Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ArendsRus Country Resort

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 263 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Robin W
1 nag
5.0
Nov 2024

Windgat. Excellent 15 out of 10. Sha-Ne' is a true gem. My pet dog Nava enjoyed the outings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Robin What a wonderful review, thank you very much. We are delighted to know you have enjoyed your visit so much. We hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Mariska C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik lekker gekuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Mariska Baie dankie vir julle wonderlike resensie, ons is dankbaar en bly julle het die besoek aan ArendsRus geniet en ons hoop om julle weer terug te kan verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Dawie E
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Exceptional. Fantastic. Great venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Dawie Thank you for the great review, we are happy to know you enjoyed the visit and we do hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Adrian R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Lovely walks on the premises. A wonderful stay in very peaceful and beautiful surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Adrian Thank you for the amazing review of your visit with your family. We are so glad all of you enjoyed your time at ArendsRus, and we do hope to welcome you back in the near future. Kind ArendsRus regards,

Augustine M
1 nag
5.0
Nov 2024

Perfect. My stay was perfect, loved the farm area, enjoyed the scenery, enjoyed the country air, loved the swimming pool, enjoyed the jogging around the farms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Augustine Thank you for the amazing review. We are delighted to know you enjoyed all ArendsRus has to offer, and we hope to welcome you back sometime soon. Kind ArendsRus regards,

Dawid F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon, netjies, puik diens! Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar oorslaap as ons in die omgewing is. Die tuine is pragtig en die diens puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Dawid Baie dankie vir jou wonderlike resensie oor ArendsRus en die diens. Ons is baie bly julle het die besoek aan ArendsRus geniet en ons sien uit om julle weer terug te ontvang. Vriendelike ArendsRus groete,

Augustine M
1 nag
5.0
Okt 2024

Relaxation guaranteed. My stay was magnificent, good value for money, relaxation guaranteed. The morning jog in the country is always the best, no car exhaust you inhale while jogging. This is a place I recommend to anyone who wants to relax and revitalise themselves. Breakfast was delicious, and the swimming pool after the jog is a must-do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Augustine Thank you so much for the wonderful review of ArendsRus, our hiking trails, swimming pool and restaurant. We do hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Hennie M
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie goeie ervaring. Baie goeie waarde vir geld en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Hennie Baie dankie vir jou goeie terugvoering van jou besoek aan ArendsRus. Ons is baie bly jy het die besoek geniet en ons hoop om jou sommer baie gou weer terug te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Gisela J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Refreshes your soul! Tranquility at its best! The views are breathtakingly beautiful! Thank you for your warm welcome and kindness. We'll definitely return for a longer stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Gisela Thank you for the wonderful review of ArendsRus. We are delighted to know you both enjoyed the visit, and we do hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Burrie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ons 3 het gedink dit was 'n tien uit tien verblyf! Arendrus is 'n pragtige plek, rustig en baie netjies. Ons het ons verblyf daar baie geniet. Heerlike etes met room services. Daar is ook 'n verhitte swembad en 'n lieflike staproete na die waterval wat baie mooi natuurskoon insluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Burrie Baie dankie vir julle fantastiese resensie oor julle besoek aan ArendsRus. Ons is so bly julle het die diens, verblyf en staproetes geniet. Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 263

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 28, Koesterbospad, Geelhoutboom 217, George, 6537, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e5d105ba4d02f3410549d34c28c02f7eb04d9812833fd06cd725341758bdac5f36131e84e4db3d62c04bb1b07a24757d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 263 5 1 5 Farm 28, Koesterbos Road Geelhoutboom 217 6537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.930816817192 22.324550151789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang