Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arek's Place

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Sandisiwe M
1 nag
5.0
Nov 2023

Awesome. Very clean and neat, and affordable pricing and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Gemaklike oornagverblyf. Die eiendom het aan ons basiese vereistes voldoen, naamlik veilige, skoon oornagfasiliteite vir 1 aand. Die kamer was netjies met 'n baie mooi uitsig. Die gemeenskaplike swembad en braai-area is baie mooi, alhoewel ons dit nie gebruik het nie. Die gasheer en gasvrou was vriendelik. Investeer asb. in glasglase vir die kombuis. Ons kon geen glase vind om water of koeldrank uit te drink nie, ook nie wynglase indien iemand wyn wou geniet nie. Daar was slegs plastiekbiertuinbekers en plastiekkindersglase wat nie bymekaar gepas het nie en ook beter dae gesien het. Indien die eiendom as "selfsorg" bemark word, skakel asb. die yskas aan sodat gaste hul koeldrank, ys of kos kan koelhou. Tydens ons verblyf was die yskas afgesit en die deure het oopgestaan in die gemeenskaplike kombuis. Bele asb. in nuwe/beter kussings - die kussings waarop ons geslaap het was heeltemal pap en deurgeslaap. Daar was ook net 3 kussings vir die dubbelbed voorsien.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester V
1 nag
1.0
Jan 2023

Die water is vuil, die linne ook nie skoon nie. Die hele ervaring was nie lekker nie, geen skoon water nie, geen lugversorger nie en ook dis nie netjies en skoon nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Shamila D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Baie lekker gebly. Netjies en gemaklik, baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luyanda N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2022

Business trip. Magda is a great host, unfortunately the place was very far from my workplace which is why I had to move but I would have stayed the whole month. Great hosts and people. Lovely view as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arek
Arek's Place
Thank you Luyanda, it was our pleasure. You are welcome to come again. Kind regards, Magda.

Lizette B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Host very friendly, always ready with a warm smile. Host very friendly, place very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emmerentia P
Kort verblyf
3.2
Okt 2022

Die plek is nice net die waterprobleem en net dat dit ons kamer was wat nie water regtig gehad het nie. Die probleem wat ek ondervind het was dat daar nie water was om te shower nie ons moet water opsit om te bad en daar was ook nie toilet water nie. Daar was kanne water gesit om te gebruik vir bad en toilet gebruik. As hulle dit vooraf gese het het ek nie die plek besbreek nie en so duur betaal en nie eers discount gekry op dit nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Mercia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Stylvol, rustig en privaat. Baie smaakvol. Was aangenaam verras. Baie netjies en stylvolle verblyf. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Peaceful and quiet. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2021

Comfortable, practical accommodation with beautiful views. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Arek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindhoutstraat 36, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGfJ2uE56NN8EFbyukEQHJf9xfKIIYjW24DVEXpzpZnML99fVZq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 36 Lindhout Street Noordheuwel 1756 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.093244375892 27.806642449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang