik te maak.

Erwin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Definitely booking again. Excellent chalet with everything you need to have an enjoyable stay. Fantastic location. The reception was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vania
ArchRock Resort
Thank you Erwin and family, it was an absolute pleasure to have you here.

Esmeralda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Arch rock het ons verwagtinge oortref, pragtige uitsig van ons chalet. Beslis waarde vir geld. Baie rustig en stil. Weg van die stad se gewoel! 'n.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vania
ArchRock Resort
Baie dankie, Esmeralda. Dit was ons plesier om julle te huisves.

Tineke E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Perfek! Kan nie 'n beter uitsig hê nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vania
ArchRock Resort
Baie dankie, Tineke. Hoop ons sien julle gou weer.

Rohan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Mooi uitsig. Lekker geleë. Sal groter handdoeke wou gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lynette C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Rustig en veilig. Het verskeie kere al daar gebly en was nog nooit teleurgesteld nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Vania
ArchRock Resort
So lekker om te hoor van 'n gereelde gas.

Kevin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Very enjoyable. Fabulous view, superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vania
ArchRock Resort
Thank you Kevin, hope to see you again.

Annamarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Onbeskryflik mooi. Baie lekker gebly, die uitsig is asemrowend mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vania
ArchRock Resort
Baie dankie, hoop julle kan weer kom kuier in die paradys.

Sanmari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ongelooflike ervaring. It was an amazing destination, we will definitely go again. We would just have preferred the dubbel bed to be one and not 2 single beds against each other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vania
ArchRock Resort
Jammer om te hoor, ons kon dit so reel as ons vooraf geweet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Vania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMGI0MWI1LTMwNWUtNDEyZC1hMTk2LTVhYTk0ZjA3MTgzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.002932046271 23.462358362257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang