Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ArendsRus Country Resort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 273 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Frans Baie dankie vir jou baie goeie resensie oor ArendsRus. Ons is baie bly julle het die natuur, diens en uitsigte so baie geniet. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Lee-dré L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Very pleasant. Came to George for business, and stayed at Arendsrus Country Resort. It was a very pleasant stay with very comfortable accommodations. Breakfast the next morning was also very good. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Lee-Dre Thank you very much for your wonderful review of your visit. We are delighted to know you have enjoyed your visit, the food, and accommodation. We do hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Chane B
1 nag
5.0
Jan 2025

The therapeutic escape that you never knew you needed. From the moment that my payment was finalised to the point where I checked out, I've never experienced such excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Chane Thank you for the wonderful review of your visit to ArendsRus. We are very happy you enjoyed our lodge and our service. We pride ourselves on great service. We do hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Sandra Baie dankie vir julle wonderlike resensie oor ArendsRus en julle besoek. Ons is baie bly julle het die rustigheid by ArendsRus geniet en ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Theo H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Stay was wonderful. Charne and Marike went above and beyond to accommodate our group of 4 holidaymakers. Many thanks to both of you ladies, you made our stay comfortable and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Theo Thank you for the wonderful review, Charne and Marieka are true gems... Hope to welcome you back sometime soon. Kind ArendsRus regards,

Deirdre K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Wonderlike ervaring. Het baie lekker gebly, fantastiese diens, baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Deidre Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle het die besoek aan ArendsRus geniet. Hoop om julle weer gou te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Charlotte E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Feb 2025

Ongelooflike warm hout eenhede. Alhoewel hierdie 'n mooi plek was, het die ondraaglike hitte binne die hout eenhede dit egter onmoontlik gemaak om langer as 1 nag te kon bly. Ons het 'n bespreking gehad vir 2 persone vir 3 nagte en nog een vir 3 persone vir 1 nag. Met ons aankoms was die kamer ongelooflik warm. Die dakwaaier was aan teen 'n stadige spoed en die tou om dit vinniger te stel was afwesig. Ons moes dus vra dat hulle dit herstel sodat die waaier darem vinniger kan draai. Hulle het wel later die aand, nadat ons die res van ons bespreking gekanselleer het, nog 'n los waaier vir ons gebring. Die badkamer het geen gordyn voor die baie groot venster gehad nie. 'n Blockout gordyn kan nogal help vir die son wat op daardie tydstip vol daar ingeskyn het. Die son wat ook by die glas muurpanele bo die bed ingeskyn het, het reg op die komplimentêre wyn geskyn, wat op die kassie in die kamer gestaan het, met die gevolg dat die wyn vuurwarm was. Dit het my verbaas dat daar geen aircon was nie. Ons is tydens die inboek gewaarsku om nie die deure en vensters oop los nie, a.g.v. die apies (of was dit nou bobbejane?) wat in kom. So die plek kan nooit afkoel as jy nie daar is nie. Ek moes seker gemaak het daar is aircons voor ek bespreek het. Omdat ons 1 nag geslaap het, kon ons volgens die kansellasiebeleid nie die 2 nagte wat oor was, se geld terugkry nie. Die verdere bespreking vir 2 dae later se geld het ons teruggekry. Beslis nie 'n plek vir die somer nie! Ek besef nou ek verkies liewer 'n goeie aircon bo 'n mooi uitsig.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Charlotte Baie dankie vir jou terugvoering oor jou besoek aan ArendsRus. Alhoewel ons natuurlik jou resensie en terugvoering opreg waardeer, voel ons dit is beslis nie regverdig om alle aspekte van jou besoek en resensie 1 en 2 uit 5 te gee nie. Ons is baie trots op ons kwaliteit diens, netheid, ens. Die 1ste dag toe jy by ArendsRus arriveer het, was die weer om en by 40 grade in George; daarna was die weer heelwat normaal en heerlik. Die standaard lodge kamers is omring met groot koelte bome en die eenhede kry min son. Die eenhede het hoog ceilings wat ook baie help. Daar is waaiers in elke hout standaard lodge kamer. Ons noem wel vir die gaste ons maak die vensters oop vir hulle ingevolge stoute blou aapies wat hulle besoek kom afle, maar na gaste ingeboek het, is hulle meer as welkom om vensters oop te maak. Ons is jammer vir jou ongerief wat jy ervaar het tydens jou besoek. Vriendelike ArendsRus groete,

Jamie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

We were very happy with our stay! 5 star! Beautiful and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Jamie Thank you for the powerful five-star review. We are delighted to know you and your family have enjoyed the visit, and we do hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Robin W
1 nag
5.0
Nov 2024

Windgat. Excellent 15 out of 10. Sha-Ne' is a true gem. My pet dog Nava enjoyed the outings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Robin What a wonderful review, thank you very much. We are delighted to know you have enjoyed your visit so much. We hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Mariska C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflik lekker gekuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Mariska Baie dankie vir julle wonderlike resensie, ons is dankbaar en bly julle het die besoek aan ArendsRus geniet en ons hoop om julle weer terug te kan verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 273

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 28, Koesterbospad, Geelhoutboom 217, George, 6537, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e5d105ba4d02f3410549d34c28c02f7eb04d9812833fd06cd725341758bdac5f36131e84e4db3d62c04bb1b07a24757d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 273 5 1 5 Farm 28, Koesterbos Road Geelhoutboom 217 6537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.930816817192 22.324550151789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang