Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ArchRock Resort

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ArchRock Resort bied selfsorgverblyf teen die see in Keurboomstrand. Dit is ideaal vir mense wat smag na 'n gerieflike wegbreek by die see, lekker naby al die Tuinroete se besienswaardighede.

ArchRock Resort het 4 luukse chalets em 4 luukse suites. Elke chalet en suite het 1 of 2 slaapkamers, koninggrootte-beddens of enkelbeddens, 'n oopplan-leefarea, goed toegeruste kombuis, gratis WiFi, DStv en 'n privaat patio met braaigeriewe.

ArchRock Resort is langs 'n restaurant. Dit is net 15 minute van Plettenbergbaai af. Gaan maak gerus 'n draai daar as jy op soek is na doendinge en geriewe!

Let asseblief daarop dat ons nie troeteldiere toelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Renier S
5.0
Amazing stay with unforgettable views. The stay was amazing, the chalet is right on the beach with amazing views. There is a lot of wil...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Wouter S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike akkommodasie met asemrowende uitsig. Was wonderlik. Uitsig is asemrowend. Ons het die goeie matrasse waardeer.
Jun 2024
Erwin G
Gesin met klein kinders
5.0
Definitely booking again. Excellent chalet with everything you need to have an enjoyable stay. Fantastic location. The reception was fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Esmeralda G
Saam met vriende
5.0
Arch rock het ons verwagtinge oortref, pragtige uitsig van ons chalet. Beslis waarde vir geld. Baie rustig en stil. Weg van die stad se gewoel! 'n.
Jan 2024
Kevin H
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable. Fabulous view, superb.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Vania Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink ArchRock Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMGI0MWI1LTMwNWUtNDEyZC1hMTk2LTVhYTk0ZjA3MTgzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.002932046271 23.462358362257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang