Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ArendsRus Country Resort

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Antoinette L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlik ontspanne atmosfeer, ver van stadsgewoel. Net wat ek nodig gehad het. Fantastiese omgewing, vriendelike diens. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Mooi area en naby Redberry Farm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit is regtig 'n plek wat ek kan aanbeveel. Baie skoon. Gehalte verblyf en rustig. Dit was heerlik en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Madeleine Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons is so dankbaar en bly julle het die besoek aan ArendsRus geniet. Hoop om julle weer terug te verwelkom eendag. Vriendelike ArendsRus groete,

Anna K
1 nag
5.0
Jul 2024

Heerlik en het lekker gerus. Dis 'n pragtige plek in die natuur. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Anna Baie dankie vir jou wonderlike resensie oor ArendsRus, die verblyf en personeel. Ons is baie dankbaar en bly jy het die tyd by ArendsRus geniet. Vriendelike ArendsRus groete,

Emil J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Hemelse stilte en die natuurskoon is voedsel vir die siel. Vandat ons arriveer het, tot en met ons vertrek het alles vlot verloop. Die kos en diens was uit die boonste rakke. Ons beveel die verblyf absoluut aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Emil Baie, baie dankie vir julle fantastiese goeie resensie. Ons is so bly julle het die natuurskoon, rustigheid en alles geniet. Hoop om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Rene A
1 nag
5.0
Jul 2024

I'm definitely going back! Amazing! Just a pity I couldn't stay longer. I'm so sad that I have only found you now.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Rene Thank you so much for your wonderful review. We are so excited to welcome you back sometime in the near future for a longer stay. Kind ArendsRus regards,

Beverly M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Love the atmosphere. It was peaceful, and all staff are very respectful towards people. I will go back as soon as I can get another holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Beverly Thank you so much for your wonderful review of ArendsRus, the staff, and your overall experience. We are so glad you enjoyed your visit to ArendsRus, and we do hope to welcome you back soon for your next stay. Kind ArendsRus regards,

Denis G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Our first time but not our last time. Fabulous! Everything was tip-top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Denis Thank you for your amazing review of your visit to ArendsRus. We are so excited to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Willie B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie goed. Baie goeie verblyf en vriendelike staf. Buite die gewoel en lekker plaasgevoel. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Willie Baie dankie vir jou baie goeie resensie. Ons is so dankbaar en bly jy het die besoek aan ArendsRus geniet en ons sien uit om jou weer terug te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Heidi V
1 nag
5.0
Mei 2024

Veilig, rustig en beeldskoon. Om by Arendsrus oor te bly is altyd 'n wonderlike ervaring! In die natuurskoon maar 'n lekker luukse bederf. Ek gaan altyd terug daarheen. Dankie aan die gasvrou vir haar vriendelikheid, geduld en hulp. Sy is die perfekte gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Heidi Wat 'n wonderlike resensie en terugvoering om te kry en te lees. Baie dankie, dis altyd so lekker om jou terug te verwelkom by ArendsRus en ons is so dankbaar en bly jy geniet ArendsRus so baie. Vriendelike ArendsRus groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 28, Koesterbospad, Geelhoutboom 217, George, 6537, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e5d105ba4d02f3410549d34c28c02f7eb04d9812833fd06cd725341758bdac5f36131e84e4db3d62c04bb1b07a24757d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 243 5 1 5 Farm 28, Koesterbos Road Geelhoutboom 217 6537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.930816817192 22.324550151789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang