Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ArendSig Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs D2533, NakaSanga 3, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

ArendSig Villa is 'n afgesonderde selfsorg-wegbreekplek vir 8 gatse in die luukse Mabula Wildreservaat. ArendSig is die perfekte plek vir vriende en familie wat op soek is na 'n luukse wegbreek in die bosveld.

Dié villa is bo-op 'n rotsagtige koppie in die Waterberge. Dit kyk uit oor die Mabula-vallei en het 'n rustige en afgesonderde ligging. Die villa beskik oor 4 kamers met pragtige en suite-badkamers, elk met 'n bad en stort. Daar is ook privaat buitelug-storte. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en ontspan in die leefarea wat 'n pooltafel, TV met sekere DStv-kanale, DVD-speler en iPod-koppelstasie het.

Gaste het toegang tot 'n swembadkamer met 'n stoom-sauna, swembad en Jacuzzi. Die lapa is ideaal vir braaie en aandete onder die sterre. Vuurmaakhout word voorsien en daar word daagliks skoongemaak. 'n Voertuig en wildbewaarder is beskikbaar vir opwindende, privaat wildritte.

Die naaste tekens van die beskawing is die bekoorlike dorpie Rooiberg en die gewilde oord-dorp Bela-Bela.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir ArendSig Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Langs D2533, NakaSanga 3, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink ArendSig Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs D2533, NakaSanga 3, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyYjI0MjRjLTA2OWQtNDI0MS1hMWZjLTg1ZTdjZDNkNTZjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 Off the D2533 3 NakaSanga 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.767977912506 27.886693775654
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang