Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Eagle's Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir West Coast Eagle's Nest
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.5/5
Clinton J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton J

Relaxed and fun.

Really great. Lovely place and great host.

Jolandi Y - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi Y

Amazing!

Kort loopafstand na strand. Huis se setup is awesome. Alles wat mens nodig het is daar. Dit foto's justify nie hoe beautiful dit eintlik daar is nie.

Neil M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neil M

Comfortable stay in a beautiful setting.

Carol was welcoming and had everything organised for us and included some additional home comforts that where not expected. We enjoyed the stay and will definitely be back.

Bennie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie P

Baie lekker!

Carol het ons baie mooi gehelp. Als verduidelik wat ons moet saambring en wat ons kan los. Baie gehelp dat daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en DStv was!

Ricardo D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo D

Lekker maar baie ontevrede.

Met aankoms het ons +-20 min gewag. Ons het grondvloer bespreek en dit was bevestig. Toe ons daar kom, was ons geskuif, sonder ons toestemming na "upgrade unit" (1ste vloer) Ons was ontstel. Ek het vir Carol geWhatsApp / gebel om ons te kan skuif maar sy reply nou nog. Glad nie wat ons verwag het nie.

Hanneri B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri B

Rustig langs die see!

Carol was baie gaaf en vriendelik! Ons het heerlik gebly lekker naby aan die strand! Die woonstel was baie skoon, netjies en goed toegerus. Ons het dit baie geniet!

Quinton N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton N

Baie lekker area en die gastehuis is baie goed.

Lekker akkommodasie.

Marie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L

Dis was baie lekker

Die eienaar is baie baie behulpsaam en gaan uit haar pad vir gaste, die plekkie is bitter netjies en op strand geleë - sal enige tyd weer teruggaan.

Marleen V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen V

Baie vriendelike ontvangs nog voor ons gearriveer het. Ons het 'n baie skoon en netjiese woonstel gekry. Veilige parkering.

Carol is 'n baie behulpsame en vriendelikse opsigter. Ons was baie ingenome met ons verblyf.

West Coast Eagle's Nest se terugvoer

baie dankie Marlene - altyd lekker om ongelooflike mense te ontvang - kom kuier gerus weer teen die WESKUS WATERS
Groete Carol Burger Arendzicht / West Coast Eagles Nest Lambertsbaai

West Coast Eagle's Nest
Arthur S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arthur S

It was okay.

Ob arrival we had problems getting in touch with the owner. Got the key from the cleaner who was none the wiser that we were booked in. It was not easy to open up the security gate to the unit. There was also no hand sanitiser provided or coffee and tea. When the owner came round to check on us she was very kind and even offered us an extra night if we so wished, which we could not accept as we had other plans. The unit was clean and comfy and enjoyed our stay.

Adele D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Adele D

Was baie rustig en lekker om saam familie te kon kuier in een huis.

Die huis het van alles in wat benodig bede bederf veral die kombuis. Goed toegerus. Internet was baie sleg net. Huis was op die oog af netjies skoon. Was wel gebyt deur iets kon dalk dust mites wees. Love die feit dat see op jou stoep is en jy saans die see kon hoor. Parkering kan dalk 'n afdak kry oor son erg is in somertye. Sal beslis weer wil gaan.

Danelle R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle R

Baie oulike plekkie.

Baie mooi uitsig. As jy die woonstel se deur toe trek, hoor mens nie lawaai van buite af nie. Die plekkie is baie mooi en goed ingerig.

Ursula P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ursula P

Verblyf was netjies, kombuis benodig basiese goed soos 'n besem, ens.

Carol was fantasties. Ons het baie advies gekry oor die omgewing, wat om te besoek ens. Ontvangs was hartlik. Daar is egter baie basiese toerusting in woonstel en kort net 'n bietjie aandag in terme van skoonmaakbenodigdhede, besem, skoppie, dalk 'n kombuissponsie ens.

Frederik Hendrik S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Frederik Hendrik S

Dit was redelik gemaklik.

Daar was egter geweldige raserige mense albei aande in die woonstelle oorkant die straat. Dit hou tot so drie uur in die oggend aan. Die sekuriteitshek van die eenheid kon ook nie sluit nie.

Irma H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H

Fantasties.

Carol die gasvrou het gesê die webtuiste moes laat weet het, dat ek haar 'n halfuur voor die tyd moes bel. Het nie so 'n SMS gekry. Alle geval, nadat sy binne 15 minute gekom het, het sy my 'n fantastiese see-uitsig-plek gegee. Ons het heerlik gebly. Plek is skoon en netjies en alles wat mens ook al nodig het, is in die woonstel. Die kort rukkie wat ek Carol leer ken het, wys sy is 'n baie goeie gasvrou.

Ludwig S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S

Asemrowend. Fantasties!

Carol is 'n ongelooflike lieflike gasvrou. Ons verblyf was nou werklik 'n droomvakansie. Daar is werklik als wat mens nodig het vir kosmaak en braai. Die plekkie is skoon en selfs die beddegoed het vars geruik. Ons het glad nie onveilig gevoel nie. Ons voertuig was ook op 'n veilige parkeerplek. Die strand was soos drie tree van ons akkommodasie en mens kon die branders hoor breek in die aand as jy gaan slaap. Ek beveel hierdie plekkies van Carol aan vir enige persoon wat wil gaan rus en ontspan. Dankie weereens Carol vir die mees ongelooflike vakansietjie. Ons gaan weer daar kom kuier in die toekoms.

Paul P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P

Perfekte vakansieplek.

Baie goed geleë, baie bekostigbaar en verskriklik netjies. Naby winkels. Baie goeie kliëntediens, en die huis het alles wat jy benodig en meer!

West Coast Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie julle, dit is sowaar heerlik om sulke wonderlike mense teen die Weskus te kan kry vir julle stap ek regtig 'n ekstra myl. Geniet 2019 en kom loer weer in.
Carol Burger

West Coast Eagle's Nest
Andre G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Dit was onbeskryflik lekker.

Wat 'n wonderlike plek om oor te bly. Carrol het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy is die beste gasvrou wat ons nog ontmoet het. Die verblyf is uitstekend met alles wat jy benodig. As 'n bonus word jy wakker met die geruis van branders in jou ore. Volgende keer wil ek net langer bly.

Marie A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie A

Sprokiesmooi strand met mooiste uitsig. Pragtig!

Ons was hartlik ontvang. Geen moeite te veel vir eienaar. Plek was pragtig toegerus mooi skoon en parkering veilig. Ons lekkerste verblyf van ons 2018 toer deur die Kaap. Gaan beslis weer terug kom. Nogtans dankie West Coast Eagel's Nest admin, jul is die beste beste.

Nicolene O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene O

Baie lekker, net 'n bietjie bedrywig.

Ons het ons tyd baie geniet by West Coast Eagle's Nest. Die flat is baie mooi en netjies met als wat jy nodig het en 'n lekker braai-area by die see. Die een ding wat dit 'n bietjie onplesierig gemaak het was dat dit langsaan 'n dagkamp braaiplek was, so jy kan vir jouself dink hoe besig dit geraak het op die vakansiedae. Met dit gesê, ons was 'n alternatiewe glamping verblyf aangebied, maar ek was ongelukkig te siek gewees om dit te doen. Ek sal nog steets dit aanbeveel. Die ligging en verblyf is fantasties, ons het net die verkeerde tyd gekies.

Jan V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Baie lekker.

Baie netjies, met alles wat jy nodig het. Sal dit sterk aanbeveel. Veilig, rusting en sommer net aangenaam.

Ina M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Gerieflik bekostigbaar.

Vriendelike gasvrye omgee ontvangs vanaf Carol Burger. Fenomenale persoonlikheid. Elke dag en oomblik geniet. Alles wat mag nodig wees is daar gevind. Rustige vriendelike omgewing.

West Coast Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie vir julle kueirtjie heir in Lambertsbaai ons is sommer klaar baie lief vir julle
Carol Burger

West Coast Eagle's Nest
Dj N - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj N

Luukse gemak om jou werklik te laat rus.

Huislik, gemaklik, netjies en veilig.

Pieter V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Was 'n uitsonderlike verblyf-opsie.

Ons het baie lekker gebly en gekuier in die mooiste huurplek in Lambetsbaai.

Evert B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert B

Uitmuntende pragtige, goed toegerus en veilig!

West Coast Eagle’s Nest is ‘n uitmuntende pragtige, goed toegerus en veilig plek om the bly. Op die strand gelee, naby die winkels en verskeie restaurante, die panoramiese uitsig oor die see en hawe ingang is asemrowend mooi. Die eenheid is baie skoon met groot stylvolle kamers, ‘n groot sitkamer en ‘n hoofslaapkamer geskik vir ‘n koningin. Die kombuis is goed toegerus met hoë kwaliteit toebehore en toerusting. Alhoewel die fotos ‘n goeie refleksie is, weerspieël dit nie die ware skoonheid van die eenheid en omgewing nie, dit is voorwaar vyf sterre werd. Vreedsame ontspanning op die balkon met jou gunsteling drankie of boek is ideal om te ontspan en herlaai. Carol Burger was altyd beskikbaar en besonders hulpvaardig en het elke navraag vinnig beantwoord. Ons sal definitief weer Lambertsbaai besoek en weet daar is net een plek om te bly. Ons huiwer nie om hierdie as dié plek om te bly aan te beveel nie.

West Coast Eagle's Nest se terugvoer

Baie dankie. Dit maak my werk as gasvrou altyd lekker om sulke mooi terugvoering te kry.
Carol Burger

West Coast Eagle's Nest
Anneke F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke F

Dit was wonderlik!

Ons het dit baie geniet om direk op die strand uit te kyk en te gaan stap wanneer ons wil!

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Riaan N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N

Uitstekend! Onvergeetlik!

Die foto's is waar! Ons het elke nag gaan slaap met die see in ons ore, en soggens wakker geword met die gedreun van die branders. Die see is werklik net oor die grasperk. Die dag kan perfek afgesluit word op die stoep, met 'n glas wyn vanaf Fryer's Cove in Doringbaai, nie ver van Lambertsbaai nie, terwyl mens na die sonsondergang oor die klein hawe kyk. Eagle's Nest is keurig ingerig met topgehalte linne, goed toegeruste kombuis met 'n pragtige stoof, yskas en vrieskas. Beddens en matrasse is nuut en van goeie gehalte. Daar is 'n elektroniese kluis vir kleiner artikels. Eagle's Nest is stapafstand vanaf die winkels en verskeie restaurante. Dis baie stil gewees (buite seisoen) en veilig. Carol is 'n aangename gasvrou wat slegs 'n oproep ver is. Hierdie is 'n juweel wat ons baie beslis weer gaan besoek.

Vernon C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon C

Baie gerieflik met alle nodige toebehore.

Ons is baie vriendelik ontvang deur Carol Burger, die gasvrou. Die verblyf was mooi netjies, skoon en aantreklik en voorsien met alles wat kon verwag word om 'n vakansie gerieflik te maak. Boonop was dit net 'n paar treë van die strand af. Daar was 'n paar probleme met die TV maar is gou uitsorteer. Ons het dit baie geniet, dankie!

Cindy V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Cindy V

Nie waarde vir geld nie.

Die plek het wel 'n see-uitsig en is letterlik op die strand, maar die plek is nie op standaard wat skoonheid betref nie. Carol was wel baie vriendelik en behulpsaam en het selfs gesorg dat ons 'n eenheid met 'n see-uitsig kon kry, maar die plek is nie na wense nie.

Anita G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita G

Geweldig!

Prachtige ligging, zou ik zo aan iedereen aanbevelen. De gastvrijheid is ongelooflijk en de woning smaakvol en compleet. Super.

Hadley S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hadley S

Wonderlike verblyf vanwaar jy kan stap na al die besienswaardighede in die dorp en kan uitry na ander dorpe.

Die verblyf was gerieflik en skoon. Die ontvangs van Carol Burger was eg Weskus, warm en spontaan. Sy't ons onmiddellik laat welkom en tuis voel. Iets wat kan verbeter is die televisiekanale, daar was net 2 kanale beskikbaar.

Anneline G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline G

Dit was fantasties en ligging puik!

Ligging en blyplek fantasties.

Noleen D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noleen D

Puik!

Het voldoen aan ons vereistes en nog meer.

Monty L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monty L

'n Rustige plaasverblyf.

Die omgewing (see en vars lug) het bygedra tot 'n luilekker kuier. Beurtkrag kon nie eers ons gees demper nie. Ons sal beslis weer gebruik maak van die verblyf maar dan met see-uitsig.

Brenda L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L

Awesome!

Carol het ons so tuis laat voel. Die uitsig is pragtig en ons kon net uitstap tot op die strand. Ons het lekker gerus en baie gesien. Lambertsbaai is redelik sentraal en ons kon baie dorpe van daar af besoek. Arendzicht is die beste vakansie huis in Lambertsbaai. Dit was wonderlik.

Stephan D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan D

Ondergemiddelde blyplek.

Niemand beskikbaar toe ek wou inklok nie. Na 'n uur se gewag en baie oproepe het die dame uiteindelik opgedaag. Dit was toe reeds na 15:30 en die woonstel was nog nie eers skoongemaak nie, so ek moes nog 'n uur wag!

Annemie L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L

Ouers vir 'n naweek gaan bederf.

Spog-akkommodasie met 'n prentjiemooi uitsig. Ons het heerlik gebly by Arendzicht-Nest! Carol was dadelik bereid om vir ons te help met enige vrae, en die akkommodasie was netjies en baie mooi versier. Absolute 5-ster akkommodasie en ongetwyfeld die beste slaapplek in Lambertsbaai! As jy Weskus toe mik - gaan na Arendzicht-Nest.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 117, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MDdlNDczLTllOWUtNGU3OS05NjlmLTU4ODE2M2MwMGQwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 117 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.097963252924 18.303683996201

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang