Arendzicht
Beskrywing
Tweedevloer-woonstelle met 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n aparte badkamer. Verder het die woonstelle 'n oopplan-kombuis en sitkamer en binnenshuise braaigeriewe. Gaste kan die panoramiese see-uitsigte vanaf die balkon geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Huisreëls
Die woonstel bied selfsorgverblyf.
Die woonstel sal nie tydens verblyf skoongemaak word nie (insluitend skottelgoedwas). Gaste moet asseblief hul eie kos en toiletware voorsien.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en braairoosters voorsien.
Die Wes-Kaap gaan tans gebuk onder 'n erge droogte. Gebruik water asb. spaarsamig.
Ons het nie kaartgeriewe nie en alle betalings moet via elektroniese fondsoorplasing (EFT) gebeur.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is op die inklokdatum in kontant betaalbaar.
Die deposito is terugbetaalbaar via bankoordrag binne 5 tot 7 werksdae ná die uitklokdatum en sodra die huis krities nagegaan is.
Let daarop dat ons die sleuteldeposito sal behou en dat addisionele tariewe gehef sal word indien meer gaste opdaag as die aantal waarvoor die bespreking gemaak is.
Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms.
Sleutels onder geen enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie. Let asseblief daarop dat 'n skoonmaakfooi afgetrek sal word indien baie vuil skottelgoed en/of linne agtergelaat word.
Enige skade wat deur gaste of besoekers aan die perseel aangerig word of kostes weens ongewenste gedrag sal op die gas se eie rekening verskyn. In sulke omstandighede sal geen fooie terugbetaal word nie.
Gaste moet die instansie asseblief 30 minute voordat hulle inklok kontak en reëlings moet vooraf getref word indien gaste beoog om vroeër of later in te klok.
Rook is verbode in al die woonstelle.
Maak asseblief seker dat geraas nie aanvaarbare vlakke oorskry nie. Geen harde musiek nie.
Reg van toegang voorbehou en bestuur mag gaste wat nie by die reëls hou nie vra om die perseel onmiddellik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Grondvloerwoonstelle - 3 slaapkamers, 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n aparte badkamer. Verder het die woonstel 'n moderne oopplan-kombuis, sitkamer met satelliet-kanale, binnenshuise braaigeriewe, see-uitsigte en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg. Daar is waterbeperkings in Lambertsbaai. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Huisreëls
Die woonstel bied selfsorgverblyf.
Die woonstel sal nie tydens verblyf skoongemaak word nie (insluitend skottelgoedwas). Gaste moet asseblief hul eie kos en toiletware voorsien.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke en braairoosters voorsien.
Die Wes-Kaap gaan tans gebuk onder 'n erge droogte. Gebruik water asb. spaarsamig.
Ons het nie kaartgeriewe nie en alle betalings moet via elektroniese fondsoorplasing (EFT) gebeur.
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R500 is op die inklokdatum in kontant betaalbaar.
Die deposito is terugbetaalbaar via bankoordrag binne 5 tot 7 werksdae ná die uitklokdatum en sodra die huis krities nagegaan is.
Let daarop dat ons die sleuteldeposito sal behou en dat addisionele tariewe gehef sal word indien meer gaste opdaag as die aantal waarvoor die bespreking gemaak is.
Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms.
Sleutels onder geen enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie. Let asseblief daarop dat 'n skoonmaakfooi afgetrek sal word indien baie vuil skottelgoed en/of linne agtergelaat word.
Enige skade wat deur gaste of besoekers aan die perseel aangerig word of kostes weens ongewenste gedrag sal op die gas se eie rekening verskyn. In sulke omstandighede sal geen fooie terugbetaal word nie.
Gaste moet die instansie asseblief 30 minute voordat hulle inklok kontak en reëlings moet vooraf getref word indien gaste beoog om vroeër of later in te klok.
Rook is verbode in al die woonstelle.
Maak asseblief seker dat geraas nie aanvaarbare vlakke oorskry nie. Geen harde musiek nie.
Reg van toegang voorbehou en bestuur mag gaste wat nie by die reëls hou nie vra om die perseel onmiddellik te verlaat.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang