Arendsnes Fly Fishing Resort
Beskrywing
Die kampeerplek word goed onderhou en het toegang tot elektrisiteit. Gaste moet van die ablusiegeriewe gebruik maak. Die kampeerplek het 'n braaiarea en uitstekende uitsig oor die rivier.
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R200 vir die chalets is wat in kontant betaal moet word met aankoms. Die geld sal terugbetaal word sodra die sleutel teruggegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid is oopplan met 'n grasdak en is perfek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en linne word verskaf. Daar is geen badkamer nie en gaste het toegang tot ablusiegeriewe. Daar is 'n kombuis met 'n etenstafel en stoele, yskas, stoof, oond en eetgerei. Die eenheid het 'n mooi uitsig oor die rivier. Daar is ook braaigeriewe voor die eenheid. Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke en haardroër saambring. Meer as 2 gaste sal nie in die eenheid toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R200 vir die chalets is wat in kontant betaal moet word met aankoms. Die geld sal terugbetaal word sodra die sleutel teruggegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid is oopplan met 'n grasdak en is perfek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en linne word verskaf. Die badkamer het slegs 'n stort. Daar is 'n kombuis met 'n etenstafel en stoele, yskas, stoof, oond en eetgerei. Die eenheid lei na 'n swembad en kinderspeelarea. Daar is ook braaigeriewe voor die eenheid. Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke en haardroër saambring. Meer as 2 gaste sal nie in die eenheid toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R200 vir die chalets is wat in kontant betaal moet word met aankoms. Die geld sal terugbetaal word sodra die sleutel teruggegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het 'n grasdak en 2 slaapkamers en is perfek vir 'n gesin van 4. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens. Linne word verskaf. Die badkamer het slegs 'n stort. Daar is 'n kombuis met 'n etenstafel en stoele, yskas, stoof, oond en eetgerei. Die eenheid lei na 'n swembad en kinderspeelarea. Daar is ook braaigeriewe voor die eenheid. Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke en haardroër saambring. Meer as 4 gaste sal nie in die eenheid toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R200 vir die chalets is wat in kontant betaal moet word met aankoms. Die geld sal terugbetaal word sodra die sleutel teruggegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid is oopplan met 'n grasdak en slaapplek vir 2. Die twee slaapkamer het twee enkelbeddens. Die badkamer het slegs 'n stort. Linne word verskaf. Daar is 'n kombuis met 'n toonbank, yskas, stoof, oond en eetgerei. Die eenheid het ook 'n TV. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die oord se privaat dam. Die dam is goed gevul met karp, baber en af en toe ook bass. Daar is braaigeriewe langs die eenheid. Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke en haardroër saambring. Meer as 2 gaste sal nie in die eenheid toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R200 vir die chalets is wat in kontant betaal moet word met aankoms. Die geld sal terugbetaal word sodra die sleutel teruggegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het 'n grasdak en slaapplek vir 'n gesin van 4 of 5. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens. Linne word verskaf. Die badkamer het slegs 'n stort. Daar is 'n kombuis met 'n etenstafel en stoele, yskas, stoof, oond en eetgerei. Die sitkamer het 'n TV, etenstafel en stoele, sowel as 'n slaapbank wat as addisionele slaapplek gebruik kan word teen 'n addisionele fooi. Die eenheid lei na 'n swembad en kinderspeelarea. Daar is ook braaigeriewe voor die eenheid. Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke en haardroër saambring. Meer as 6 gaste sal nie in die eenheid toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R200 vir die chalets is wat in kontant betaal moet word met aankoms. Die geld sal terugbetaal word sodra die sleutel teruggegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het 'n grasdak, 2 slaapkamers en is perfek vir 'n gesin van 4. Die twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Linne word verskaf. Die badkamer het slegs 'n stort. Daar is 'n kombuis met 'n toonbank, yskas, stoof, oond en eetgerei. Die sitkamer het 'n TV, sowel as 'n etenstafel en stoele. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die oord se privaat dam. Die dam is goed gevul met karp, baber en Daar is ook braaigeriewe langs die eenheid. Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke en haardroër saambring. Meer as 4 gaste sal nie in die eenheid toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Leefarea
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R200 vir die chalets is wat in kontant betaal moet word met aankoms. Die geld sal terugbetaal word sodra die sleutel teruggegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste, perfek vir 'n familie of 'n groot groep vriende. Dit beskik oor 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Die vol badkamer het slegs 'n stort. Twee slaapkamers het en suite-badkamers. Linne word verskaf. Dit het 'n kombuis met 'n toonbank, yskas, stoof, oond en eetgerei. Die sitkamer het 'n TV met 'n sitkamerstel, sowel as 'n etenstafel met stoele. Die eenheid het 'n lekker balkon met 'n uitsig oor die hele oord. Daar is ook braaigeriewe voor die eenheid. Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke en haardroër saambring. Meer as 10 gaste sal nie in die eenheid toegelaat word nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n terugbetaalbare sleuteldeposito van R200 vir die chalets is wat in kontant betaal moet word met aankoms. Die geld sal terugbetaal word sodra die sleutel teruggegee word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 62 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorbietjesstraat 22, Lindequesdrift, 30 km van Vanderbijlpark af, 1911, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang