Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsig Farmhouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Arendsig Farmhouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lydia C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia C

Alles wat jy nodig het en meer!

Heerlik gebly! Kuier graag weer daar.

Lynda T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda T

Spectacular setting, great accommodation and helpful hosts.

Arendsig is a beautiful venue, in orchards. Exceptional linen (this matters) and plenty of home comforts that made the stay perfect. The house is spacious and the enclosed braai room was perfect for the chilly evenings. Franzanne is very helpful — we loved our getaway and will definitely return.

Bernard H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard H

Familiewegbreek.

Perfekte plek vir 'n groep met verskeie paartjies en kinders wat dan deur die dag heerlik kan saam kuier binne of buite. Stil, goed toegerus, leeflekker.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Michele S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele S

Comfortable, very homely, warm, cozy, vintage, rustic and clean. Furnishings and decor were in keeping with the style of an old platteland farm house.

The owner, Franzanne, was so welcoming, warm and friendly. Ideally situated - close to wine farms and Montagu.

Arendsig Farmhouse se terugvoer

Thank you so much for you wonderful review.
You have such a lovely family.

Arendsig Farmhouse
Hannelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Baie gerieflike en stil verblyf!

Die ou plaashuis is gerieflik ingerig met alles wat 'n mens nodig kan hê (en nog meer). Baie stil en rustige atmosfeer. Kan lekker gaan stap en swem in rivier. Daar is ook 'n klein swembad/ hot tub. Eienaars baie behulpsaam en altyd bereikbaar. Kan Arendsig Farmhouse ten sterkste aanbeveel!

Arendsig Farmhouse se terugvoer

Baie dankie Hannelie vir jou wonderlike terugvoering!
Julle is enige tyd weer welkom.

Arendsig Farmhouse
Lilian W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian W

Dit was nou verblyf wat ek enige tyd sou aanbeveel. Franzanne was heeltyd in kontak met ons om te verneem of als reg is.

Die kinders het die swembad geniet en volwassenes die laataand kuiers in die braaikamer, wandeling tussen die vrugteboorde en die ontspanplek so langs die rivier. Die nabye wynplase was ook heerlik om te verken. Die wildsbokkie het ons ook kom groet. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Johan W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Ons kan dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Ons was 'n groep van 6 wat op Bonnievale gekom het om rolbal te speel. Die huis is lekker ruim en goed toegerus en baie netjies. Dit was ons tweede keer daar en sal dit definitief weer gebruik.

Arendsig Farmhouse se terugvoer

Baie dankie Johan.
Julle was wonderlike gaste, hoop om julle gou weer te verwelkom.

Arendsig Farmhouse
Riette C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette C

Rustige omgewing.

Heerlik gekuier in rustige omgewing. Die huis bied soveel.

Eben K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K

Rustige prag!

Rustigheid wat slegs deur 'n werkende plaas gebied kan word. Voeg 'n prag-huis met alle benodighede by en jy het die Arendsig Farmhouse-ervaring. Baie lekker gekuier, dankie Franzanne!

Arendsig Farmhouse se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer terug.

Arendsig Farmhouse
Jeanine D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D

Fantastiese huis op die plaas.

Ons het ongelooflik lekker hier gekuier. Die foto's op die webtuiste doen nie geregtigheid aan die huis of omgewing nie. Alles was mooier en beter as wat ons verwag het. Die huis is ruim, mooi en beskik oor alles wat jy benodig (en nog meer). Ons was gelukkig om die plaas op bloeiseltyd te sien en die kinders het heerlik rondgespeel en geswem in die warm plonspoel. Die eienaar en skoondogter, Franzanne, was gasvry en vriendelik. Van Loveren-wynproe is 'n moet as julle in die omgewing is, met onbeskryflike mooi tuine en speelplek vir kinders.

Arendsig Farmhouse se terugvoer

Dankie Jeanine, vir hierdie pragtige terugvoer.
Ek is bly julle het lekker gebly.

Arendsig Farmhouse
Wesley N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley N

Very nice and tranquil. Absolutely pieceful.

The farm house is very well equipped with some good mountain views. The splash pool is a welcome for the smaller kids.

Susan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Rustig en gerieflik.

Dit is 'n pragtige ou plaashuis, omring met perske- en pruimplantasies. Kan nie vir 'n meer rustige omgewing vra nie.

Arendsig Farmhouse se terugvoer

Dankie, Susan, vir jou wonderlike terugvoer.

Arendsig Farmhouse
Melinda S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S

Wonderlike ervaring in 'n pragtige omgewing en blyplek.

Die huis is lekker ruim en het 'n baie goed toegeruste kombuis. Die omgewing is pragtig met baie om te doen vir die hele gesin.

Anthea H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea H

Uitstekend! Al die rus en vrede wat ek nodig gehad het.

Ek sal definitief terugkeer, 'n baie aangename plekkie!

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendsig, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22f5d34c6d6e62cc417e0bf0943e19c1ec9b96fe3c566e0e9036a511d0ab639a42d4117a7737fba4f33e3ccf7f08504f2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 Arendsig Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.926402739528 20.012811720371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang