Ardmore Guest Farm
Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 420R1 815 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ardmore bied knus plaasstyl-verblyf wat aandete en ontbyt bedien. Hier is altesaam 17 eenhede, party is oorspronklike grasdakrondawels en die ander is meer moderne eenhede met pragtige berg-uitsigte.
Elke eenheid het slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die eenhede met slaapplek vir 2 gaste het elk 'n koninggrootte-bed en die eenhede met slaapplek vir 6 gaste beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Hierdie eenhede het elk 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf albei.
Hierdie eenhede het elk 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, 'n kaggel, 'n eet- en sitarea in.
Daar 2 swembaddens op die plaas, asook 'n plaasdam met swartbaars en staproetes tussen die plantasies. Daar is ook 'n galery wat die internasionaal bekende Ardmore-keramiekkunsversameling uitstal.
Ander aktiwiteite in die Champagne-vallei sluit in: 'n verskeidenheid staproetes, 2 gholfbane 'n paar minute vanaf Ardmore, tennisbane, riviervlotvaarte, boomtoptoere, vierwielmotorfietsry, voëlkyk, forel- en swartbaarshengel en perdry. Verder kan gaste besoek aflê by die Spioenkop Slagvelde, plaaslike rotskuns gaan bewonder of besoek Spioenkop Wildreservaat waar 'n saalsafari tussen die renosters en kameelperde aangebied word. Gaste kan ook gaan luister na die Drakensberg Seunskoor, 'n valkenier in aksie sien, die Tugela-valle besoekof of in 'n helikopter ry.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ardmore Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang