Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ArendsRus Country Resort

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 277 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Janida G
1 nag
5.0
Mrt 2025

Die kamer was netjies en mooi. Die uitsig was pragtig. Ek sal beslis weer gaan. Was 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Vantasties. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Een van die beste plekke waar ek en my ou al gebly het. Die luukse tent is alles wat ons verwag het en meer. Veilig, gemaklik, romanties en het die mooiste view. Die lugversorger is 'n baie gerieflike bonus in die somerhitte. Die view is asemrowend met berge en bome so ver soos wat die oog kan sien. Die beeste wat in die velde voor die tent gewei het, het 'n baie lekker atmosfeer geskep. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Marlien Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is baie dankbaar julle het die besoek aan ArendsRus, die luukse tent en die natuur so baie geniet. Ons hoop om julle weer binnekort terug te kan verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Frans Baie dankie vir jou baie goeie resensie oor ArendsRus. Ons is baie bly julle het die natuur, diens en uitsigte so baie geniet. Ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Lee-dré L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Very pleasant. Came to George for business, and stayed at Arendsrus Country Resort. It was a very pleasant stay with very comfortable accommodations. Breakfast the next morning was also very good. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Lee-Dre Thank you very much for your wonderful review of your visit. We are delighted to know you have enjoyed your visit, the food, and accommodation. We do hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Chane B
1 nag
5.0
Jan 2025

The therapeutic escape that you never knew you needed. From the moment that my payment was finalised to the point where I checked out, I've never experienced such excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Chane Thank you for the wonderful review of your visit to ArendsRus. We are very happy you enjoyed our lodge and our service. We pride ourselves on great service. We do hope to welcome you back soon. Kind ArendsRus regards,

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Sandra Baie dankie vir julle wonderlike resensie oor ArendsRus en julle besoek. Ons is baie bly julle het die rustigheid by ArendsRus geniet en ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Juan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Veras deur die warmwaterswembad, lekker akkommodasie en asemrowende uitsig. Wonderlik, ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Juan Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is dankbaar en baie bly julle het die besoek aan ArendsRus geniet, en ons hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Theo H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Stay was wonderful. Charne and Marike went above and beyond to accommodate our group of 4 holidaymakers. Many thanks to both of you ladies, you made our stay comfortable and memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Good day, Theo Thank you for the wonderful review, Charne and Marieka are true gems... Hope to welcome you back sometime soon. Kind ArendsRus regards,

Deirdre K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Wonderlike ervaring. Het baie lekker gebly, fantastiese diens, baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
ArendsRus Country Resort
Goeie dag, Deidre Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle het die besoek aan ArendsRus geniet. Hoop om julle weer gou te verwelkom. Vriendelike ArendsRus groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 277

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 28, Koesterbospad, Geelhoutboom 217, George, 6537, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63e5d105ba4d02f3410549d34c28c02f7eb04d9812833fd06cd725341758bdac5f36131e84e4db3d62c04bb1b07a24757d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 277 5 1 5 Farm 28, Koesterbos Road Geelhoutboom 217 6537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.930816817192 22.324550151789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang