Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Areena Riverside Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Jody I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Hidden gem. Amazing adventure awaits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edward
Areena Riverside Resort
Thank you for the lovely review, Jody. We are so happy you enjoyed your time with us!

Juhaine S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

I really enjoyed my stay at Areena and received great service from them. I got more than my money's worth. It was truly a memorable stay and I would go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig, opwindend en goed ingerig. Pragtige uitsig op rivier, baie aktiwiteite om te doen, en wild besigtig vanaf die balkon. Kan nie verkeerd gaan met 'n besoek daar nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy K
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Peaceful bliss. Beautiful setting. Friendly and helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2020

Timber nr 4 het die beste uitsigte op die rivier - pragtig! Lekker doendinge - vierwielmotorfietse vat jou na die mooiste uitsigte en met die Segways kan jy baie naby aan die wild kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Lekker stil en goedversorgde verblyfplek. Die rustigheid van Areena is iets wat dadelik jou aandag trek. Voeg daarby die diere wat jy kan sien as jy op die terrein rondbeweeg en jy het 'n wenresep vir rustigheid. Die plek was baie goed geleë vir ons, omdat ons kinders by die naburige Yellow Sands gekampeer het. Die kamer was baie goed toegerus, ofskoon ons nie van die selfsorgfasiliteite gebruik gemaak het nie, behalwe vir die nou en dan se koffie of tee. Heerlike stoep by die suite gehad, veral as 'n oggendkoffie-plekkie. Die skoonmaakdienste was gereeld en ons het nie nodig gehad om vir iets te vra nie. Die enigste negatiewe punt wat ons kan ophaal is dat, toe ek en my vrou een middag gaan stap het, wou ons op die rusplek langs die rivier (naby die restaurant) gaan sit. Vistermanne het egter die plek gelaat met 'n taamlike stank, wat die sit onmoontlik gemaak het. Ons het egter baie lekker gebly in 'n baie netjiese en skoon suite. Mens het nooit die gevoel van "te besig" gekry nie, al was dit vol bespreek oor Kersfees en Nuwejaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2020

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carine D
Kort verblyf
4.8
Nov 2019

Dit is verskriklik mooi in die natuur en lekker rustig, maar tog is daar baie om te doen indien jy meer van avontuur hou. Ons het die naweek vreeslik geniet. Dit was wonderlik om elke oggend deur poue gegroet te word sowel as allerhande ander voëls, hasies en bokke wat redelik mak rondloop. Mens het so na aan die natuur gevoel en kon ten volle ontspan. Ons het wel van die aktiwiteite beskikbaar, gebruik gemaak wat verskriklik lekker was, soos die quad biking en die spa. Sal definitief weer na Areena toe gaan en aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Pragtig, skoon en netjies. Lieflike omgewing met wonderlike, mak voëls en selfs 'n bosbokooi. Werklik bitter netjies en mooi woonstel. Goed toegerus. Restaurant het lekkerste hoender schnitzel wat ek ooit geëet het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barry H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2018

Ons het baie lekker gebly, maar ons eenheid 11 was nogal rasering omdat dit naby ontvangs was. Ons het 'n probleem met ontvangs gehad wat nie wou glo dat ons die paddles teruggegee het nie. Anders het ons lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Edward Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Schaffli-weg en die afdraai na Glen Gariff, Kwelera, Oos-Londen, 5259, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf312458d7b8e66f5454c3a8fa5e269374580a78513d507eefe1237250934de4abab824b2be25ecea0863131706f606eb3e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Corner of Schaffli Road and Glen Gariff turn off, East Coast Resorts Kwelera 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.883839961485 28.061132186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang