Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arendzicht

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Nelliswa H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2023

It was very nice. We all enjoyed. Amazing. I would go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Sep 2023

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Neil M
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

Beautiful views in a comfortable environment. Setting is beautiful and Carol is an attentive and welcoming host. Accommodation is comfortable and clean. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dodrick A
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

Ons is uitgerus reg vir 2022. Ons het dit baie geniet. Kinders wil nie terug huis toe gegaan het nie. Als wat jy benodig was daar en tuiste was baie skoon. Was baie stil daar en ons is uitgerus. Mense rondom ons was baie vriendelik en ons het ons baie geniet. Baie dankie aan Carol wat ons baie vriendelik laat voel het met aankoms.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Ons sal beslis teruggaan. Perfekte ligging. Gasvryheid uit die boonste rakke. Heerlike kuier en baie aangename ervaring. Arendzicht is baie goed geleë. Op die strand met mooi uitsig wat uitkyk oor die baai en hawe. 5 min se stap vanaf JoJo's surfspot en 5 min se stap na die naaste winkel. Veilige parkering. Eenhede goed toegerus en baie netjies. Ons sal beslis weer gaan kuier by Arendzicht en Lambertsbaai. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Arendzicht
Baie dankie Johnie vir die mooi boodskap. Dankie ook vir julle kuier hier op Lambertsbaai. Hoop om julle gou weer te sien hier by ons. Vriendelike Weskus Groete Carol

Elmarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Vriendelik, pragtige uitsig en netjies. Baie netjies en vriendelike diens. Was ’n heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Arendzicht
Baie dankie Elmarie vir die mooi terugvoering. Julle is altyd welkom hier by ons in die weskus. Vriendelike groete Carol

Niel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2021

Baie lekker. Sal definitief weer gaan. Baie mooi sonsondergange met 'n heerlike strand vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Arendzicht
Beste Niel ons is so bly dat julle ons oop strande so geniet! Kom kuier asb weer gou vir ons hier teen die weskus. Vriendelike Groete Carol

Shirreen S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2021

Heerlike kuier met ’n pragtig see-uitsig en rustige atmosfeer. Dis ’n rustige kuierplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan T
Kort verblyf
5.0
Nov 2020

Heerlike naweek en perfekte ligging. Ons was 4 volwassenes en 2 kinders wat die naweek in Arendzicht gebly het. Perfekte ligging wat strand betref. Baie netjiese eenheid. Carol was besonder vriendelik en het ons laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Voel sommer tuis as jy daar is Baie skoon verblyf met fantastiese see uitsig

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, Weskus, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MjRlYzE5LTViYTItNDAwNi05YTJmLWRmYzRhZDlhMmRlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 47 5 1 5 119 Voortrekker Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -32.089836027112 18.309920863694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang