Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsnes

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Annelize P
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

As jy stilte soek en die natuur wil geniet, sal ek Arendsnes aanbeveel. Huis groot genoeg vir 5 persone. Baie diere by die huis gesien. Lekker braai area en 'n (sitting pool) vir die warm dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marléne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wat 'n heerlike kuier! Dit is maklik om by Arendsnes uit te kom. Ons gesin het dit baie geniet en die huis was mooi skoon en alles in 'n werkende toestand. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandrie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Lekker, skoon, baie diere naby die huis. Ons het baie lekker gebly. Die TV het nie gewerk nie. Ek het 2 keer gebel om te hoor hoe om hom reg te kry, maar hulle het nie teruggekom na ons toe nie. Maar die plekkie self was baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Quentin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Done Verkeerde adress op confirmation uur lank gesoek na unit. Vuil shower curtain. Krag het klaar geraak en moes krag laai wat eienaar gekoop het. Twee badhandoeke ons was vier mense, het vir ons nog twee kom aflaai. Ons het regtig die dunste toiletpapier gehad, toe maar eerder ons eie gaan koop. TV werk ongelukkig nie. Hoofslaapkamer se matras nie op standaard nie. Verder het ons lekker gekuier.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Brendan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Good, but could use some improvement. My wife and I stayed for about a week at the Arendsnes unit. Overall we had a relatively nice stay. The unit is spacious enough for 5 or so people. It's fully equipped with most things needed for your stay. It's also equipped with 2 air conditioners which really helped during the heat. You are also close enough to both the shops and 2nd gate to Marloth, which makes trips more convenient, and the private braai area is also fully equipped and great for a braai. There were some issues we had though. The splash pool does work, but needs to be filled from a nearby tap. However, the hose's connection to the tap was broken when we got there and we had to get creative and it took a lot of effort to get water into the splash pool during the hot summer. The unit also definitely needs some other improvements such as the shower curtain, bathtub, and 1 toilet seat that is visibly degrading. The unit could also have been cleaned before we arrived as there was a lot of dust and spiderwebs in many areas. All in all, we did have a decent stay and the host was easily reachable and helpful. Good for a couple or small family looking for a breakaway close to the Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soeniestraat 3646, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdce0376ea81e7a0ba4fa63496122d704faa4a0b9c40f5ea40aed4bae53f419cad0ef4db34b324714c8aff46fd2031e19a4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 7 5 1 4 3646 Soenie Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34619220683 31.806263243794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang