Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Archers Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Heidi K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Lekker. Rustige veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastiese verblyf! Ons het heerlik in Archers Guest House gebly. Die kamers is ruim, gerieflik en skoon. Die eienaars was ongelooflik vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

When we are in the area we will definitely come back. Good and nice stay, enjoyed the kiosk in the same building a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelle P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Pragtige kamer! Baie mooi kamer en lieflike stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frank L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Ideale tussenstop als je ri Baviaanskloof gaat. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Groot en gerieflike kamer. Ons kamer was ruim en baie lekker - veral met die buitestort. Uitstekende ligging t.o.v. plaaslike winkels ens. asook plaaslike attraksies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Coramine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Rustige omgewing. Ons gasvrou was baie vriendelik en tegemoedkomend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jake O
1 nag
4.8
Des 2022

They were very friendly and went out of their way to help me. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Most enjoyable. Good setting. Friendly host. Spacious main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Heerlik. Die kamer was pragtig met die ongelooflikste badkamer! Baie vriendelike diens. Sal beslis weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delportstraat 114, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fc1e5948dd833224d2645ee58b6f7bb5f358eb08b9bb2e504981e715f6d4a18bb6afb7821ec0e0384acb7a59e0fd193a9f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 114 Delport Street Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.758257377533 24.816960543394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang