Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ArendsRus Country Resort

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Augustine M
1 nag
5.0
Okt 2024

Relaxation guaranteed. My stay was magnificent, good value for money, relaxation guaranteed. The morning jog in the country is always the best, no car exhaust you inhale while jogging. This is a place I recommend to anyone who wants to relax and revitalise themselves. Breakfast was delicious, and the swimming pool after the jog is a must-do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie M
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie goeie ervaring. Baie goeie waarde vir geld en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisela J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Refreshes your soul! Tranquility at its best! The views are breathtakingly beautiful! Thank you for your warm welcome and kindness. We'll definitely return for a longer stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burrie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ons 3 het gedink dit was 'n tien uit tien verblyf! Arendrus is 'n pragtige plek, rustig en baie netjies. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Heerlike etes met room services. Daar is ook 'n verhitte swembad en 'n lieflike staproete na die waterval wat baie mooi natuurskoon insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag
5.0
Okt 2024

Arendsrus is 'n goedvoel Country Resort, perfek geleë en 'n cozy houthuisie. Baie lekker gebly met vriendelike mense en eks perfek houthuise. Kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

An idyllic setting. Great situation, fabulous service, loved the gardens and the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moriêta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Sirene, relaxed, fantastic, good for the soul! This has been the best experience ever! We left this place feeling relaxed, refreshed and our souls fed in the best ways possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Darryl Thank you for the stunning review of Arendsrus, wow... It's highly appreciated. We do hope to welcome you all back soon. Kind Arendsrus regards,

Adele V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustige ontspanning. Stil en rustig. Vriendelike ontvangs. Charne se oxtail is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie day, Adele Baie dankie vir julle baie goeie resensie oor ArendsRus en die restaurant. Charne is beslis 'n bobaas kok en haar oxtail is heerlik. Hoop om julle weer binnekort terug te kan verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Antoinette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik ontspanne atmosfeer, ver van stadsgewoel. Net wat ek nodig gehad het. Fantastiese omgewing, vriendelike diens. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Antoinette Baie dankie vir julle wonderlike resensie oor ArendsRus en die diens. Ons is so dankbaar julle het die besoek geniet en ons hoop om julle weer binnekort terug te kan verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Willem D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Mooi area en naby Redberry Farm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Willem Baie dankie vir die wonderlike resensie oor ArendsRus. ArendsRus is perfek geleë weg van die stad geraas, maar ook naby genoeg aan fantastiese plekke. Hoop om julle binnekort weer terug te kan verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 28, Koesterbospad, Geelhoutboom 217, George, 6537, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e5d105ba4d02f3410549d34c28c02f7eb04d9812833fd06cd725341758bdac5f36131e84e4db3d62c04bb1b07a24757d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 253 5 1 5 Farm 28, Koesterbos Road Geelhoutboom 217 6537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.930816817192 22.324550151789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang