Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsig Self-catering Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Charne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Was 'n wonderlike wegkom weg van besige stad lewe. Wat 'n amazing belewenis. Dit was verskriklik lekker, ons groot mense het dit so geniet en die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Great stay. Everything was very good. No spare toilet paper but I'm sure this was just an oversight. A little disappointed with the pictures. The houses are in a bit of a cluster. Only the one right in front, closest to the river and right at the back is completely private. It is impossible from the photos provided to make this out. The views from the decks are misleading. Maybe a top view, even a sketch with the names of the units would be beneficial.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie mooi en rustige area. Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-Mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het 2 nagte oorgebly. Ons het 'n heerlike wynproe geniet op die plaas. Die geriewe het luuks gevoel. Die eenheid was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was vriendelik en het goeie reëlings gekommunikeer. Die verblyf en omgewing is prentjiemooi. Perfek vir ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

A fabulous tranquil getaway. We spent a weekend in Skalieklip cottage and thoroughly enjoyed the beautiful location and endlessly stunning scenery. The host was great, and the wine tasting with Lourens was a highlight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Mooi area en lekker wyn. Ja, ons het baie lekker gebly. Dit was 'n baie warm naweek, so die aircon het baie lekker gewerk. Mooi area en vriendelike gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kyle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Great environment. It was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie G
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Rustige wegbreek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mandie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2024

Ons het die mooi uitsig op die plaas geniet en die gasvryheid. Ons het lekker gebly. Die hot tub was net 'n bietjie van 'n probleem omdat die hout nat was wat hulle aangebied het. Daar was ook geen suiker nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stormsvlei R317, Wakkerstroom, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa10e1757fc1997730556aa81b8d84a359b9c15ba5b103df79d3124cb2aed1e6eaae632274aee2c33c65e5387987e49fb70ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 R317 Stormsvlei Wakkerstroom 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.927504367966 20.013589838292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang