Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsig Farmhouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lydia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Alles wat jy nodig het en meer! Heerlik gebly! Kuier graag weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynda T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Spectacular setting, great accommodation and helpful hosts. Arendsig is a beautiful venue, in orchards. Exceptional linen (this matters) and plenty of home comforts that made the stay perfect. The house is spacious and the enclosed braai room was perfect for the chilly evenings. Franzanne is very helpful — we loved our getaway and will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard H
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Familiewegbreek. Perfekte plek vir 'n groep met verskeie paartjies en kinders wat dan deur die dag heerlik kan saam kuier binne of buite. Stil, goed toegerus, leeflekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Michele S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Comfortable, very homely, warm, cozy, vintage, rustic and clean. Furnishings and decor were in keeping with the style of an old platteland farm house. The owner, Franzanne, was so welcoming, warm and friendly. Ideally situated - close to wine farms and Montagu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franzanne
Arendsig Farmhouse
Thank you so much for you wonderful review. You have such a lovely family.

Hannelie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie gerieflike en stil verblyf! Die ou plaashuis is gerieflik ingerig met alles wat 'n mens nodig kan hê (en nog meer). Baie stil en rustige atmosfeer. Kan lekker gaan stap en swem in rivier. Daar is ook 'n klein swembad/ hot tub. Eienaars baie behulpsaam en altyd bereikbaar. Kan Arendsig Farmhouse ten sterkste aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franzanne
Arendsig Farmhouse
Baie dankie Hannelie vir jou wonderlike terugvoering! Julle is enige tyd weer welkom.

Lilian W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Dit was nou verblyf wat ek enige tyd sou aanbeveel. Franzanne was heeltyd in kontak met ons om te verneem of als reg is. Die kinders het die swembad geniet en volwassenes die laataand kuiers in die braaikamer, wandeling tussen die vrugteboorde en die ontspanplek so langs die rivier. Die nabye wynplase was ook heerlik om te verken. Die wildsbokkie het ons ook kom groet. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Ons kan dit definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Ons was 'n groep van 6 wat op Bonnievale gekom het om rolbal te speel. Die huis is lekker ruim en goed toegerus en baie netjies. Dit was ons tweede keer daar en sal dit definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Franzanne
Arendsig Farmhouse
Baie dankie Johan. Julle was wonderlike gaste, hoop om julle gou weer te verwelkom.

Riette C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Rustige omgewing. Heerlik gekuier in rustige omgewing. Die huis bied soveel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eben K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Rustige prag! Rustigheid wat slegs deur 'n werkende plaas gebied kan word. Voeg 'n prag-huis met alle benodighede by en jy het die Arendsig Farmhouse-ervaring. Baie lekker gekuier, dankie Franzanne!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franzanne
Arendsig Farmhouse
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendsig, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22f5d34c6d6e62cc417e0bf0943e19c1ec9b96fe3c566e0e9036a511d0ab639a42d4117a7737fba4f33e3ccf7f08504f2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 Arendsig Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.926402739528 20.012811720371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang