Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin 1 @ Arends Rus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Louise P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Rustig en lekker omgewing. Akkommodasie baie skoon en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary Malcom C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Very peaceful and brilliant view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Soos no. Komminikasie was duidelik, alles was skoon, netjies en almal was behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Dankie Suzette vir julle ondersteuning en mooi terugvoer - waardeer. Julle is altyd welkom!

Mishca D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Ons het lekker gebly. Sonia en Nic het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Goeiedag Mishca, baie dankie vir julle ondersteuning en julle is altyd welkom terug!

Stephanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker sal vir seker weer daar bespreek. Ongelooflike mooi plekkie. Diens deur Nic was definitief uit die boonste gehalte. Sal definitief enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Goeiedag Stephanie - baie dankie vir julle ondersteuning. Ons is bly as julle dit geniet het en julle is altyd welkom!

Rita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Fantastic. Amazing venue with stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Goeiedag Rita - baie dankie vir julle ondersteuning en resensie - dit word waardeer. Julle is altyd welkom!

Liza M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustig, mooi. Ons gesin met tieners en 'n 2-jarige het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Baie dankie Liza vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer - dit word waardeer. Ons is bly julle het dit geniet hier by Arends Rus.

Helene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie rustige, mooi omgewing. Nic en Sonja baie vriendelik en behulpsaam. Het heerlik gebly. Nic en Sonja was bereid om ekstra moeite te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Goeiedag Helené, dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Dit word waardeer. Julle is altyd welkom terug!

Wernus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Skoon, netjies, stil en warm. Ons het as 'n gesin baie lekker gebly. Dit was stil en baie netjies gewees. Dit is die perfekte bestemming vir iemand wat uit die geraas wil kom en deel wil voel van die natuur en bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nic
Log Cabin 1 @ Arends Rus
Baie dankie Werner vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer - waardeer. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nic Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 189

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee577bf075ed1736707eb9ad84b0b5c19de5c7c0fb062b88dfaa570c6d331e66b64b6c2646ecfead92a9e5aac704a96db35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 74 5 1 5 Portion 49 of the farm Rietvallei Arends Rus 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.425800193397 29.403302775702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang