Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsnest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jurie Kotze-straat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Arendsnest bied gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n koppie in Springbok.

Arendsnest bied verblyf in 6 eenhede.

Visarend het slaapplek vir 1 persoon, Kroonarend het slaapplek vir 3 volwassenes of 'n gesin wat uit 2 volwassenes en 2 kinders bestaan. Witkruisarend, Silwerarend en Bateleur het elk slaapplek vir 2 volwassenes. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Goue Arend is n 2 slaapkamer familie eenheid, met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea. Die eenheid het 'n volledige badkamer. Let wel, die badkamer is ensuite aan die hoofslaapkamer.

Draagbare braaigeriewe is beskikbaar indien daar vooraf gereël word. Daar is ook n gemeenskaplike braaikamer wat ddeur gaste gebruik kan word. Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar en moet 24 uur voor die tyd gereël word. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf met die eienaar gereël word.

Gedurende die blommeseisoen is die hele koppie agter Arendsnest oortrek met pragtige veldblomme en gaste kan heerlik gaan stap en bergfietsry. Die Goegap Natuurreservaat met sy 4x4- en bergfietsroetes is net 11 km van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 169 resensies vir Arendsnest
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jurie Kotze-straat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Arendsnest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jurie Kotze-straat 21, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12470359be2e2097c6cce49b98d457a9c4a39430882eba888fb6473027a34d97426c3a49e269a666b8d01897f4a4ad670e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 1 mens 169 5 1 5 21 Jurie Kotze Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.67608449767 17.886494923005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang