Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ardmore Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Ardmore Guest Farm
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Retha D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D

Die plaasomstandighede en geleentheid om te gaan stap, was fantasties!

Sien sterre.

Monique S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Wonderfully friendly people, in a real farm setting.

We enjoyed our stay. It was a real farmhouse experience with breakfast and dinner included in our package. We enjoyed walking around the farm in the early evening and seeing the miniature horses and the goats and the pig. The unit we stayed in was rustic but just what we expected on a farm. That evening we sat on the lawn and enjoyed a sundowner. It would have been nice to have seen the mountains but there was a row of trees that were inconveniently in the way (on a neighbouring farm) but apparently, a little walk would have taken us to a viewing spot. The best thing was that everyone was so welcoming and warm. We enjoyed our meal that night (the soup was delicious!).

Ardmore Guest Farm se terugvoer

We are so glad to hear that you enjoyed your stay with us.

Ardmore Guest Farm
Per J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Per J

It was fine.

It is on a farm with a lot of animals.

Regina M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina M

Dit was heerlik rustig.

Dit was lekker om net aan te sit vir etes wat heerlik voorberei is.

Magda E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda E

Uitstekend, heerlike kos, pragtige uitsig, goeie diens.

Dankie, Ian van Ardmore, vir al jou moeite!

Magriet K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet K

Rustig en gemaklik.

Skoon, gerieflike en rustige verblyf.

Reece A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reece A

Excellent.

Ardmore was very easy to find with the directions provided, the gentleman that checked us in was very friendly and understanding from booking stage, all was excellent and the day before our holiday a friendly email reminder of our booking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Ardmore was baie maklik om te vind met die aanwysings wat aan ons gestuur is, die man wat ons ingeklok het was baie vriendelik en verstaanbaar vanaf die besprekingsfase. Alles was uitstekend en die dag voor ons vakansie was 'n vriendelike e-pos aan ons gestuur om ons aan die bespreking te herinner.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Beth H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beth H

This is a family friendly establishment, best with small children.

The room was generously spacious and well appointed with good quality linen and furniture. The farming countryside was pretty and the farm animals would be inviting to families with small children.

Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marlene V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marlene V

Vir dit wat ons betaal het was dit ondergemiddeld.

Ardmore sal vir seker meer aandag aan instandhouding en huishouding moet gee! Genoemde regverdig nie die prys as ons dit vergelyk met ander plekke waar ons hier in die Drakensberge tuisgaan nie. Hul gasvryheid en kos kan ons egter nie oor kla nie. Ons sal vir seker nie familie of vriende na hul toe verwys nie.

Dalize V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalize V

Dit voel of jy vir vriende gaan kuier.

Dit is 'n lekker sentrale plekkie om te bly, naby aan alles wat interessant is. Die personeel is baie vriendelik, en ek wil veral vir Neil en die twee mense by ontvangs baie dankie se hulle was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal julle plekkie beslis aanbeveel vir vriende. Volgende keer gaan ons langer bly.

Wanda D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda D

Skoon en gemaklike kamers, vriendelike personeel.

Wonderlike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Christo V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V

Lekker plek, vriendelike mense.

Lekker plek, stil dorpie.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nicola A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola A

Perfectly positioned to enjoy the best of the Drakensberg.

The chalets are spacious, warm and perfectly comfortable. The food was homely, not inspired, but satisfactory.

Ardmore Guest Farm se terugvoer

Hi Nicola
Many thanks for staying with us and for the review. It was great having you here and we hope to have you come back again one day. We have just started a new chef yesterday so I'm sure that our meals will improve soon.
Kind regards
Leanne

Ardmore Guest Farm
Wandile M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wandile M

Great customer service and the rooms are amazing.

They have the greatest customer service ever and their rooms were on point. Would love to visit there again with friends and the staff are well trained as well. Please keep up the good work! Can't wait to visit again.

Ardmore Guest Farm se terugvoer

Hi Wandile
Thank you for staying with us and for the lovely review. We look forward to having you stay with us again one of these days.
Kind regards
Leanne

Ardmore Guest Farm
Ellen R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen R

Beautiful place to stay, friendly hosts, great views.

The room was very spacious, the way the guests are treated is very welcoming.

Lovi B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lovi B

Baie lekker.

Ongelukkig het die droogte sy tol geëis wat die natuurskoon aanbetref. Verblyf was baie rustig en fasiliteite uitstekend.

Margaret R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret R

Baie goed vir 'n wegbreek!

Ek het 'n plek gesoek om op 'n persoonlike wegbreek te gaan en ek het dit by Ardmore gevind. Ek stel net voor dat die rondawels so bietjie opgeknap word - veral die badkamer, maar ek is mal oor die plek en sy mense. Ek sal beslis weer teruggaan en ander vertel om soontoe te gaan. Lynette en haar man is puik, warm en gee werklik om ... so ook die res van die personeel, hulle het my soos een van hul eie behandel!

Chantell V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell V

Fantastic

See the stars below.

Mark N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark N

Excellent and great value

Was a great experience and tremendous value with superb food, decent accommodation, well located and friendly and very helpful staff and owners

Jim H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim H

If you want rest & relaxation this is the place

Very friendly, excellent value for money, good place to be if you want to look around the Bergs. You can feel at home, and relax and refresh yourself. Good clean accommodation, very friendly staff, good food, good company.

Helen V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

Awesome

Had a wonderful time. Good weather, friendly staff, clean and tidy. Tasty food. Relaxing. Wish I could have stayed longer. Thanks to everyone at Ardmore for a great weekend.

Jade B - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jade B

Great value for money; if you are looking to have some alone time and privacy, great.

Enjoyed our stay, felt very homely and nice and central to surrounding activities in the area.

Bill M - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bill M

Nice place, tranquil and scenic. Good food. Convenient access to attractions.

Tranquil and scenic setting, relatively conveniently to activities/facilities, though access road a bit rough for family car - so drive very slowly. Accommodation quite comfortable, but "Doom" or insect repellant would have been useful. Meals were simple, but very nice (homely). On the whole, we had an enjoyable stay and would be happy to return if circumstances permitted - surprised that we got a 2-storey cottage instead of a bungalow-styled one.

Andrew P - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew P

Had a wonderful time and definitely will return!

We stayed in the Mountain View Cottages which were well appointed, very cosy, and comfortable.

Vanaf R2 634
R2 634 R1 712
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 634
R2 634 R1 712
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyOTE4ZTBlLTc4YWEtNDQ3OC04NmE3LWU5NjliZWYzNjI4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 634 nouVanaf R1 712 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Ardmore Guest Farm Champagne Valley 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.01317182722 29.491623044014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang