Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsnes Fly Fishing Resort

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Katryn V
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Paasnaweek - familienaweek. Baie dankie aan Henro-hulle vir julle baie goeie diens en gasvryheid. Ons was 'n groep van 26 mense en alles was net reg. Ons het niks gekort nie en almal het vreeslik lekker gekuier. Die kinders het veral die "catch en release" dam geniet. Dankie vir julle!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadene O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Wonderful place. Absolute wonderful place to visit if you are looking for a serene peaceful place to relax. Awesome for kids with their play facilities and tuckshop. The staff was helpful and super friendly. The owners were so kind. My family and I will definitely be visiting again very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Nov 2022

Was geadverteer as 'n oord. Arendsnes is definitief nie 'n oord nie. Enkele karavaan staanplek. Sal nie aanbeveel vir gesinne met kinders nie. Great vir hengelaars.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Yvette W
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Fantastic. Great place, location. Clean. Friendly caretakers and owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Awesome mense en awesome plek. Kan definitely aanbeveel dis awesome daar. Baie rustig En netjies Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zubair S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

We really had a wonderful time. The staff and management were really helpful at Arendsnes. The management continuously asked if we were okay and needed anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rita H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2019

Enjoyed our stay. We had a wonderful time at Arendsnes. Just disappointed about the darkness. No outside lights. No fireplace at your chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gladys H
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2019

Baie rustige atmosfeer. Verkeerde inligting op die webblad waar hulle sê jy kan hengel op die rivier, kan glad nie hengel nie net flyfishing, asb. kan julle dit regstel want dit is die rede waarom daar wou wees was om te hengel. Verder baie lekker plekkie om net rustig te gaan verkeer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Inge M
1 nag Saam met vriende
3.0
Jan 2019

Goed genoeg vir oorslaap en aan reis. Arendsnes is perfek vir as jy plek soek om net vinnig oor te slaap en aan te ry. Glad nie toegerus of gerieflik genoeg vir langer as 'n dag en aand nie, hoewel die ligging baie mooi is.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2019

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Henro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorbietjesstraat 22, Lindequesdrift, 30 km van Vanderbijlpark af, 1911, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlMzczNjRiLTYyZjEtNDRiMC05ZTBiLTU1MTkzNDUxNzI3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 22 Oorbietjes Street Lindequesdrift 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.775460840807 27.577298283577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang