Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendsrus

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
John K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Rustig, veilig, onverbeterlike uitsigte, wanneer kan ons weer gaan. Ons is hartlik begroet deur die eienaars met ons aankoms en dit was net die begin van die beste waarde vir verblyf van 'n lang(er) vakansie. Ons het nooit onveilig gevoel nie, die honde op die perseel terdee geniet en mense kan die eienaars nou lekker chutney maak en dan is hulle nog vrygewig genoeg om daarvan vir besoekers ook uit te deel (ons was net op die regte tyd daar!) Die eenheid self en al die bederwe waarmee dit toegerus is laat mens tuisvoel van die eerste oomblik. Die eienaars is so gasvry en ontsien geen moeite om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie en verseker te maak jy sien en beleef als wat jy kan sodat jy nie tuis kom met nog items op jou 'to-do' lys nie. En dan, asof dit nou nog nie genoeg is nie, word ons met ons vertrek gevra hoe kan hulle verbeter op dit wat hulle bied! Genugtig! Ons volgende akkommodasie het ons net weereens laat besef dat jy by Arendsrus 5 ster verblyf kry teen 'n fraksie van die prys. Wanneer ons weer in daardie rigting kan reis sal ons, ons vakansie rondom die beskikbaarheid van die akkommodasie by Arendsrus reel. Dit was onverbeterlik! Dit is nou ons tipe Hemel op aarde plekkie. Dankie aan die eienaars dat ons die voorreg kon gehad het om by hul tuis te gaan en al hulle moeite met ons tydens ons tydjie daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Dit was heerlik. Stil en rustige area. Wonderlike area en fantastiese gasheer en vrou. Het uit hulle pad gegaan om my tuis te laat voel. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Winkelhaak, Clarkson, 6400, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3611d9fb785b1e3de62c40a11873884dcd44d04ada4faa79da45701f92150037836148b2d3aaecbdf728284a408844611a17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Winkelhaak Farm Clarkson 6400 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047444 24.295844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang