Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ardmore Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Retha D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Die plaasomstandighede en geleentheid om te gaan stap, was fantasties! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2023

Wonderfully friendly people, in a real farm setting. We enjoyed our stay. It was a real farmhouse experience with breakfast and dinner included in our package. We enjoyed walking around the farm in the early evening and seeing the miniature horses and the goats and the pig. The unit we stayed in was rustic but just what we expected on a farm. That evening we sat on the lawn and enjoyed a sundowner. It would have been nice to have seen the mountains but there was a row of trees that were inconveniently in the way (on a neighbouring farm) but apparently, a little walk would have taken us to a viewing spot. The best thing was that everyone was so welcoming and warm. We enjoyed our meal that night (the soup was delicious!).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Ardmore Guest Farm
We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us.

Per J
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2024

It was fine. It is on a farm with a lot of animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Regina M
Kort verblyf
5.0
Nov 2020

Dit was heerlik rustig. Dit was lekker om net aan te sit vir etes wat heerlik voorberei is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Uitstekend, heerlike kos, pragtige uitsig, goeie diens. Dankie, Ian van Ardmore, vir al jou moeite!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Rustig en gemaklik. Skoon, gerieflike en rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reece A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2019

Uitstekend. Ardmore was baie maklik om te vind met die aanwysings wat aan ons gestuur is, die man wat ons ingeklok het was baie vriendelik en verstaanbaar vanaf die besprekingsfase. Alles was uitstekend en die dag voor ons vakansie was 'n vriendelike e-pos aan ons gestuur om ons aan die bespreking te herinner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beth H
Kort verblyf
3.8
Des 2019

This is a family friendly establishment, best with small children. The room was generously spacious and well appointed with good quality linen and furniture. The farming countryside was pretty and the farm animals would be inviting to families with small children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2018

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marlene V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2018

Vir dit wat ons betaal het was dit ondergemiddeld. Ardmore sal vir seker meer aandag aan instandhouding en huishouding moet gee! Genoemde regverdig nie die prys as ons dit vergelyk met ander plekke waar ons hier in die Drakensberge tuisgaan nie. Hul gasvryheid en kos kan ons egter nie oor kla nie. Ons sal vir seker nie familie of vriende na hul toe verwys nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R2 634
R2 634 R1 712
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 634
R2 634 R1 712
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyOTE4ZTBlLTc4YWEtNDQ3OC04NmE3LWU5NjliZWYzNjI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 634 nouVanaf R1 712 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Ardmore Guest Farm Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.01317182722 29.491623044014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang