Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsig Farmhouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendsig, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Arendsig Farmhouse is 'n goed toegeruste plaashuis geleë in die rustige omgewing van 'n operasionele wyn- en vrugteplaas 155 km vanaf Kaapstad en net 25 km verby Robertson. Dié gerieflike huis word omring deur wingerde, pruimbome, appelkoos- en perskebome en majestueuse berge op elke horison.

Die plaashuis het slaapplek vir tot 8 gaste, met 2 enkelbeddens in 3 kamers, en 2 ekstra enkelbeddens. Jy kan in die braai-area buite ontspan of 'n gesellige ete by die binnenshuise kaggel geniet. 'n Ten volle toegeruste kombuis en 'n groot sitarea sal jou tuis laat voel.

Arendsig Farmhouse is 20 minute se ry vanaf Montagu, Robertson en net 10 minute van Bonnievale af geleë. Die pragtige dorpie McGregor is ook naby. Al hierdie dorpe het talle restaurante en sowat 56 wynkelders wat binne 50 km geleë is.

Arendsig Handgemaakte Wyne wat 2 km verder geleë is, is slegs op afspraak oop. Ander doendinge in die area sluit voëlkyk, kanovaart, fietsry en voetslaan in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Telefoon

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Arendsig Farmhouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Franzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Arendsig, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Arendsig Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendsig, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22f5d34c6d6e62cc417e0bf0943e19c1ec9b96fe3c566e0e9036a511d0ab639a42d4117a7737fba4f33e3ccf7f08504f2ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 Arendsig Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.926402739528 20.012811720371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang