Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsnest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Nollie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gebly en mooi omgewing. Ligging perfek en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtige plek met netjiese en smaakvolle geriewe. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
1 nag
5.0
Jun 2024

Lekker geslaap! Heerlik gebly. Dis 'n fantastiese oorslaapplek. Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

True value for money, and a very friendly hostess greeted us in person. Very friendly host, well situated with a user-friendly indoor braai area. Very well stocked for a 2 or 3-day stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo Amos V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Heerlik gebly en sal weer gaan. Netjiese plek met alles wat jy nodig het. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ters P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Vriendelike gasvrou, versoeke vinnig mee gehelp. Baie sentraal geleë. Baie lekker gebly by Arendsnest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Coen V
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Aangename, vriendelike ontvangs, lekker verblyf. Gawe mense, hulle het moeite gedoen om ons verblyf beter te maak. Ons het lekker gekuier en die blommeprag geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Lekker gebly in die aller-mooiste omgewing. Heerlik gebly. Skoon en netjies en die kamer is pragtig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aubrey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Springbok omgewing 'n lus vir die oog. Heel lekker, dankie, en altyd heerlik met Andrinette gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert K
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Goeie breek. Kort tydjie was baie goed. Gasvrou baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R750
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jurie Kotze-straat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12470359be2e2097c6cce49b98d457a9c4a39430882eba888fb6473027a34d97426c3a49e269a666b8d01897f4a4ad670e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 169 5 1 5 21 Jurie Kotze Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.67608449767 17.886494923005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang