Log Cabin 1 @ Arends Rus
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Nic Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 189
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Louise P - Sep 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Gary Malcom C - Aug 2024
Algehele gradering
Excellent.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Suzette L - Mei 2024
Algehele gradering
Soos no.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Suzette vir julle ondersteuning en mooi terugvoer - waardeer. Julle is altyd welkom!
Mishca D - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Goeiedag Mishca, baie dankie vir julle ondersteuning en julle is altyd welkom terug!
Stephanie G - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker sal vir seker weer daar bespreek.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Goeiedag Stephanie - baie dankie vir julle ondersteuning. Ons is bly as julle dit geniet het en julle is altyd welkom!
Rita B - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Goeiedag Rita - baie dankie vir julle ondersteuning en resensie - dit word waardeer. Julle is altyd welkom!
Liza M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, mooi.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Baie dankie Liza vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer - dit word waardeer. Ons is bly julle het dit geniet hier by Arends Rus.
Helene H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustige, mooi omgewing. Nic en Sonja baie vriendelik en behulpsaam.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Goeiedag Helené, dankie vir julle ondersteuning en terugvoering. Dit word waardeer. Julle is altyd welkom terug!
Wernus C - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, stil en warm.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Baie dankie Werner vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer - waardeer. Julle is altyd welkom.
Jacques M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie spesiale plek.
Yusuf M - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Thank you, Yusuf, for your support and feedback. Aircons are possible, but it will increase the cost of our tariffs - which will limit bookings to only those that can afford it. It all has to do with balance.
Linda D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Baie dankie, Linda. Ons waardeer julle ondersteuning en ons is bly julle het ontspan. Julle is altyd weer welkom.
Hannelie H - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning Hannelie asook die mooi "review" - waardeer. Julle is altyd welkom!
Natanya V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige, vriendelike wegbreek.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Baie dankie Natanya - ons waardeer julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Louw P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig en privaat.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Louw - ons waardeer jou ondersteuning en positiewe terugvoer. Jy is altyd welkom.
Claudia J - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus!
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Baie dankie Claudia, ons waardeer julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Wouter W - Des 2023
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet en sal enige tyd weer teruggaan.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Baie dankie Wouter, vir julle ondersteuning en dat julle die moeite doen om 'n 'review' te laat, waardeer! Julle is altyd welkom.
Mareli S - Feb 2023
Algehele gradering
Peace, quiet and the most amazing view.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Charles D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig, lekker wegbreek en disconnect.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Charles - ons is baie bly julle het gedisconnect van die stadslewe. Julle is altyd welkom om weer te kom rus!
Stephen C - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Stephen, thank you for your support and review. It is much appreciated.
Felix H - Sep 2022
Algehele gradering
Weekend away in Loskop valley.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Thanks Felix for your support and nice review - appreciated!!
Jana V - Aug 2022
Algehele gradering
Alles was goed gewees.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Jana vir julle ondersteuning en resensie - waardeer! Julle is altyd welkom.
Lynette K - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Lynette, baie dankie vir julle ondersteuning; ons waardeer, asook jou mooi resensie. Julle is altyd welkom.
Grietha P - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties! Netjies, rustig en wonderlike gasheer en gasvrou.
Lees meerLog Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hallo Grietha, ons is bly as julle dit geniet het en tevrede is. Dankie ook vir julle ondersteuning en mooi resensie, ek waardeer dit. Julle is altyd welkom.
Christa V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Chrisa, ek waardeer julle ondersteuning en resensie.
Julle is altyd welkom.
Marie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike natuuruitsig, het ook die visarend hoor roep.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Marie - waardeer julle ondersteuning en review - julle was gelukkig om die arende te hoor! Julle is altyd welkom.
Rodney T - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker plek om net te rus van die stad lewe.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Rodney vir julle ondersteuning en resensie, ek waardeer dit.
Ons wil juis he ons gaste moet kom rus.
Tieners stap tot by die water of swem of besoek die naby-gelee Zip line.
Estie W - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Estie, vir julle ondersteuning en mooi resensie. Dit word waardeer. Hoop om julle weer eerdaags te sien.
Desmond V - Jul 2022
Algehele gradering
Het dit geniet daar en lekker gerus.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Desmond, vir julle ondersteuning. Sien uit na julle volgende besoek.
De Wet B - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige kuierplek.
Lees meerLog Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie De Wet, vir jou repliek en gewaardeerde ondersteuning.
Sonya O - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Lees meerLog Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Sonya vir julle ondersteuning en terugvoer, ek waardeer dit.
Magda W - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig, maar ongemaklike dienslewering!
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Naand Magda - ek antwoord graag op u plasing.
Ek vind "ongemaklike dienslewering" asook "telefoonetiket van eienaar" ongelukkig uiters vaag en kan dus nie met sekerheid daarop antwoord nie, sonder om te raai wat jou so ongelukkig gemaak het nie.
Met betrekking tot voltooi van vorm by ander lokaal, let asb op die volgende: U het die 8ste Mei bespreek. Ons het 8 Mei ons info blad deurgestuur waarin ons vriendelik vra dat u asb net een blad met u inlingting moet invul en terugstuur aangesien dit "die inboek proses bespoedig" Ons het weer die info blad op 10 Mei deurgestuur. U het ingeboek 16 Junie wat u genoeg tyd gegee het om die enkel bladjie in te vul - wat u nie gedoen het nie. Ons besit twee oorde (so 3 km van mekaar) en ons bel gewoonlik en vra dat ons gaste ons so 30 min voor aankoms moet skakel om te bepaal by watter oord ons tans is, juis om inboek-tyd te bespoedig. Geen ander van ons gaste het nog ooit 'n probleem daarmee gehad nie.
Ons voorsien 'n "throw" en een winterskombers per bed. Indien dit nie genoegsaam was nie, moes u ons net gevra het vir meer komberse - wat ons met graagte sou voorsien het.
Ons info blad noem ook dat ons ys en hout op die plaas voorsien. Vir ons gaste se gerief voorsien ons twee sakke hout by u braai wat u kan gebruik of u is vry om u eie hout saam te bring, of hout by Damwal Kaffee (so 5 km verder) te koop. U was so ingelig. U het twee sakke hout gebruik en ons het dit van u deposito afgetrek. Daar is dus geen rede waarom u bekommerd behoort te wees dat daar "nog iets" van u deposito afgetrek sal word nie, aangesien u deposito die dag na vertrek en inspeksie reeds terugbetaal was.
Ons is regtig jammer indien julle nie julle verblyf geniet het nie.
Minette L - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig, netjies en privaat.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Beste Minette, baie dankie vir julle ondersteuning en mooi kommentaar, waardeer opreg!
Marco A - Aug 2021
Algehele gradering
Hartsbevredigend
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Marco vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Kom gerus weer in die Somer, dan is dit eers mooi.
Mariki B - Jul 2021
Algehele gradering
Presies waarvoor ek gesoek het.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Mariki vir julle besoek, ons waardeer dit. Dis vanwaar die naam "Arends Rus" ontstaan het.
Henk L - Jun 2021
Algehele gradering
Uniek
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Henk - vir julle ondersteuning en kommentaar - waardeer.
Deniela K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hallo Daniela, dankie vir julle ondersteuning en plasing. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Jackie G - Apr 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Jackie, waardeer julle ondersteuning en mooi review.
Kevin M - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful, but lots of road noise.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Thank you, Jackie, we try and improve within our control, may we suggest more beer before, during, and after the braai.
Leroy F - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig en presies wat die siel nodig het, weg van stadlewe af.
Denise L - Feb 2021
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke. Baie lekker gebly en gerus.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Denise,
Baie dankie vir julle ondersteuning en julle moeite om terugvoer te pos - waardeer!!
Marco S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Mense is vriendelik en ons baie tuis laat voel.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Marco vir julle ondersteuning. Julle is altyd welkom.
Klaus-dieter H - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig met asemrowende uitsig. Vriendelike en behulpsame eienaars.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Klaus - ons waardeer julle ondersteuning en die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Armin F - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi en lekker.
Sanel K - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig in die pragtige natuur.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Sanel vir julle ondersteuning en ons is bly julle kon rus en die natuurskoon geniet.
Anecke V - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties, rustig en asemrowende uitsig.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Anecke vir julle ondersteuning en die review. Waardeer.
Errol W - Sep 2021
Algehele gradering
Mountain top accommodation.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
So glad you enjoyed the tranquillity - hope your internal batteries were charged as well.
Conradt S - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsigte oor Loskopvallei, vriendelike en behulpsame eienaars.
Lees meerLog Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hallo Conradt, dankie vir julle ondersteuning en plasing, waardeer. As julle weer kom kuier wys ek vir jou waar is die "geheime" skakelaar om die "maanlig" af te sit.
Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi ligging, eienaars baie hulpvaardig.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Johan vir julle ondersteuning, waardeer.
Warren F - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing and thoroughly enjoyable.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Thanks Warren for your support and kind review - much appreciated!!
Karen C - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Karen vir julle ondersteuning - waardeer opreg!
Nieuwoudt E - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en baie rustig.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Wouter - dankie vir julle ondersteuning - waardeer!
Grant H - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie, Grant, vir julle ondersteuning en resensie. Waardeer opreg.
Kallie E - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Ligging is perfek.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Baie dankie Kallie, waardeer julle besoek en bereidwilligheid om ons te rate.
Willem C - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Willem - waardeer julle review opreg.
Dawn L - Feb 2020
Algehele gradering
Enjoyed our stay in comfortable accommodation.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Dawn,
Thank you for taking the time to post your nice review, much appreciated!!
Marchell E - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige plekkie.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Marcelle, baie dankie vir jou resensie, waardeer.
Addie B - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike plekkie om net te gaan ontspan, hoog teen die berg met 'n pragtige uitsig oor Loskopdam.
Lees meerLog Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Adam,
Baie dankie vir julle ondersteuning asook mooi resensie - waardeer dit opreg.
Julle is altyd meer as welkom.
Philip D - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig en in die natuur. Pragtige skoonheid en uitsigte.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Philip, vir julle ondersteuning en vir julle terugvoer.
Ons het al verskeie kere die lugverkoeling opsie oorweeg, maar die impak op die daaglikse tarief het kliente afgesit.
Ons het 'n besondere warm somer dusver en sal weer binnekort die lugverkoeling oefening deurtrap.
Hannes D - Okt 2020
Algehele gradering
Spectacular spot, unspectacular hospitality.
Lees meerLog Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Baie dankie Hannes vir jou boodskap.
Let asb op die volgende:
Ons is jammer indien julle verblyf nie aangenaam was nie.
Sonia was ongesteld (siek) en het ongelukkig nie vir die sleutels gesoek nie.
Sonia het vir julle 'n gratis ontbyt aangebied by GO-2 Steakhouse vir julle ongerief - wat julle nie aanvaar het nie.
Toe julle uitgeboek het, het jy (Hannes) heelwat komplimente vir Sonia gegee. Dus hierdie boodskap hierbo, kom as 'n verassing.
Spencer M - Feb 2020
Algehele gradering
It was a wonderful place.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Spencer,
Thank you for your support and review, much appreciated!
John M - Sep 2019
Algehele gradering
Stilte vir die siel - onbeskryflik mooi.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Riaan vir jou moeite en die mooi resensie - waardeer!!
Leonie C - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Good day Leonie,
Thank you for taking the time to post a positive review - much appreciated!!
Lindie B - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige plek!
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Lindie,
Baie dankie vir die mooi woorde, waardeer opreg.
Sien uit om julle binnekort weer met pizzas te bedien!
Johan C - Jul 2019
Algehele gradering
Uitsig baie mooi.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Caroline,
Dankie vir julle besoek, waardeer opreg.
Victoria B - Jun 2019
Algehele gradering
A perfect little cabin on top of the hill!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Perfekte klein huisie bo-op die heuwel!
Dit was 'n baie aangename wegbreek - 'n pragtige, goed toegeruste houthuisie bo-op die berg wat oor die dam uitkyk. Die toegang is nie geskik vir sedan-motors nie. Dit was net 'n oornagplek vir ons, maar dit sal lekker wees om 'n paar dae daar te spandeer. Die gasheer was baie verwelkomend - sal beslis aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Victoria,
Thank you and we look forward to seeing you again soon.
Sharon P - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig, skoon en netjies!
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Sharon - waardeer julle terugvoer opreg.
Groete,
Nic en Sonia.
Gerhard M - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome plek! Wens ons kon 'n paar aande langer bly!
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Gerhard,
Dankie, waardeer!
Riaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Die verblyf was baie goed en kan dit aanbeveel.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Riaan,
Dankie, waardeer.
Sien julle weer binnekort!
Wikus V - Jun 2019
Algehele gradering
Ai die uitsig sal ons altyd onthou!
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Wikus, ons waardeer julle terugvoering!
Nic en Sonia.
Ntokozo M - Des 2019
Algehele gradering
Our stay was amazing. Thanks for hosting us Arends Rus.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Hi Ntokozo - thank you for your support and review - much appreciated.
Hendrik W - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi en Sentraal geleë, bietjie moeilik om met gewone motor te bereik, maar baie gerieflik.
Log Cabin 1 @ Arends Rus se terugvoer
Dankie Hendrik vir julle besoek uit Kanada en "review" waardeer!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 49 van Rietvallei-plaas, Loskopdam, Loskopvallei, 1080, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang