Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arek's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Arek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 31 resensies vir Arek's Place
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Sandisiwe M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandisiwe M

Awesome.

Very clean and neat, and affordable pricing and friendly staff.

Shamila D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamila D

Baie lekker gebly.

Netjies en gemaklik, baie vriendelik.

Luyanda N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luyanda N

Business trip.

Magda is a great host, unfortunately the place was very far from my workplace which is why I had to move but I would have stayed the whole month. Great hosts and people. Lovely view as well.

Arek's Place se terugvoer

Thank you Luyanda, it was our pleasure. You are welcome to come again.
Kind regards, Magda.

Arek's Place
Theo L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo L

Gemaklike oornagverblyf.

Die eiendom het aan ons basiese vereistes voldoen, naamlik veilige, skoon oornagfasiliteite vir 1 aand. Die kamer was netjies met 'n baie mooi uitsig. Die gemeenskaplike swembad en braai-area is baie mooi, alhoewel ons dit nie gebruik het nie. Die gasheer en gasvrou was vriendelik. Investeer asb. in glasglase vir die kombuis. Ons kon geen glase vind om water of koeldrank uit te drink nie, ook nie wynglase indien iemand wyn wou geniet nie. Daar was slegs plastiekbiertuinbekers en plastiekkindersglase wat nie bymekaar gepas het nie en ook beter dae gesien het. Indien die eiendom as "selfsorg" bemark word, skakel asb. die yskas aan sodat gaste hul koeldrank, ys of kos kan koelhou. Tydens ons verblyf was die yskas afgesit en die deure het oopgestaan in die gemeenskaplike kombuis. Bele asb. in nuwe/beter kussings - die kussings waarop ons geslaap het was heeltemal pap en deurgeslaap. Daar was ook net 3 kussings vir die dubbelbed voorsien.

Hester V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hester V

Die water is vuil, die linne ook nie skoon nie.

Die hele ervaring was nie lekker nie, geen skoon water nie, geen lugversorger nie en ook dis nie netjies en skoon nie.

Lizette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B

Host very friendly, always ready with a warm smile.

Host very friendly, place very clean.

Emmerentia P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Emmerentia P

Die plek is nice net die waterprobleem en net dat dit ons kamer was wat nie water regtig gehad het nie.

Die probleem wat ek ondervind het was dat daar nie water was om te shower nie ons moet water opsit om te bad en daar was ook nie toilet water nie. Daar was kanne water gesit om te gebruik vir bad en toilet gebruik. As hulle dit vooraf gese het het ek nie die plek besbreek nie en so duur betaal en nie eers discount gekry op dit nie.

Mercia S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Stylvol, rustig en privaat.

Baie smaakvol. Was aangenaam verras. Baie netjies en stylvolle verblyf. Stil en rustig.

Lizette B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Peaceful and quiet.

Will definitely stay there again.

Emma D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emma D

Comfortable, practical accommodation with beautiful views.

See stars.

Charmaine S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine S

Baie lekker.

Die gaste wat ook daar oorgeslaap het was net baie raserig.

Rudolph S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph S

Verblyf was aangenaam genoeg gewees, maar die eienaars kan gerus hier en daar verbeterings doen.

Ons het in die donker daar aangekom en die beligting by die trappe waar ons moes afstap was baie swak. Die teëls op die vloer van die kamer was baie vuil gewees. Die TV-kanale is beperk tot net drie kanale met baie swak ontvangs daarby. Die kamer het nie sy eie ketel nie, maar wel koffie en suiker. Gaste wil tog nie vroeg in die oggend na buite stap om te gaan koffie maak in die gemeenskaplike kombuis nie!

Jonathan C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C

Great host, very nice place, is very clean and you get a lot for your money, wonderful views.

The host was very friendly and accommodating, the facilities were very nice, neat and clean. Ample parking, wonderful views, was a very nice place for our social group. We really enjoyed our stay and would gladly make use of them again. The only downside for us was the braai was for only charcoal and we would have preferred wood. But overall it's an amazing place with a great host and we fully enjoyed our stay.

Renier B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Renier B

Mens verwag vir daardie geld net bietjie meer TV-kanale om jou mee besig te hou.

Die diens was goed en alles mooi skoon. Lieflike uitsig, maar die TV was beperk tot 3 TV-kanale wat bietjie frustrerend is as jy nêrens het om heen te gaan nie.

Janco P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janco P

Was netjies.

Alhoewel dit bietjie duur was vir die kamer want ons het net oornag.

Thandiwe B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandiwe B

Loved the breathtaking interior of the unit.

Home away from home! Great care and love from owner/staff!

Pieter O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Pragtige uitsig, vriendelike mense, netjies.

Was baie gelukkig. Netjiese plek en vriendelike mense, pragtige uitsig.

Corlia M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia M

Baie lekker huislik.

Sal die gastehuis ten sterkste aanbeveel.

Hendri L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hendri L

Skoon en netjies, maar standaard bitter ver van R800.

Geen drukking in storte, selfsorgkombuis nie ten volle toegerus en volledig. Water soms nie warm. Glad nie voldoene borde om die plek aan te wys nie, nie voldoende gangligte nie.

Karen G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karen G

Although well situated, it is ill equipped.

We found the lighting insufficient, kitchen ill equipped and badly situated outside the chalet, too many stairs for elderly guests and coffee station had plastic glasses and no kettle.

Gloria N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria N

The place is secure, quiet and very clean. The owner as well as the housekeeper are very friendly.

My kids loved the place. There was enough space for my children to sleep. The owner was welcoming and made us feel at home. I would not think twice when I need a place to sleep in Krugersdorp. Arek's Place is a home from home.

Marlene J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J

Dit was baie lekker en 'n mens kan met 'n gemoedsrus daar oorslaap.

Arek's Place word regtig aanbeveel, goeie ligging, baie netjies en skoon. Baie vriendelike mense.

Annatjie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Baie aangename veilige en rustige verblyf.

Dit was huis weg van die huis af. Ons was vriendelik deur die eienaar verwelkom en gehelp om tuis te raak. Hy was voortdurend behulpsaam gedurende ons 12 dae verblyf. Dit is 'n skoon en veilige verblyf naby aan winkels. Uitsig is baie mooi.

Francois S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Die personeel het ons baie welkom laat voel met hul vriendelikheid. Die plekkie was baie skoon en netjies.

Sien sterre.

Danie O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Uitstekend! Goeie waarde vir geld. Baie spasie.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Daar was baie spasie vir my kind om te speel. Dit is 'n goeie en veilige area, naby aan alles in Krugersdorp.

Anrio K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrio K

Dit was fantasties met 'n mooi view.

Ons was vir 'n troue naby aan Arek's Place, maar vir die tydjie wat ons daar was het ons dit geniet en die werkers en eienaar was baie vriendelik en hulpsaam, sal dit regtigwaar aanbeveel.

Nana C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nana C

Ruim vertrekke en ideaal geleë!

Ons het heerlik gebly! Ons is hartlik ontvang en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Stil, rustige omgewing en eienaar was vriendelik!

Matthew B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Matthew B

An excellent place to stay.

Very friendly and great service!

Jill C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jill C

Goed geslaap. Vriendelike ontvangs.

Sal dit aanbeveel. Baie vriendelike diens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Good rest. Friendly reception.

Will recommend it. Very friendly service.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jurine V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jurine V

Die negatiewe is meer as die positiewe.

Arek het ons baie vriendelik verwelkom in die baie groot woonstel-opset (ons was 4 grootmense met een tiener). Die uitsig was wonderlik en een van die rustigste plekke wat mens kan indink. Maar die rede hoekom ek dit nie (vir nou) sal aanbeveel nie, is omdat al 3 beddens se linne vol kolle was, die skottegoed van die vorige mense was nie gewas nie (ons moes dit maar doen), dis 'n selfsorg eenheid met net 2 messe en een plastiek teelepel. Daar was darem genoeg van die ander eetgery. Handdoeke was nog op die vloer, daar was geen toiletpapier nie, die plek was vol stof en spinnerakke, en daar is nie regtig privaatheid nie. Daar is kameras buite op die stoep (wat ek kan verstaan vir veiligheids redes), maar daar is kameras binne die huis, in die sitkamer ook. Ons het die probleme onder Arek se aandag gebring. Hoop die volgende mense het 'n meer aangename ondervinding.

Arek's Place se terugvoer

Dear Mrs Jurine,
Thank you for your remarks, they are very valuable for us and we will keep it in mind.
To advise we clean rooms daily and after every our guest leaving, which includes changing bedding and towels, which are washed every time. Towels are always on the beds or on the shelf in the bathrooms, except dark brown bath floor towel which is next to the shower purposely on the floor, because you stand on it when you finish showering. We always supply toilet paper for our guests, but if happen that you needed more, there is always someone on the property, and as we welcome the guests, I walked to the rooms and show them around, mentioning that if anything not to the expectations, please call us. That is what we are there for, to assist our guests. The same with the kitchen equipment. The kitchen is fully equipped, with the full set of cutlery, dishes, plates, cup, etc, 6 of each, everything in the cupboards in the kitchen. If you needed something more, you should just ask us, we would help with the pleasure.
Arek’s Place is situated on the top of the cliff, and especially now at the end of the winter, we are subject to heavy winds and in spite of our efforts to keep the place clean, if someone leaves the windows or door open, you could see some amount of dust on our dark wooden furniture.
Our place is monitored by civilian system installed by professionals. Cameras are situated only in the common areas for our guests comfort and security. We are trying to provide safe and quiet environment for our guests, where you can rest and enjoy your stay.
Regards,
Eric

Arek's Place
Marli E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marli E

Moet nie jou tyd mors nie.

Ons het die grootste eenheid bespreek met drie slaapkamers, ‘n groot sitkamer en ‘n groot eetkamer, maar die kombuis is apart en vreeslik klein wat jy met al die ander kamers moet deel. Daar is een baie klein yskassie en ‘n stoof met twee plate wat die heeltyd aan en af skakel. Daar is die minimum goed in die kaste wat nie genoeg was eers net vir ons eenheid nie nevermind al die ander mense. As mens die eienaar vra vir letterlik enige iets dan sê hy dat hy nie kan help nie, want hy is maar net ‘n manager nadat hy homself voorgestel het as die eienaar. Hy is vreeslik ongeskik en loop net in jou plek in wanneer hy wil. Hy was geen hulp nie en was lelik as mens hom net vra vir nog toiletpapier toe ons sin uitgehardloop het. Ons het ‘n klein braaitjie aangesteek buite en toe kom sê hy vir ons dat ons moet 10 uur klaar wees en asb. ons ligte dan afsit. Dis ‘n baie mooi plekkie en die ander werkers was baie vriendelik gewees. As daar ‘n nuwe eienaar is kan mens weer die plek probeer maar terwyl die persoon nog in beheer is sal ek dit vir niemand aanraai nie. Hy het dit ‘n baie onaangename naweek gemaak vir ons almal.

Arek's Place se terugvoer

Good day Marli,
Thank you for your feedback.
The reservation was done for 6 guests, however, 7 guests arrived. We then spoke to the guest regarding the extra person and they agreed to pay extra. We have never encountered this issue before so the amount was deducted from the deposit. The group did not allow the housekeeper to tidy the rooms. The guest said that they like their privacy which we respected, by not entering the rooms. The owner was out of the property for 2 days. The group arrived with a huge amount of alcohol, hubbly, smoking pipes, etc. preparing for a party which we do not allow. Our place is hardly 1 year old, all our beddings and beds are brand new and comfortable, the rooms are clean and spacious. The kitchen is big enough for our guests but this is not a place to have a party. We are sorry to hear about the unhappiness but we concentrate on creating a quiet and peaceful environment for our clients. For entertainment venues place need to be especially arranged, so we could not bother others guests.
Kind Regards,
Arek's Place

Arek's Place
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindhoutstraat 36, Noordheuwel, Krugersdorp, 1756, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGfJ2uE56NN8EFbyukEQHJf9xfKIIYjW24DVEXpzpZnML99fVZq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 36 Lindhout Street Noordheuwel 1756 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.093244375892 27.806642449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang