Arendsnes
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3646, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Arendsnes bied rustige verblyf in die ongerepte bos van Marlothpark, ’n wildbewarea en vakansiedorpie op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dis ’n gewilde oornagplek vir gaste wat op pad is na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek en bied ook die geleentheid om die Groot 5 te sien.
Arendsnes beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en basiese eetegrei toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, braaigeriewe en gratis WiFi.
Aktiwiteite in die area sluit wildritte, wild-en voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaanroetes in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Salomé Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Soeniestraat 3646, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Arendsnes het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soeniestraat 3646, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang